1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
7464619

Besoekers aanlyn

Ons het 30 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Afrikaner

PLAN A, B EN C HET GEFAAL! WAT BLY OOR? DIE JOHAN HEYNS OPSIE?

SluipskutterDit is duidelik dat nie Malemma se hofaansoek vir ‘n staat van beleg, of die mosie van wantroue in die parlement en die mees onlangse poging binne die Nasionale uitvoerende gesagsliggaam van die ANC (NEC) om Zuma as president uit die saal te lig, geslaag het nie.

Wat bly dus oor? Die Johan Heyns opsie? Waarom sou die AVP bereid wees om oor so ‘n drastiese maatreël te spekuleer? Dit is lank reeds duidelik dat die magte wat van die NP gebruik gemaak het om hulle leier te laat vermoor op 6 September 1966 en hulle daarna oortuig het om ook hulle land Suid Afrika aan ‘n spul rowers en moordbendes te oorhandig, meedoënloos is en nie stuit voor moord nie!

Die naarstigtelike en selfs angsvallige media berigte en artikels wat die klimaat skep om van Zuma ontslae te raak is opsigtelik en dui daarop dat Zuma nie volg waarheen hulle lei nie! Dit dui ook daarop dat hulle benadering om Afsonderlike ontwikkeling te vervang met integrasie van rasse op ‘n een-mens-een-stembasis, nie bestem was om die Zumapad te loop nie, maar slegs ‘n manipuleerbare regering te vestig waardeur hulle instaat sou wees om Suid Afrika te plunder.

Met die opbou van spanning in die Midde-Ooste en tussen die VSA en Rusland en hulle onderskeie bondgenote is Suid Afrika ‘n uiters geskikte strategiese ligging in ‘n moontlike derde wêreldoorlog wat op die horison huiwer. Sit daarby die verbintenis van die ANC aan die BRICS lande in teenstelling met die Weste, dan het jy die perfekte klimaat vir die aanwending van ‘n sluipskutter.

Géén persoon, géén volk of nasie, géén morele of etiese optrede geld meer in ons tydsgewrig nie! Geweld, moord en korrupsie soos wat die ANC teen die Afrikaner aanlê onder die vaandel van misdaad, ook teen elke ander swart ras wat in sy pad kom staan volgens die voorbeeld uit Afrika, dit is die norm!

Zuma waarsku sy swart opponente: The president further warned the NEC that it should be the last time he faced a motion of no confidence.

Die AVP kritiseer die pogings van die volkstaters, die erkenning van die grondwet en die aanvaarding van die wettigheid van die ANC-Regime deur Solidariteit en Afriforum wat poog om deur samesprekings, samewerking en aanvaarding ‘n beter bedeling vir die blanke binne die veelrassige bedeling te bewerk.

Ons het ook beswaar teen die beginselafwykings van die HNP, die VVK en die BAV en hulle pogings om voor te gee dat hulle namens die Afrikanervolk optree. Dit op grond van ‘n mandaat van enkelinge uit die Afrikanervolk wat hulle vergader en oorreed om te stem.

Daarmee sê die AVP nie dat daar nie ook goeie en selfs stoere Afrikaners onder hierdie groepe is nie. Ons beswaar is dat dit géén bydrae maak tot die vryheidstryd van die Afrikanervolk nie! In ‘n ander artikel sal ons breedvoerig hieroor skryf.

ZUMA THREATENS ANC NEC NOT TO 'PUSH HIM TOO FAR' (News 24)

Johannesburg - A furious President Jacob Zuma has threatened his detractors in the ANC not to "push him too far".

Zuma addressed the party's national executive committee (NEC) meeting in Pretoria after surviving another motion for him to step down. The party's highest decision-making body between conferences debated the motion for two days, with the meeting ending late on Sunday evening.

"He was very angry. It was the first time I have seen him so angry," said an NEC source.

The source added that Zuma threatened ANC leaders in his closing address to stop criticising him in public as he will no longer continue to keep quiet.

"I have been quiet because I don't want to harm the ANC, so continue attacking me in the media and you will see," Zuma is quoted saying to the ANC NEC.

Also read: Rand rallies to strongest level in two months as ANC debates Zuma’s exit

The president further warned the NEC that it should be the last time he faced a motion of no confidence.

Zuma told the meeting he didn’t understand calls for him to step down now as he was not standing for re-election at the party's elective conference in December.

Zuma is also said to have slammed the Gauteng ANC for blaming him for the party’s electoral decline, reminding the province that it had refused to distribute T-shirts bearing his name for the 2016 local government electoral campaign.

He further blamed the party for losing the Nelson Mandela Bay Municipality due to infighting that has plagued the ANC in the metro.

Zuma also referred to an alleged plot to poison him in 2014, saying he knew who was behind the plot but did not want to harm the ANC.

Second call to step down

The NEC debated Zuma's political future after ANC policy guru Joel Netshitenzhe put forward the motion – the second motion in six months for Zuma to vacate his office.

Two NEC members confirmed to News24 that Zuma had survived.

A source who attended the meeting told News24 that as many as 70 NEC members speakers spoke for and against the motion.

A Zuma supporter claimed that Zuma had the support of most speakers despite earlier confidence expressed by the faction opposing Zuma's leadership that their NEC support had grown.

Unconfirmed reports were that at least 18 NEC members, including Cabinet ministers, supported Netshitenzhe's motion, but that considerably more ANC leaders spoke against the motion for Zuma to step down.

Zuma supporters said it was easier to “crush” the motion this time than in November when former tourism minister Derek Hanekom unexpectedly tabled a motion for Zuma to go.

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie