Media

Die rasse misterie

altNo one must lightly dismiss the question of race. It is the key to world history and it is  precisely for this reason that written history so often lacks clarity - it is written by people  who do not understand the race question and what belongs to it. Language and religion do not make a race, only blood does that.   Benjamin Disraeli

'n Onderwerp wat deesdae taboe is in die openbare media is die bespreking van ras. Daarmee saam natuurlik die verskille tussen rasse. Dit is juis die liberalis (gefinansier deur die Sionistiese magte) wat wil verhoed dat die feitelike en waarneembare verskille, en veral die effek wat dit op samelewings het,  geopenbaar word.

Rasseverskille is nie net fisies waarneembaar nie, maar onomstootlik bewys. Daar bestaan boonop 'n onewewigtigheid wat betref intelligensie en vermoëns en is dit so dat dit 'n saak van onmoontlikheid is om 'n uitnemende kultuur voort te bring wat gebaseer is op lae intelligensie.  En ondanks die feit dat die Jode as groep dalk 'n hoër intelligensie het as die Blanke, is dit wat voortgebring en daargestel is in die wêreld en wat van waarde is, deur die Blanke beskawing (die Westerse Christelike mensdom) daargestel. Die Jode het min daartoe bygedra, juis omdat hulle hulle uitsluitlik toegespits het op die ekonomiese, eerder as die opbou van samelewings.

 

Die Christendom (verwysende na dit wat tot nou toe as die Blanke beskawing gereken kan word) was, (en is tot 'n groot mate nog), kultuurbouers gewees. Om 'n kultuur te bou gaan met moeite en opoffering gepaard. Die Jode daarenteen het hulle dikwels midde in hierdie (veral) Europese nasies bevind en slegs die vrugte geniet van dit wat daardie nasies deur moeite daargestel het. Die beginsel van individualisme (so kenmerkend van die Weste) met sy privaat eienaarskap as een van die boustene, was die grondslag waarop hierdie uitnemendheid gebou was. Uit hierdie poel van uitnemendheid was daar nog boonop die enkele individue wat deur hulle genialiteit (uitvindings ensomeer) 'n verdere hupstoot aan die bou van die Westerse beskawing gegee het.

Die Jode was meer bedag op die ekonomiese motief - die maak van geld. Die ekonomiese motief het in die twintigste eeu die oorhand gekry en die gevolg daarvan is die agteruitgang en degenerasie van die Weste. Daarvoor het die Westerling homself tot 'n groot mate self te blameer aangesien hy mede-aandadig hieraan geword het. So word die rykdom van 'n persoon vandag, eerder as sy innerlike kwaliteite, as die maatstaf van alles gesien. Hierdie toedrag van sake het die internasionale Jood handig te pas gekom.

Die effek van hierdie verandering is 'n identiteitlose Westerling wat sielsiek is en wie se moraal ondermyn is. As geld die maatstaf van alles word is daar geen vreugde meer te vind in ander aktiwiteite waarvan die verstand en verbeelding die basis moet wees nie. Die gevolg is kulturele en politieke distorsie en 'n gebrek aan rigting en doel - geen wonder dat almal vandag so begaan is oor missie en visie nie! Inderdaad skort daar iets; feit is net sonder 'n fondament sal hierdie doel en rigting van die lewe soekend bly. Dit is dan juis ook die teelaarde van die revolusie - hierdie doellose massas wat soek na 'n rede vir hulle bestaan.

Wat verstaan moet word is dat die mens 'n sosiale wese ("social animal") is wat sekuriteit vind in die gemeenskap waarin hy hom bevind. Daardie gemeenskap moet aan hom 'n tuiste bied ("a sense of belonging"); iets wat net te vinde is in gemeenskappe waar daar 'n hoë mate van homogeniteit is.

In ons land word ons (en voel ons) toenemend vervreem. Ons is nie "deel van hulle" nie. En die "hulle" (wat ons elke dag tot in die grond toe irriteer en selfs tot woede wil dryf) het, ten spyte van die Joods-geïnstigeerde propaganda tot die teendeel, nie 'n saak met ons nie. Daar is geen simpatieke identifikasie deur hierdie nuwe swart elite en hulle volgelinge met die belange en verwagtings wat die Afrikanervolk koester nie. Die pretensies tot die teendeel vererger boonop die toestand, juis omdat dit so kunsmatig is. Wat wel gesien word, is dat die Afrikaner al meer vervreem word deur hom toenemend uit te skuif, te verwilder en te onteien.

Dit wat so noodsaaklik is vir ons oorlewing, 'n dualistiese benadering van aantrek en wegstoot, word boonop, (onder die dekmantel van "rassisme"), verbied. Vir enige wese om te oorleef moet hy diskrimineer. Hy vind aansluiting en gee voorkeur aan sy eie en hy het 'n afkeur en staan afwysend teenoor vreemdes. Wanneer vreemdes boonop geforseer word om te vermeng en 'n belange botsing ontstaan (wat onafwendbaar is), dan kan hierdie afkeur dramaties en vinnig verander in openlike vyandigheid met alles wat dit inhou. Daar is nie 'n enkele voorbeeld van geïntegreerde samelewings waar dit anders gesteld is nie.

