Die grootste gruweldaad wat jy kan pleeg teenoor jou volk, is om apologeties te wees oor jou herkoms. Herkomsveragting is ‘n gruwelike rassistiese daad op sigself. Dit is nie alleen eiemensveragtend nie, maar ook ‘n vervloeking van die skepping. ‘n Mens kan slegs apologeties wees oor ‘n wandaad wat jy gepleeg het. Swart
apologete is iets wat nie bestaan nie, en blyk om slegs ‘n witmensding te wees, onder misplaaste bankes. Ideologies en moreel moet hierdie apologiste as Albino terroriste beskou word, wat volksgeregtigheid verafsku. Hierdie Abino’s beskou blanke-homogeniteit en volkstrots as ongeoorloofde diskriminasie teenoor swartmense. Duidelik het mens hier te doen met ‘n politieke agenda van verbastering en doktrine van swart opsweping tot witmenshaat.
OPRIGTER EN PARTYLEIER VAN RIJSWIJKS BELANG MNR MARC WETERINGS:"MY STREWE IS OM DIE SINTERKLAASTRADISIE TE BLY ONDERSTEUN EN DIT NIE RASSISTIES NIE"
Geagte leser, Na aanleiding van die aankoms van Sinterklaas in die Suid-Hollandse stad Rijswijk op Saterdag 22 November, en waar Swart Piete ook hul opwagting gemaak het, het ons 'n
insiggewende onderhoud in Nederlands gehad met die stigter en partyleier van die politieke party Rijswijks Belang. Die rede vir hierdie onderhoud is dat die stadsraad die aankoms van hierdie tradisioneel geklede en geverfde burgers "as 'n intimiderende groep mense" beskryf het. Omdat mnr. Weterings teenwoordig was by die aankoms, en omdat ons ook via sosiale media verneem het dat baie oupas, oumas, vaders en moeders aangedui het dat hulle eintlik tevrede was met die teenwoordigheid van daardie Swart Piete, het ons hom gevra om sy kant van die storie te vertel. Meneer beklemtoon dat hy dit in 'n persoonlike hoedanigheid doen.
Ps. 51:1-21:“Was my heeltemal van my ongeregtigheid en reinig my van my sonde. Want ék ken
Vir volksbehoud is dit lewensnoodsaaklik om die korrelasie tussen vlieg-gedrag separings-kopulasie en die politiek van die VF+ en die DA raak te sien. (Regering van Nasionale Eenheid). Net soos die politiek van die VF+ en DA, ondergaan die vlieg ‘n metamorfose van maaier tot papie, tot volwasse vlieg. (Van apartheid in magsdeling na magsoorgawe). Die maaier is wit, wat ‘n wit papie vorm om sy swartheid te verbloem. Wat betekenisvol is, is dat daar waar die vlieg op ‘n wit plafon gaan sit, laat hy ‘n swart klad agter. (Eie nasionaliteit en selfregering is ouderwets).
Gal. 6:1-18:“Moenie dwaal nie; God laat Hom nie bespot nie; want net wat die mens saai, dit sal
hy ook maai. Hy wat in sy vlees saai, sal uit die vlees verderf maai; maar hy wat in
die Gees saai, sal uit die Gees die ewige lewe maai.” (:7&8).
Ek dink dat ons as mense die erns van hierdie waarskuwing nie na behore ter harte neem nie. Ons bring onsself dalk maklik onder die wanindruk dat God se genade en barmhartigheid hierdie werklikheid ongedaan maak – wat nie die geval is nie. Dit is natuurlik so dat die barmhartigheid van God groter as ons oortredinge is.
Dien en beskerm – die leuse van die polisie word voorgehou as ‘n suikerklontjie, terwyl die samelewing deur hulle geteister word met geweld, terrorisme en moord. Burgerlikes het die teiken geword van polisie kriminaliteit en staatsterreur. Ons polisie het ‘n ondergrondse beweging geword om ‘n kriminele staat te beskerm. Sluipmoorde, aanrandings, ontvoering, intimidasie, omkoop en marteling is alles deel van hul gruwelikhede.
Dit tref ‘n mens dat die era waarin ons verkeer en daagliks moet strewe om liggaam en siel aanmekaar te hou, ‘n tydvak in die geskiedenis is waarin daar plaaslik en internasionaal ‘n gees van ongeregtigheid heers wat geen respek het vir selfs lewe nie! Dit ontneem ons egter nie van die verantwoordelikheid om met goed en bloed daarteen weerstand te bied nie.
Dit is, veral wanneer inligting jou openlik en by herhaling tot verantwoording roep, dat ‘n mens besef dat sonder standpunt inname jy mede verantwoordelik geword het aan die onreg wat jy deur die vingers sien! Die voortdurende ongeregtigheid roep jou tot standpunt inname. Dit roep luidkeels en oorverdowend sodat jy dit nie durf vergeet nie!