Media

BETER AS VOOR 1994?

SAL WERKNEMERSDit is geen wonder dat die Suid Afrikaanse Lugdiens se boeke nie wil balanseer nie!

 

1) QANTAS (Australië) 32 500 werknemers vir ‘n totaal van 252 vliegtuie = 129 werknemers per vliegtuig

 

 2) American Airlines    87 897 werknemers vir ‘n totaal van 618 vliegtuie = 142 werknemers per vliegtuig

 

3) Delta Airlines           106 216 werknemers vir ‘n totaal van 722 vliegtuie = 147 werknemers per vliegtuig

 

 4) British Airways         36 832 werknemers vir ‘n totaal van 238 vliegtuie = 154 werknemers per vliegtuig  

 

5) United Airlines        115 149 werknemers vir ‘n totaal van 710 vliegtuie = 162 werknemers per vliegtuig

 

6)S A Airways               55 500 werknemers vir ‘n totaal van 58 vliegtuie    = 957 werknemers per vliegtuig