Afrikaner

ORANIA SE STANDPUNT OOR AFRIKANERSKAP

Orania se standpunt oor AfrikanerskapDat “politieke korrektheid” sy wortel in vrees het, word weereens bevestig in die onderhoud wat Orania se bestuur met die Beeldradio omroeper, Xoli Mngambi van eNCA (eNews Channel Africa) op 17 April 2019 gehad het.

Dit is tragies dat Orania Afrikaners gevangenes geword het van die ”mees moderne” Grondwet van Suid Afrika wat verbod plaas op die handhawing van nasionalisme en alles wat daardeur verteenwoordig word, veral ons identiteit. 

 

'n Afrikaner se velkleur kan nie anders as blank wees nie en dit beteken ook dat 'n anderskleurige nie 'n Afrikaner kan wees nie! Wat is dit met ons Afrikaners wat skaam geword het vir wie en wat ons is? Vir ons identiteit wat ons onderskei van elke ander ras en volk op aarde?  Verder is 'n Afrikaner inherent deel van die Afrikanervolk! Die Afrikanervolk was nie iewers in 'n kamer. huis of kantoor uitgedink nie. Daar was nêrens iets opgeteken in die geskiedenis dat daar 'n beplanning was dat Jan van Riebeeck Suid Afrika toe gestuur was om 'n volk te gaan stig nie. Dit was 'n spontane gebeurtenis uit verskillende volke.

 

As gelowiges glo ons dat dit God se wil was. Verskeie  afstammelinge van Germaanse volke het hulle taal, kultuur en vaderland prysgegee om Afrikaners te word waarvan ons die nasate is. Daar het eeue se geskiedenis daaroor heengegaan. Moet ons dit nou ontken en net 'n kultuur- en dan nog 'n minderheidskultuurgroep word? Dit kom neer op die aantasting van ons identiteit wat in lyn is met die Internasionale aanslag om die Afrikaner as 'n volk uit die geskiedenis verwyder te kry. Dit net omdat 'n bende swart terroriste in onwettige beheer van ons land gekom het  en terwille van hulle opportunisme bereid is om húlle taal, kultuur en ras tydelik af te skryf sodat hulle kan bekom wat hulle nie toekom nie? Wat van die onbewysbare leuens dat ons hulle land gesteel het waardeur hulle nou kastig aanspraak op ons totale besit het?

 

Hoewel dit allerweë ontken word, is die aanslag op ons volk 'n totale aanslag en behoort veral die Oraniërs baie sterker daaroor standpunt in te neem toe die geleentheid hom voorgedoen het.

 

 

 

Pieter Krige , Pieter Bischoff en Joost Strydom wat namens Orania die swart omroeper te woord gestaan het, moes hulle uiterste bes probeer om hom te uitoorlê uit vrees vir rassisme, diskriminasie en apartheid, wat die lokvalle was wat hy vir hulle gelê het in sy onderhoud.

Ras en volk is vervang met kultuur wat die eierdans om daardeur weg te skram van die vryheidstrewe van die Afrikanervolk om afsonderlik oor homself te regeer volgens eie aard en behoefte binne sy eie grondgebied, ‘n tragiese verloëning verteenwoordig van die betekenis van nasionalisme.

Die strydvraag wat onbeantwoord bly,van die onwettigheid en die ongeregtigheid van ‘n swart regime, die totale verval van infrastruktuur, moord, verkragting, misdaad en korrupsie wat dit meegebring het, die eintlike redes vir Orania en Kleinfontein se ontstaan, al word watter ander argumente aangevoer, is bloot om te poog om uit die regime se visier te bly.

Die erkenning van wegbeweeg van apartheid en deel wees van die groter Suid Afrika is egter die swak plek in Orania se mondering. Na hierdie onderhoud bied Orania as ‘n toevlug vir Afrikaners, duidelik geen beter heenkome as enige ander plek waar presies dieselfde beperkings geld as wat die sentrale regime ook op Orania kan afdwing nie.

Dit was die argument van meet af aan waarom die deursnee Afrikaner nie in massa na Orania en Kleinfontein getrek het nie. Gesamentlike verset van elke Afrikaner teen hierdie ongeregtigheid en die onwettigheid wat daaruit voortgespruit het, is belangriker as enige van hierdie ontvlugtingsbenaderings waarin daar vir ons geen heil te vind is nie.