Media

ANC se dilemma: Kommunisme of Sionisme?

altVoor Nelson Mandela vrygelaat is in 1990 was sy standpunt oor nasionalisering soos volg:

                The nationalization of the mines, banks and monopoly industries is the policy of the ANC, and                the change or modification in this regard is inconceivable. ... state control of certain sectors of       the economy is unavoidable.

Pas na sy vrylating het Mandela en Thabo Mbeki verskeie ontmoetings met Harry Oppenheimer gehad. In sy eerste onderhoud na sy vrylating het Mandela skielik die volgende verklaar:

                In our economic policies ... there is not a single reference to things like nationalization, and     this is not accidental...

 

Duidelik het iets gebeur wat Mandela tot "beter" insigte gebring het. Indien gekyk word na die rykdom wat hy in enkele jare opgegaar het na sy vrylating, is die antwoord baie duidelik: Mandela is gekoop! In antieke Rome het Juvenal geskryf:

                The Jews will sell you any dream you please for small change.

 

Na die verkiesing in 1994 het die ANC dan ook sy ekonomiese beleid aan Oppenheimer voorgelê vir goedkeuring. En die aartskommunis verdedig skielik die kapitalisme! So word Gill Marcus eers Minister van Finansies en later president van die Reserwebank. Op die oog af lyk dit na 'n absolute onmoontlikheid dat 'n harde sosialis en Kommunis, die leisels kan oorneem by 'n bank wat juis onafhanklik (privaat) funksioneer en waarvan die burgers (massas) eenvoudig geen voordeel kry nie. Dit is egter alles deel van die Joods-beheerde agenda. En as mens dan besef dat kapitalisme (soos dit verword het - afgewater het) en sosialisme twee kante van dieselfde munt is, sal die prentjie duideliker word.

 

Hoe dan so? Feit is, dat nieteenstaande die ANC se verknogtheid aan die Freedom Charter, wat inderdaad nasionalisasie bepleit, die ANC tot op datum nie enige myne genasionaliseer het nie, laat staan nog die banke en die monopolieë. Wat het dan fout gegaan? Die ANC is vasgevang tussen twee pole. Die een is die Nasionale Demokratiese Revolusie, (ook genoem die revolusie van "onder", dit wil sê van die massas), soos verwoord in sy beleidsdokumente en ook in die Freedom Charter. Dit is die pad na 'n sosialistiese en uiteindelik, 'n kommunistiese samelewing - soos verkondig en verkoop aan die massas. Julius Malema is tans die grootste straatverkopertjie van hierdie idee. Die ander pool is Sionisme: die revolusie van "bo" (dit wil sê waar die mag van die "beursie" die gang en uitslag van die revolusie bepaal).

 

Uit Mandela se uitspraak pas na sy vrylating, Mbeki se verkwansel van 18 staatsbeheerde firmas aan die private sektor pas na sy verkiesing en die feit dat daar nog niks van volskaalse nasionalisasie gekom het nie, is een ding baie duidelik - tot dusver het die Sionisme geseëvier. Joodse geldbelange is onaangetas. 'n Deel van die kapitalistiese stelsel (beheer deur, en in die hande van die Jode) word behou en nasionalisasie word net toegepas waar dit hulle belange nie sal raak nie.

 

Wat dus wel gebeur het is dat ander (nie-Joodse) sfere geteiken is. 'n Belangrike eerste stap om dit te verwesenlik was om deur middel van regstellende aksie Swartes (meestal ANC-lede) in posisies te plaas waar beheer oor al die ander sektore uitgeoefen kon word. So is daar tans nie minder nie as 3,07 miljoen staatsdiensamptenare, meeste waarvan onbevoeg is, ongekwalifiseerd is, niks doen nie, en almal waarvan astronomiese salarisse en vet bonusse ontvang. Dit terwyl tussen 19 en 25 miljoen swartes werkloos is - dis nou as mens die amptelike syfers kan glo. Daarvan getuig die boek van Anthea Jeffery BEE: Helping or Hurting wat aan die einde van 2014 verskyn het. Zuma se kabinet bestaan uit goedskiks 70 ministers, daar is 159 direkteurs-generaal, 642 adjunk direkteurs-generaal, 2501 hoofdirekteure en 7782 direkteure. Nie een van hulle verdien waarskynlik minder as 'n R1 miljoen per jaar nie.

 

Soos Richard Pipes in sy boek Communism: Experiment with a People skryf was dit die nomenclatura wat die Kommuniste in Rusland aan bewind gehou het:

                The policy of creating a privileged elite sustained the Communist elite for the next seventy     years by ensconcing an administrative class with a vital interest in the regime's survival. But,             at the same token, it ensured that the Communist ideal of social equality would remain an     empty slogan.

 

Sionisme en Kommunisme het dieselfde vader: Talmoediese Judaïsme. Albei se doelwit is dieselfde - verslawing. Albei gee voor om tot voordeel van die massas te wees, terwyl dit net 'n nomenclatura daarstel om die sisteem in plek en in toom te hou en 'n Joodse magskliek in besit te stel van die staat se eiendomme. Dit is presies wat ook in Suid-Afrika gebeur het.

 

Die ANC se nasionalisasie is beperk tot die onteiening van die Blanke se plase en ander eiendom, om die Blanke deur middel van regstellende aksie werkloos stel en gedwee toe te kyk hoe die Joodse magselite met hulle banke en monopolieë die Blanke hoe later, hoe meer verarm. Maar die ANC sal niks doen aan die Joods-beheerde myne, banke en monopolieë nie. Inteendeel. Die teelaarde is geskep vir hierdie duiwelsmagte om hulle mag net groter te maak. Sou die ANC-elite enigsins iets vir sy ondersteuners omgegee het, moes hy onmiddellik die banke nasionaliseer en die geldeenheid se waarde stabiliseer. So was die rand-dollar wisselkoers nog R3.50 vir 'n dollar in 1994 en tans is dit op pad na R12.00 vir 'n dollar. 

 

Sou die ANC dit gedoen het, kon die ANC dalk beskou word as 'n "party vir sy mense". Nou is dit egter die skoothond van die Joodse geldmagte. En watter raserny is dit nie om die "broodmandjie" van die land, die boere te teiken, in plaas van die hiëna's, die geldmagte nie. Die effek van hierdie toestand wat ontstaan is dat die land op 'n reuse katastrofe afstuur want die gepeupel word vertel dit is alles die Blanke se skuld! Dit terwyl die Jode die tafel dek vir 'n konflik tussen swart en wit wat hierdie land nog nie gesien het nie - en wat boonop nie deur die Blanke begeer word nie!

 

Intussen sal die Blanke die voorwerp van haat bly en apartheid tot in ewigheid die misdryf teen die mensdom. Werkloosheid sal groter word en armoede meer. Die Joods-beheerde geldmagte weet dat hulle net die ANC moet "koop" en die nomenclatura moet betaal. Daarin het hulle geslaag tot nou toe. Hulle het daarin geslaag omdat Kommunisme 'n leuen is wat aan die massas verkoop word terwyl die eintlike bose mag, die Sionisme, se agenda heel anders lyk. Kommunisme in Suid-Afrika is, (en word), soos in Rusland, deur die Kommunis beheer. Daar is nie een Sionis wat hom teen die Kommunisme sal uitspreek nie.

 

Intussen speel hierdie magte woer-woer met ons en word ons vir die gek gehou deur ons aandag deurentyd af te lei van die werklike strydvrae. Ons sing saam in die koor tot lof van dwaasheid! As ons dan nou van beter weet - het ons nie die taak om swart en wit oor hierdie feite in te lig nie?