Die individu wat in 'n samelewing bly wat hom koester en aan hom die geleentheid gee om sy talente te ontwikkel tot voordeel van daardie samelewing, voel geborge in daardie samelewing. Hy is nie verward nie en beleef nie verwerping nie. Tussen sy mense ontstaan 'n vertroue en is daar sekuriteit. In so 'n samelewing is die gesamentlike doel helder en die gesamentlike poging groter - tot uitbou en verwesenliking van daardie doel. Gedeelde lojaliteit, belange, doelwitte, gevoelens en ideale verhef daardie persoon se aktiwiteit - tot voordeel van elkeen in die gemeenskap.

Die teendeel daarvan - afsydigheid, vyandskap, uitsluiting en wantroue, kan net een gevolg hê, naamlik wanorde en uiteindelike anargie.  Indien teen jou gediskrimineer word omdat jy Blank is, "voorheen bevoordeel" is, of watter rede dan ookal uitgedink word, voel jy uitgesluit, word jy afsydig en verloor jy belangstelling. In so 'n gemeenskap van onderlinge wantroue en onreg is daar geen gemeenskaplike binding en ideaal nie. Die doelwit sal altyd ontbreek juis omdat die uitgangspunt verskil. Die gevolglike frustrasie, afsydigheid en vyandigheid is die basis van wanordelikheid en die resultaat feitlik deurentyd - anargie.

Deur fisies waarneembare verskille te minag, waarvan ras die duidelikste is, is die sekerste resep vir konflik. Voeg daarby die ontneming van die taal, kultuur en tradisies van die groep wat hom in 'n getalleminderheid bevind en die saad is gesaai vir 'n mislukte staat. Hoe polities korrek 'n Blanke vandag ookal mag wees, in sy onderbewussyn hunker hy (nog) na die homogeniteit van sy eie groep.

Hoe moet die gedisoriënteerde Blanke dan nou in hierdie heterogene samelewing met sy vreemde instellings en geforseerde integrasie en gedikteer deur 'n vyandige ekonomiese ordening daarvan, onderskei tussen "ons" en "hulle"? Wel, die resultaat van hierdie geforseerde samelewing verskaf die antwoord, al is dit moeilik om dit somtyds raak te sien. Hierdie resultaat  is 'n verwarde individu met 'n misplaaste skuldgevoel en 'n afgetakelde moraal. Daardie individu is in homself verdeeld en sy kreatiewe en intellektuele potensiaal grootliks afgebreek. So 'n individu kan kwalik 'n sinvolle bydrae tot die gesamentlike welsyn van die staat maak. Dit is in hierdie posisie wat die Afrikaner hom vandag bevind.

Voormelde het ook tot gevolg dat die Blanke (Afrikaner) as 'n groep (volk) 'n verdeeldheid begin beleef wat, hoe langer hoe meer, kan aanleiding gee tot 'n onverenigbare vervreemding van mekaar - 'n onherstelbare verbrokkeling. In sulke omstandighede, (deur die Jodedom op ons afgedwing), ontstaan die tragiese gevolg dat die behoudende element (die nasionaliste) die ander (wat met vreemdes wil gemeensaak maak), self as part en deel van die vyand begin sien.

Op die lange duur kan hierdie toestand die Afrikaner geweldige skade aandoen en selfs die rug van ons volk breek. Hoeveel goeie Afrikaners stem nou al vir die DA sonder om enigsins daaroor na te dink dat die DA maar net 'n ANC in die kleine is ("ANC-lite"). Hulle doen dit waarskynlik meer uit praktiese oorwegings as iets anders ("mens moet stem", "sterk opposisie", "keer 'n tweederde ANC-meerderheid", ensomeer). Tog is dit interessant dat baie van hierdie goeie Afrikaners reeds met lof van die Grondwet praat, hartlik saamsing as die "nasionale lied" gespeel word en selfs die nuwe vlag aankoop. Dit is, of hulle dit besef het of nie, aanduidend van 'n nuwe identiteit wat aangeneem word en ten koste van hulle eie unieke identiteit. En dit sal uiteindelik 'n vervreemding tussen Afrikaners veroorsaak wat onoorbrugbaar gaan wees.

Dr DF Malan het op 16 Desember 1949 die weggedwaalde Afrikaner opgeroep om terug te draai na die pand wat aan hom toevertrou is om te bewaar.  Sonder om aanmatigend te klink of voorskriftelik te wees en terwyl die behoudende Afrikaner bewus is (en moet wees) van al sy foute, moet die oproep aan hierdie mense ("ons mense") wees om terug te keer na die Afrikanerlaer.

Ja, ons kan dalk nie fisies laer trek vandag nie, maar deur geestelik kragte saam te snoer en opnuut uit innerlike oortuiging ons gemeenskaplike ideaal duidelik uit te spel, al moet ons tydelik in hierdie heksebrousel oorleef, kan die grondslag lê vir die nuwe staat wat ons uit en op die  puin van hierdie verbrokkelende een sal moet bou.

Ironies genoeg, is die Jode hierin vir ons hier 'n voorbeeld. Deur al hulle omswerwinge het hulle juis met hulle dualistiese kode oorleef. 'n Sterk rassebewustheid, die grondslag van 'n groepsidentiteit en daaruit voortvloeiende bruisende nasionalisme kan, ten spyte van die aanslae op ons voortbestaan, aan ons 'n immuniteit gee wat die toets van die "nuwe Suid-Afrika" - een wat gedoem is tot vernietiging - sal deurstaan.