1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
7444924

Besoekers aanlyn

Ons het 70 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Afrikaner

F.W. DE KLERK SE AANMATIGING VERDIEN DAT DAAR IETS OOR GESÊ MOET WORD

F W de Klerk se swart handeDat iemand vanuit die veragtelike posisie van verraad homself gerade ag om sy volk wat hy verraai het te vermaan! Te vermaan om te probeer begryp én te erken dat “apartheid” pyn en vernedering veroorsaak het aan Swart, Kleurling en Indiër mense. Met in die afgelope 21 jaar nagenoeg veertigduisend blankes wreedaardig gemartel, vermoor, verkrag, mishandel, beledig, besteel, uit hulle werk geskop hulle besittings gevat en gedreig om landuit verjaag te word, is daar nie woorde om sulke onbedagsame en koelbloedige minagting te beskryf nie!

As dit nie was vir sy vertoon van seile na die wind span gedurende sy politieke loopbaan nie, sou ‘n mens die uitlatings in hierdie toespraak van hom aan sy rype ouderdom kon toeskryf. Die mate van minagting wat hy vir sy eie volk ontwikkel het, saamgelees met sy wanvertolking van die Afrikanervolk se geskiedenis, waarvan hy tot op ‘n stadium van sy lewe ‘n gewaardeerde lid was, is egter so verbysterend dat dit slegs in geldwaarde bereken sal kan word. Die geselskap waarbinne hy hom begewe het en met wie hy nou akoord gaan en saamsing, was tradisioneel nog altyd die vyande van die Afrikanervolk. Gevind in die teenwoordigheid van jou volk se vyande en met wie jy jou in die openbaar vereenselwig, maak jou onteenseglik ‘n verraaier van jou volk! Daaroor bestaan daar geen twyfel nie.

‘n Mens sou tog dink dat met die realisering van al die negatiewe gevolge waaroor hy en sy gevolg by herhaling gewaarsku was indien hy die VP-beleid waarvoor Kissinger, Thatcher en ander internasionale rolspelers aangedring het,sou uitvoer, na 21 jaar daarvan ‘n bietjie nugterheid sou bring! Ervaring bring as ‘n reël wysheid. 21 Jaar se ervaring behoort jou tot ‘n toonaangewer in terme van die vermyding en herhaling van foute te vorm. Dit blyk egter dat hier nie 21 jaar se ervaring nie, maar een jaar se stommiteit 21 jaar lank oor en oor herhaal word. Dit laat ‘n mens ook opnuut wonder oor de Klerk se gesondheid en veral sy nugterheid.

Elkeen van die drie rasse waarna de Klerk verwys naamlik die Swartes, Kleurlinge en Indiërs se behoefte om hulle lewensstandaard te verbeter, waarvoor hulle uit hulle eie lande uit na die Afrikaner se land gekom het terwyl hulle bewus was van die beleid van afsonderlike ontwikkeling wat hier gegeld het, word gerieflik verswyg. Hoewel die kleurlinge nie ‘n begrensde land van hulle eie gehad het nie was hulle tradisionele domicilie hoofsaaklik die Weskaap. Feit is dat hulle standaard van lewe aansienlik verhoog het deur die werksgeleenthede en inkomste wat hulle in Suid Afrika kon verdien. Omdat ons vir hulle goed was het hulle nou reg op ons land verkry?

Die enigste pyn en vernedering wat vandag tersake is, is die van die Afrikanervolk wat nie net fisies gepynig word nie, maar wie se hele lewenstog in die gedrang gekom het as direkte gevolg van die NP van 1994 se verraderlike abdikasie sonder mandaat van die Afrikanervolk. Daaruit het verder ‘n onwettige regime totstand gekom wat nog niks anders kon vermag as om ‘n stelselmatige volksmoord op die Afrikanervolk uit te voer terwyl die land Suid Afrika se totale infrastruktuur dermate erodeer is dat rommelstatus reeds in sig is.

Hieroor spog de Klerk dat dit vir hom ‘n voorreg was om die monopolie op mag deur die blanke in Suid Afrika te vernietig! "I am African and I like to think of myself as a citizen of the world. None of these is mutually exclusive." Aldus de Klerk.

‘n Wêreldburger sê hy! Dus in wese ‘n voorstander van die Nuwe Wêreld Orde. Dit is net hulle wat hulleself bestempel as wêreldburgers. Geen patriotisme, geen Vaderlandsliefde, weg met Nasionalisme! We are One! Ubuntu! Dit is die Africans van Afrika wat skree: “Africa for the Black man!” Die blanke moet uit Afrika en indien hy nie wil nie moet hy gemoor en sy vrouens en dogters verkrag word en sy eiendom gevat word! Die note wat die voormalige blanke president van die blanke Afrikanervolk, ‘n eens “waardige” Afrikaner nou in hierdie koor saamsing is vals note! Begrip vir die pyn en vernedering vir hulle wat jou daagliks leed aandoen en beplan om jou uit jou eiendom, jou skool , jou kerk jou taal en jou land te verdryf?

Die Afrikanervolk groet jou Frederik, Soos Jan Smuts het jy die wêreld gekies téén jou eie volk! Jou “heldedaad” is volksverraad. In die geskiedenis is dit klaar so opgeskryf, deur Afrikanerlyk en staatsbestuur gewaarmerk om geleer te word deur elke Afrikanerkind, julle is vir die Afrikanersaak te lig bevind en in die wêreldnewels van genot en geld en liberale saak, het julle gaandeweg deur onreg vir ons weggeraak!

Cape Town - White South Africans should continue to try and understand and acknowledge the pain and humiliation that apartheid caused black, coloured and Indian people, FW de Klerk said on Tuesday.

"At the same time, black South Africans must show greater sensitivity to our history," said De Klerk at a function to mark his speech of Feburary 2 1990 which paved the way for the fall of the apartheid government and the National Party which enforced apartheid.

"They should not judge previous generations by the moral standards of today. History is not a simple cowboy story of good guys versus bad guys."

He said he had apologised for apartheid in the past and the apology still stood.

"But even more important than apologies is the determination to put right what is wrong."

De Klerk said South Africa was a creation of European imperialists and colonialists, with arbitrary boundary lines drawn by the British.

The union of 1910 gave whites a monopoly on power, which they used to protect their own interests.

He described that period as "condescending paternalism at best, naked exploitation and dispossession at worst".

He said it was a privilege to begin the process to end the monopoly of whites on power.

He observed that the greatest problem that the modern world faced was ethnic, religious and linguistic lines.

If handled well it could lead to greater cultural diversity and enrich people's lives, but if handled badly, it could become one of the greatest sources of instability. He said people should not latch on to one aspect of a person's identity and define them in that way alone.

"I am African and I like to think of myself as a citizen of the world. None of these is mutually exclusive."

"People can be all these things at the same time and people should not suffer discrimination because of any of these affiliations." He observed that many South Africans were living in "white bubbles", oblivious to the problems around them.

"Blacks see this as unconscious racial superiority. The attitude of many blacks towards white South Africans is becoming harsher and more uncompromising. "Many believe whites stole the land... and their relative prosperity is based not on hard work and enterprise."

The government openly attacked their history and their heroes, like Paul Kruger, "who ironically led one of the greatest anti-imperialist struggles in history", said De Klerk.

"South Africans are once again perceiving peoples from other communities, not as individual human beings, but in racial stereotypes. "We simply cannot afford this racial polarisation." He said leaders had too call for calm and condemn racism and urge tolerance and open dialogue to gain understanding of the sources of anger, fear and hurt.

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie