Media

BLANKE ONBAATSUGTIGHEID OF BLANKE SELFMOORD?

EU ONWETTIGE IMMIGRANTE OP MET 140 IN 2014The worst of charity is that the lives you are asked to preserve are not worth preserving.
                                                Ralph Waldo Emerson, The Conduct of Life (1860) 

 Die Blankedom is bekend vir sy onbaatsugtigheid. Weens sy hoofsaaklik Christelike inslag het die leuse "leef en laat leef" vastrapplek in die Blanke se denke gekry. Om aan andere te doen wat jy aan jouself gedoen wil hê, bestaan as amperse vanselfsprekende beginsel by feitlik alle Blankes. Die vraag vandag is egter of hierdie uitgangspunt nie juis die ondergang van die Blanke gaan beteken nie, en daarby, of dit enigsins nog met redelikheid toegepas word.

 Wêreldwyd is Blankes besig om die aftog te blaas en word hulle onbaatsugtigheid of mededeelsaamheid eenvoudig met minagting begroet. Terwyl immigrante uit veral Afrika instroom in Europa word Europeërs verkwalik dat hulle nie meer doen om hierdie onwettige immigrante in hulle lande te verwelkom nie! 'n Sekere dr Tom Vickers van die Northumbria Universiteit se Departement vir Sosiale Wetenskappe het byvoorbeeld die volgende te sê gehad oor die immigrante:

The people drowning in their hundreds in the Mediterranean are the victims of securitised immigration controls, imperialist wars, and an approach to immigration policy that places profit before people. Of course we should demand that EU states do everything possible to save people from drowning, and we should also demand a safe means for them to cross into Europe and equal rights with citizens when they arrive.

 Wat voorgestel word is die uitwissing van grense en gepaardgaande vernietiging van die afsonderlike identiteite van die Europese volkere. Vickers se siening word deur miljoene gebreinspoelde Blankes ondersteun. By hierdie verloopte Blankes het dit verbygegaan dat hierdie Swartes juis verantwoordelik is vir grootskaalse eskalasie in misdaad en algemene onrus in elke staat waar hulle hulle bevind. Hierdie barbare (meestal mans) wat Europa betree verkrag Blanke vrouens en word baie gou die bevoordeeldes van die maatskaplike toelaes wat dwarsdeur Europa betaal word — tot nadeel van die Blankes in Europa. Dit het, ook weens die feit dat dit meestal Swart mans is, die gedaante van 'n invalsmag aangeneem.

 

Volgens statistieke is Swartes se misdaadsyfers in Denemarke 73% meer as die Deense bevolking s'n, in Finland stel hulle 2.2% van die bevolking daar maar pleeg hulle 21% van die verkragtings. In Duitsland is hulle misdaadsyfers 5 keer die van die Duitsers, in Griekeland pleeg hulle 50% van alle misdaad, in Nederland  pleeg hulle 63% van alle jeugmisdaad. In Noorweë pleeg hulle alle (100%) verkragtings! In Switserland is hierdie tot-nou-toe klein groepie Swartes 70% van die tronkbevolking en is hulle misdaadsyfer 600% groter as die res van die bevolking.

Met hierdie statistiek in gedagte wil idiotiese Blankes steeds meer van hulle hê! Duidelik het dit niks meer met onbaatsugtigheid te doene nie, maar alles met selfmoord. Kate Cullen, 'n Britse verpleegster het selfs aangetrokke tot een van hierdie barbare gevoel. Hy het haar 130 keer met 'n mes gesteek.

Blanke emosies word deurentyd opgewek deur die Joods-beheerde media om 'n gevoel van Swart verontregting te skep. In die proses word die gevolge van so 'n selfvernietigende siening heeltemal oorboord gegooi. Deur 'n vals beeld te skep van die sogenaamde onreg wat die Swartes verduur word Blankes moreel oortuig om hulle eie grense af te breek. Dit kan net gedoen word deur 'n medium wat die mag daartoe het — die Joodse-beheerde media. Hulle het die meningsvormers en die kultuurvormers geword. Die statistieke hierbo genoem word verbloem en alle aandag toegespits op die kwansuise leed wat die arme Swartes moet verduur.

