DIE ACE HOUDING
Dit is baie duidelik dat Ace Magashule nie soos 'n slagskaap, weerloos in die drukgang tronktoe gedruk gaan word nie. Die interressante ding is dat die media hulle bes doen om Ramaphosa voor te hou as die party wat die meeste steun het en besig is om die oorhand te verkry, gemeet aan sy ontvangs in Oos Transvaal waar hy met werwingswerk doenig is.
Magashule se besoek op 15 April 2021 aan Nkandla by Zuma, word afgemaak as 'n geïssoleerde en op die oogaf 'n niksseggende byeenkoms waar hulle alleen en eensaam voorgekom het. Eienaardg genoeg erken die media dat die gebied wat Ramaphosa besoek het 'n Zuma sterkvesting is!
DIE MEDIA EN DIE ANC
Die AVP is egter van mening dat die media nie die afsterwe van Zwelitini, die Zoeloe koning in berekening gebring het nie. Met die Zoeloevolk as die getalrykste swartvolk in Suid Afrika, wat waarskynlik nog nie die leidingsleemte klaar verwerk het nie, is die beheer oor die ANC, om die minste te sê, onseker! Met die vernedering wat Zuma nou al twee maal moes verduur, eenkeer met sy ontslag as adjunk president en tweedens met sy afdanking as president, het Magashule waarskynlik die beste opsie gekies deur hom by Zuma te skaar. As daar 'n swart leier is wat getallepolitiek verstaan, is dit verseker Zuma!
GLO DIE LEUEN
Met 'n meer millitante aanslag is dit nie uitgesluit dat die Zoeloes weer beheer kan verkry oor die ANC nie. Nietemin is die aanslag van die media om hulle hanteerders se gekose leier in die saal te probeer hou, ook nie 'n faktor wat onderskat moet word nie. As in aanmerking geneem word dat die grootste sameswering wat die wêreld nog ooit beleef het, naamlik 'n Pandemie wat nie bestaan nie, toetsing vir besmetting nie die werklikheid weergee nie en die geprojekteerde syfers dus vals is, alles deur die media gedryf is sodat feitlik die hele wêreld se bewoners dit glo, moet die media se invloed verseker nie onderskat word nie!
As daar verder in ag geneem word dat die inentingsprogram nie eers naastenby is wat voorgegee word, weereens met behulp van die media wat mense oorreed om hulle te laat ent en selfs hulle kinders daaraan bloot te stel, ten koste van elkeen se lewe en dat daar nie massa opstand teen regerings wat hierdie leuens op bevolkings regoor die wêreld afdwing kom nie, word die media een van die dodelikste wapens wat teen die mens gebruik kan word.
AANDAG AF VAN BINNELANDSE STRYD?
Benewens hierdie globale aanslag op die mensdom as die voorloper van die be-oogde eenwêreldregering, met een taal, een godsdiens, een geldstelsel, een regstelsel, een burgerskap, "We are One" beginsel, is die plaaslike uitwissing van die Afrikanervolk en alles wat hy opgebou het, steeds aan die gang!
Vir ons eie mense behoort die totale politieke misvatting sedert die sluipmoord op dr. H.F. Verwoerd nou meer as net 'n beleidsverandering te wees. Dit is sigbaar, voelbaar en onteenseglik bewysbaar! 'n Verraderlike sameswering wat dit ten doel gehad het om die Afrikanervolk van sy land te ontneem en hom fisies uit te wis tot voordeel van die internasionale rolspelers wat daarin kon slaag om die swakste leiers wat ons land ooit opgelewer het, tot verraad oor te haal. Nogmaals deur die media te gebruik om apartheid as 'n euwele beleid te beklad wat die liberale Afrikaners met humanistiese semantiek oortuig het om te glo dat ons verkeerd en die sekulêre wêreld reg is.
GEWELD OP DIE HORISON?
Gewelddadige botsings tussen die onderskeie swart etniese volke is op die horison! Indien die media nie daarin slaag om dit af te weer nie, is ons naby die voorspelling dat geweld onder die swartes sal uitbreek wat uiteindelik na die blankes sal oorspoel. Dit dui op die geleentheid wat ons as volk sal hê om onsself te verdedig, ons land te reinig en weer te begin opbou van wat nou in die stof lê! Is u bereid daartoe? Belangriker, is u gereed daarvoor? Kan u nog onthou wat die voorwaarde vir sukses is? Samehorigheid en politieke eensgesindheid. Mense wat uit innerlike oortuiging by mekaar tuis hoort, moet bymekaar kom het dr. Malan gesê en die verkiesing in 1948 gewen!
Sunday, 18 April 2021
THE LEAD
New dawn at last? Ramaphosa gains support as Zuma and Ace find themselves isolated
By Sibusiso Ngalwa
The political theatre in KwaZulu-Natal has set the tone for the next round in the ANC’s war.
First published in the Daily Maverick 168 weekly newspaper.
