Media

DIE WAARDE VIR DIE NAKOMING VAN JOU GELOFTES AAN GOD

altDie Passiespele van Oberammergau

In 1633 het builepes die dorpie Oberammergau in Beiere (Duitsland) getref. Aanvanklik was net naburige gemeenskappe geraak en het die dorpie 'n streng kwarantyn gehandhaaf ten einde die pes weg te hou. 'n Sekere Caspar Schuchler wat by sy vrou en kinders wou gaan kuier in Oberammergau het egter die maatreëls geminag en het toe die plaag in die dorp ingedra. In slegs 33 dae vandat hy die dorpie binnegekom het, het hy en 83 ander mense gesterf. Daar was geen menslike maatreël oor om die plaag te keer nie

Dit was toe dat die inwoners van die dorpie (elkeen van hulle!) hulle sondes voor God bely het en 'n belofte aan Hom gemaak het dat as Hy hulle sou spaar, hulle vanaf 1634 die Passiespele sou opvoer. Op daardie oomblik het die pes sy wyk geneem, was daar geen verdere sterftes nie en het die siekes herstel. Dit was veral aan 'n plaaslike priester, Daisenberger te danke dat die teks en die drama van die Passiespele vir baie jare Bybelgetrou was.

 

Die Passiespele is laas in 2010 gehou en die volgende een word beplan vir 2020. Die saal waarin dit tans opgevoer word kan 5000 mens huisves en aanvanklik het die spele 6 en selfs 7 ure geduur met 'n uur breuk waarin mense 'n ete kan nuttig. Dit is later verkort, maar is dit steeds 'n baie lang drama en is die etebreuk ook nou langer. Die Passiespele handel  nie net oor die kruisiging van Jesus nie, maar word die Ou Testament as vertrekpunt gebruik en eindig dit ook nie by die kruisiging nie, maar is die Opstanding en Hemelvaart van Jesus juis die klimaks van hierdie drama.

 

altSlegs inwoners van die dorpie tree as akteurs op in hierdie drama. Feitlik die hele dorp word betrek en helfte vertolk rolle. 'n Komitee van 19 persone besluit oor die rolvertolking. Geen pruike word toegelaat nie en word baarde en hare vir maande gegroei in voorbereiding vir die rolle wat vertolk moet word. Daar word vir baie maande intens voorberei en geoefen. In 1900 alleen het 200 000 mense die Passiespele bygewoon en onlangse speles soveel as 500 000. Verskeie vertonings word gehou tussen Mei en Oktober.

 

Soos verwag kan word het die Jode te velde getrek teen die Passiespele. In 1901 reeds verklaar rabbi Joseph Krauskopf die volgende:

                Indirectly, these miracles, that are proven scientifically impossible, historically unfounded,     philosophically irrational, scripturally not only contradictory, but also, when not obvious           intention, manifestly the hallucinations of emotional men and hysterical woman, ... throw               considerable side-light on the general reliability of the                 gospel stories, in which the Jew is          so heinously vilified.

 

In 2004 verklaar rabbi Simon Jacobson dat die Joodse vakansiedag van Purim die beste antwoord is op Mel Gibson se rolprent The Passion of the Christ. Purim herdenk die dood van Haman (in die boek van Esther), die anti-Joodse amptenaar wat die Persiese koning gedien het en die massamoord daarna van 75 000 Persiërs wat verdink is dat hulle Haman gevolg het. Hierdie rabbi kon ewenwel verklaar het dat Purim die beste antwoord is op die Passiespele!

 

Deur Joodse aandrang is die oorspronklike teks van die Passiespele dramaties besig om te verander. Voorheen was die geldgrypers as Jode uitgebeeld (nou is hulle bloot inwoners van Jerusalem),  die frase in Mattheus 27:25 (Laat Sy bloed op ons wees) is uitgehaal, Judas word nie meer in verwerplike terme uitgebeeld nie maar is daar simpatie met sy persoon en omstandighede en die woord Fariseër  is nou verwyder wanneer opponente van Jesus op die toneel verskyn. Die Jode is egter steeds nie tevrede nie en die ADL (die Anti Defamation League) kla steeds oor die negatiewe beeld wat van Jose geskep word in die Passiespele en dat mense sal dink dat die Jode vir Sy dood verantwoordelik was terwyl Pilatus en die Romeine  se rol versag word!

 

Wat is dus besig om met die Passiespele te gebeur? Die Jode, die vyande van Jesus Christus, het besluit dat daar nie aan die wêreld verkondig moet word dat Jesus op Joodse aandrang gekruisig is nie. Die Jode (Judaïsme) ontken dat Jesus die Messias is en volgens hulle was Sy dood sy verdiende loon! 

 

Dit lê op die weg van die mense van Oberammergau om hulle voorvaders se Gelofte gestand te doen deur die boodskap van die Seun van God onveranderd te laat voortleef te midde van Joodse aandrang tot die teendeel. Dit was immers die Gelofte wat in 1633 gemaak is!

 

Die oorspronklike teks van die Passiespele het bewaar gebly en is aangrypend om te lees. So sing die koor aan die einde onder meer:

 

                Into His highest glory now He goes

                The New Jerusalem in beauty glows

                There will He gather round Him all

                His blood has rescued from the fall

 

                Overcome, yea, overcome

                Has our Hero-Lord the might

                Of his foes, and from the gloom

                Of the grave brought life and light.

 

                Sing to Him in joyous psalms,

                Strew before Him victory palms!

                Risen, risen is the Lord!

                Cry, ye Heavens, to Him in praise,

                Earth the victor-anthem raise,

                Hallelujah! Thou Adored!