Enkele Blanke verslaggewers wat insien waartoe alles gaan lei, word eenvoudig verguis as hulle die waarheid verkondig . Katie Hopkins werk vir The Sun in Engeland. Sy het aangevoer dat oorlogskepe gestuur moet word om die immigrante terug te jaag! Sy skryf:

Rescue boats? I’d use gunships to stop migrants. No, I don’t care. Show me pictures of coffins, show me bodies floating in water, play violins and show me skinny people looking sad. I still don’t care. Because in the next minute you’ll show me pictures of aggressive young men at Calais, spreading like norovirus on a cruise ship. Make no mistake, these migrants are like cockroaches…they are built to survive a nuclear bomb. They are survivors. Once gunships have driven them back to their shores, boats need to be confiscated and burned on a huge bonfire.

Danksy 'n vloedgolf van Joods-gemanipuleerde reaksie word daar nou oorweeg om haar aan te kla van die misdryf haatspraak. 250 000 persone het reeds 'n petisie geteken dat sy ontslaan moet word by haar werk. Ja, meeste Blankes is eenvoudig te lui en te sleg om vir hulleself te dink. Hulle aanvaar alles wat hulle op en in die Joods-beheerde media sien en lees sonder om daaroor na te dink.

 

Dit bring mens by 'n ander bydraende faktor — die mislukking van die Christelike kerke in Europa om enigiets omtrent die saak te doen. Dit het natuurlik te make met die feit dat die Christelike kerke daar deurtrek is met die links-liberale ideologie van menseregte. Om in enige kerk van nasionalisme en die behoud van 'n Blanke identiteit te praat, is absoluut verbode. Die kerk in Europa het die Blankes van Europa gefaal. Die kerke self verwelkom hierdie barbare in hulle midde! Die Christelike moralisme (deur kerke ingevoer) wat die wêreld beetgepak het, het die Blanke versaak. Omdat dit universeel wil wees kan dit nie tot redding van die Blanke kom nie. Wat help die verkondiging van die Woord in Europa as dit juis die ondergang van die beskawing tot gevolg het?  Europa gaan verdrink in Nie-Blanke immigrasie. Die kerk in sy huidige vorm het die instrument geword om dit te bespoedig.

 

In Suid-Afrika moet almal nou saamstaan teen "vreemdelinge-haat". Hierdie vreemdelinge kan in hulle eie Afrika modelstate nie oorleef nie en ding nou mee met inheemse Swartes vir maatskaplike toelaes en dies meer. Sommige van hulle, veral uit die noorde van Afrika, is veel slimmer as die hier by ons en word gehaat juis omdat hulle daarin slaag om winkels op te sit en winsgewend te bedryf. Die gevolg is die chaos wat ons onlangs beleef het. Uiteraard moes apartheid ook daarvoor die skuld kry — wat anders tog kan die rede wees vir Swart mislukking? En ook by ons vind ons dat die drie sogenaamde susterskerke nie 'n woord sal rep oor die gevolge wat hierdie instroming van miljoene vreemdelinge vir die behoud van die Afrikanerdom inhou nie. Hierdie kerke, is soos hulle Europese eweknieë deurtrek met links-liberale drek wat aldag verkondig oor die onreg wat die arme Swartes aangedoen is. Ja, die kerk in Suid-Afrika (met moontlik net die uitsondering van die APK) het die  Afrikanerdom gefaal.

 

By geleentheid het mnr Jaap Marais aan my gesê dat die Hervormde Kerk die geleentheid wat hy gehad het om in die bresse te tree vir die Afrikaner, by hom verby laat gaan het. Die APK sal, of hy nou wil of nie, ook voor daardie keuse te staan kom om baie hard en duidelik namens die Afrikaner Christen te praat. Ek glo dat meeste van sy individuele predikante bereid is om dit te doen. Die vraag is of die APK dit gaan doen.

 

Wat verstaan moet word is dat ons, soos Europa, 'n kentering nodig het om ons volk tot stilstand te ruk en tot die besef te bring dat die moord op ons volk net gestuit kan word as ons ophou om self daaraan aandadig te wees!