In Rapport van 10 April 2011, in die rubriek “Die reg op repliek”, skryf Willie Esterhuyse dat Suid-Afrika ’n brose staat is wat sterk op pad is na ’n mislukte staat. Al wat Suid-Afrika kan red, sê Esterhuyse, is ’n massiewe burgerlike poging in samewerking met instansies soos Casac.
Voordat ons hierdie “wysheid” van naderby bekyk, sal dit goed wees om net eers weer Esterhuyse se agtergrond te bekyk. Die rol wat agente van die voormalige Nasionale Intelligensie (NI) in die oorgawe aan ‘n Swart kommunistiese bende gegee het, is n tydjie gelede deur prof. Willie Esterhuyse, akademikus en ANC-gesinde, in ‘n artikel in koerante van die Nasionale Pers belig.
by Patrick Henningsen
The question as to why US-led NATO forces are determined to engineer a regime change in Libya is now becoming clear. While media pundits and political experts still argue over whether the Libyan rebel gangs are actually being backed and directed by US, UK and Israel intelligence agencies, broader long-range Western policy objectives for Libya are being completely ignored. One only has to read the strategic briefings in U.S. AFRICOM documents to realise the true endgame in Libya: the control of valuable resources and the eviction of China from North Africa.
Nadat die regime deur middel van wetgewing, wetsgehoorsame blanke burgers van Suid-Afrika in “kriminele” verander het, wil dit op die oog af voorkom of daar ’n liggie in die tonnel skyn, of verbeel ek my? Mthethwa se verklaring dat die Wet op die Beheer van Vuurwapens gewysig gaan word om dit vir veral vir diegene wat vir selfverdediging aansoek doen om ’n vuurwapenlisensie, makliker te maak en ook die administrasie daarvan te bespoedig, laat ’n mens wonder of die naderende verkiesing hier ’n invloed het.
Ek is oortuig daarvan dat die ANC en sy “keiser” baie verontwaardig moet wees dat die Blankes dit gewaag het om hulle hof toe te vat oor haatspraak. Haatspraak was veronderstel om net deur Blankes gepleeg te word. Dit is derhalwe vermetel van Afriforum om die Onaantasbares (“Untouchables”)
by Ellen Brown
Several writers have noted the odd fact that the Libyan rebels took time out from their rebellion in March to create their own central bank – this before they even had a government. Robert Wenzel wrote in the Economic Policy Journal:
I have never before heard of a central bank being created in just a matter of weeks out of a popular uprising. This suggests we have a bit more than a rag tag bunch of rebels running around and that there are some pretty sophisticated influences.

TUKKIES KLA OOR DOSENT SE AFRIKAANS
Deur Alet Rademeyer – www.beeld.com
Meer as die helfte van die eerstejaars groep wat Afrikaans as hoofvak aan die Universiteit van Pretoria (UP) studeer, bly weg van dié klasse omdat hul dosent se taalvermoë hulle glo frustreer.
Beeld het vandeesweek klagtes van studente en hul ouers ontvang wat meen dié klasse is ’n vermorsing van tyd en studiegeld. Hulle beweer hul dosent, dr. Suzan Thembekwayo, se klasaanbieding is ’n pyniging omdat sy taal blapse maak waarop hulle haar gereeld moet wys.
Adam Habib van die Universiteit van Johannesburg beskou Zwelinzima Vavi van Cosatu as ’n dapper man. Dit sê hy na aanleiding van Vavi se opmerkings dat: “Ons op pad is na ’n roofdier staat waar daar ’n sosiale vreet-orde heers.” Vavi beweer ook dat die ANC stert tussen die bene en met die rug teen die muur na die kiesers toe gaan.