Media

DIE REG IN SUID AFRIKA ‘N ONREG!

Description: Clive Derby-Lewis (File, Beeld)Net soos wat Ntlemeza hom nie steur aan die hofuitspraak oor Anwa Dramat se herstel as baas van die Valke-eenheid en Winnie Mandela oor wie aan die hoof van die Mandela familiesake is, of Mugabe oor verskeie hof uitsprake in Rhodesië (nou Zimbabwe genoem), net so word al die bepalings en goedkeuring vir parool van Derby Lewis eenvoudig van die tafel gevee sodat Mev. Lewis met reg verklaar dat sy nie weet hoe om te voel oor die nuwe aanbeveling van die mediese paroolraad dat Clive vrygelaat moet word nie.

Die misbruik van mag en minagting vir die reg waar swartes in beheer gekom het is nie net ‘n gegewe nie, maar ook ‘n bewys van die vlak van beskawing wat Afrika gedoem het tot ‘n sogenaamde derde wêreld waarheen Suid Afrika nou ook afgerem is! Reg het nou ‘n onreg geword bloot omdat hulle deur die NP Regering in beheer geplaas is, wel wetende wat hulle gewoontes en gebruike is!

Beeld berig byvoorbeeld dat die waarnemende Valke-hoof die eenheid ‘destabiliseer’.

Terwyl ’n storm woed oor die skorsing van lt.genl. Anwa Dramat, Valke-baas, is sy waarnemende opvolger besig om dié elite-teenmisdaadeenheid te “destabiliseer”.

2015-01-27 12:25

 Clive Derby-Lewis (File, Beeld)

Beeld het met drie senior Valke-bronne met kennis van genl.maj. Benny Ntlemeza se skuiwe gepraat. Hulle sê hy tree op “soos iemand wat weet hy is permanent aangestel”. (Die minister van polisie ignoreer eenvoudig nou die hof uitspraak en is dus aandadig aan die destabilisering van die eenheid. AVP.) Ntlemeza, oudhoof van die Valke in Limpopo, is deur polisieminister Nathi Nhleko aangestel nadat hy Dramat geskors het. Volgens Beeld se bronne het Ntlemeza sy eerste maand deurgebring deur van Dramat se vertrouelinge ontslae te raak. “Genl. Ntlemeza kan enigiemand rondskuif soos hy goeddink, want hy is in beheer van die Valke,” het sy woordvoerder, brig. Hangwani Mulaudzi, aan Beeld gesê.

Top of Form

Derby-Lewis’s wife: I don’t know how to feel

Pretoria - Clive Derby-Lewis’s wife doesn’t know how to feel about the medical parole board’s recommendation that he be released, she said on Tuesday.

"I do not know how to feel. It has happed four times before and each time it was blocked by the government. I do not know if the minister is going to release him," Gaye Derby-Lewis said.

In December last year, an urgent application for Derby-Lewis’s immediate release from prison was postponed indefinitely in the North Gauteng High Court, Sapa reported.

Derby-Lewis was admitted to hospital suffering from a range of medical problems. He has been diagnosed with terminal lung cancer, which, according to his attorney Marius Coertze, is inoperable because he is too weak to survive surgery.

Coertze said Derby-Lewis had been given only months to live, but correctional services had been dragging its heels on his release since May.