1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
5419365

Besoekers aanlyn

Ons het 12 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

 

jacob zuma sing shoot the boer

 

Teken aan

6 SEPTEMBER

hfvVandag, 6 September 2009, dink ons met weemoed terug aan 43 jaar gelede toe een van die grootste leiers van Suid-Afrika, dr Hendrik Frensch Verwoerd, op 6 September 1966 gesterf het aan die hand van die kommunis Dimitri Tsafendas, 'n geestesversteurde sluipmoordenaar, gehuur deur die internasionale vyande van die Afrikanervolk.

Hierdie verfoeilike daad staan vandag as rotsvaste bewys van die vrees wat ons volksvyande vir die Afrikaner koester, in so 'n mate dat die grootste Afrikanergees ooit, uit die weggeruim moes word sodat hulle kon voortgaan met hulle vernietigingswerk.

Maar die Afrikanervolk wil vandag nie net hulde bring aan een van die grootste Staatsmanne van Suid-Afrika nie. Ons wil vandag ook aan ons vyande sê dat julle plan nooit sal slaag nie, julle kan ons nie vernietig nie, want suiwer nasionalisme in 'n volk is nie 'n ideologie nie maar 'n onblusbare vlam, 'n onvernietigbare mag wat spruit uit 'n onwankelbare fondament, anders as dié van die liberalisme, die kommunisme en van die geldmag van die wêreld.

Aan ons lesers, bring vandag saam met ons hulde aan dr HF Verwoerd en lees weer die artikel wat reeds tevore spesifiek vir hierdie gedenkdag geskryf is deur dr SH Gregan by hierdie skakel:

http://www.afrikanervolksparty.org/index.php?option=com_content&view=article&id=1294:dr-hf-verwoerd-die-grootste-afrikaner-ooit&catid=16:artikels&Itemid=12

 

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie