‘n Volk se kollektiewe begeerte is noodwendig sy bestemming, so sterk soos wat die begeerte is, so sterk is die volk se wil. Die wil word gereflekteer in dade wat oorlewing verseker of ondergang bring.
In Suid Afrika kan daar slegs een van twee uitkomste wees – Swart oorheersing soos tans die geval is wat noodwendig tot ondergang lei of selfdeterminasie waar jou toekoms in eie hande gesetel is, enige trotse volk haat dit om deur ‘n ander regeer te word.
Geen wet op aarde kan jou beskerm as die wetstoepasser self die wet nie ag nie. Skokkend is ook die wetgewing wat deur die A.N.C. op die wetboek geplaas is om die Afrikaner tot onmag te dwing. Aanvaarding van hierdie onreg is ‘n klad vir ons selfrespek, minder woorde en groter dade is nodig om die situasie te herrangskik, verset is die begin, oorwinning is die uitkoms.
Die Kranksinnige denke van De Klerk en sy meelopers het ons huidige status bepaal, soortgelyk sal ons huidige denke ons toekomstige status bepaal. Die verskil tussen wit en swart is voor die hand liggend, diegene wat die verskil nie sien of ag nie is lewend dood of kwaadwillig. Die inhoud van ‘n volk se psige is die bepalende faktor in die skepping van ‘n “Lewens wêreld” in die land waarin jy woon.
‘n Volk se lewe en strewe vorm ‘n kontinuïteitslyn wat ver die toekoms in projekteer, wees die draer van die Afrikaner-Ark tot die salige lewe van die geslagte wat kom. Laat ons met Moed en Eer en Plig die Stryd stry wat van ons verwag word. Lank Lewe die Witman – Blank Suid-Afrika is ons Reg en Ons Strewe.
