Politiek is oorlog sonder koeëls! In hierdie veldslag waar daar oënskynlik verskeie magte teenoor mekaar opgestel was en is, het die Israelse premier ‘n oorweldigende, teen sy teëstanders se verwagtinge in, oorwinning behaal wat nou in sy vierde termyn, aardskuddende gevolge kan hê.
Dit blyk dat al die propaganda wat teen hom gemaak is en meningspeilings oral laat spekuleer het dat hy moontlik nie die paal sal haal nie, peilings in die wind was en dat hy nou stewiger as ooit in die saal sit! Dit verhit die spanning in die Midde-Ooste met grade en verhoog die spanning oor Irak se kernbedrywighede waaroor Netanyahu dit eintlik het. Met Rusland as bondgenoot van Irak in hulle ywer om kernkragontwikkeling op internasionale standaard te kry, is die tafel gedek vir verhoogde militêre aktiwiteit wat die groot moondhede nie ongeskonde gaan laat nie.
Die Amerikaanse, of liewer Obama se ontsteltenis en teenkanting teen Netanyahu se verkiesing vir ‘n vierde termyn en die oogmerk daarmee, is onses insiens bloot oëverblindery wat daarop gerig is om nie nog ‘n bewysbare skuldlas op die Amerikaanse regering se reeks ander klandestine betrokkenhede wat een na die ander na die oppervlak styg, by te voeg nie.
Dit beteken egter nie dat die AVP nie bedenkinge het oor die Amerikaners se werklike betrokkenheid nie.
Met die ANC se aversie vir apartheid, die kapstok waaraan elke moontlike negatiewe ding wat in Suid Afrika gebeur, sover terug as Jan Van Riebeeck se landing aan die Kaap die Goeie Hoop,(aldus Zuma), sal verhoogde optrede teen die Palestyne noodwendig sy draai in ons land maak wat vir die Afrikaner bepaalde potensiaal inhou.
BIBI’S BLOW OUT: Netanyahu miraculously surges to 29 seats. Has 5-seat lead over Herzog. Obama campaign against Bibi backfires.
by Joel C Rosenberg
Image removed by sender. Netanyahu at victory rally in Tel Aviv in the week hours of Wednesday morning (photo credit: Times of Israel)
Netanyahu at victory rally in Tel Aviv in the week hours of Wednesday morning (photo credit: Times of Israel)
(Central Israel) -- The Israeli media was completely wrong.
The newspaper polls were completely wrong.
The exit polls were completely wrong.
The Obama team efforts to unseat an American ally were a complete failure.
Netanyahu wasn't losing. He wasn't about to be shipped off to retirement in disgrace.
This wasn't close -- this was a landslide.
Bibi's blow out.
It's now 5:30am. The sun will soon be rising here, and as it does Israelis -- and the world -- will be awakening to a miracle.
With 95% of the actual votes counted, Netanyahu and his Likud Party have surged from 20 seats in the final newspaper polls to 29 actual seats in the next Knesset (parliament). That's a five-seat lead over Isaac Herzog, Tzipi Livni and their Zionist Union opposition party.
Did Netanyahu's speech to Congress convince Israelis he was most qualified to protect Israel from a dangerous Iran nuclear deal? Yes.
Did President Obama's attacks against the Prime Minister backfire? Yes.
Did the millions and millions of dollars spent by foreigners to bring down Netanyahu completely fail? Yes.
It's going to fascinating to watch the enemies of Netanyahu explain this away. I know several of Bibi's top campaign operatives. They have done an absolutely outstanding job.
But in the end, a result like this cannot be fully explained in human terms.
This was a miracle.
Unexpected. Unexplainable. Unbelievable. But true.
"Then the mystery was revealed to Daniel in a night vision. Then Daniel blessed the God of heaven; Daniel said, 'Let the name of God be blessed forever and ever, for wisdom and power belong to Him. It is He who changes the times and the epochs; He removes kings and establishes kings." (Biblical Book of Daniel, chapter two, verses 19 through 21)
