WAAROM WIL ONS ONS TYD OP HIERDIE WYSE VERMORS?
Die stryd wat AO. Malan met die hatige swart vroue brigadier-generaal gehad het en wat hy nou wil voortsit om haar ontslaan te kry of ten minste te verhoed dat sy bevelvoerder van die weermag word, is vermorsing van energie en kosbare geld en tyd. Die AVP het al by herhaling verduidelik dat die swart ras se verwysingsraamwerk so radikaal verskil van die blanke, dat daar geen gronde bestaan vir rasionele gesprek of debat nie. Die bewys daarvoor setel in die feit dat haar seniors ten spyte van haar optrede haar nogtans geoormerk het vir die hoogste pos in die weermag. Wat vir ons reg is, is vir hulle verkeerd en andersom. Neem byvoorbeeld hulle uitgesproke standpunt dat Suid Afrika van hulle gesteel is en hulle dus die reg het om ons eiendom sonder vergoeding te vat.
Haar uitsprake en handeling verteenwoordig die oorgrote meerderheid van die nagenoeg 50 miljoen swartes in Suid Afrika se gevoel en gesindheid teenoor die blanke. Ons word nog net verdra omdat die tyd nog nie ryp is om ons eenmalig te verwyder nie. Daar is nog te veel wat vir inkomste van die blanke afhanklik is asook die feit dat hulle ons militêre vermoë ken. Dit is by dié wat met outoriteit beklee is, waar die haat openlik sigbaar is. Vreedsame naasbestaan met swart volke sal net geskied wanneer ons en hulle elkeen oor hom self regeer volgens eie aard en behoefte binne elkeen se eie grondgebied. Dit weet ons egter is nie in belang van die imperiale magsugtige een wêreld voorstanders, op pad na die tweede Babel nie.
Dat At Malan in verset is, is ‘n tree in die regte rigting. Die teiken, selfs al sou hy slaag, se vernietiging sal nie so waardevol wees as die konsolidasie van Afrikanerkrag in die heropbou van ons nasionalistiese fondament sodat ons weer een van siel en een van sin, gesamentlik kan stry vir ons vryheid in ons vaderland wat van ons gesteel is en waarvan die beheerposisies in die hande van karakters soos Nontobeka Mpaxa beland het.
2014-09-13 23:25
Pieter Steyn
“Nou lê die groot baklei voor,” het ao. At Malan (55) gesê nadat die Noord-Kaapse hooggeregshof in Kimberley die afgelope week bevind het hy is in 2010 onregmatig in hegtenis geneem en deur sy bevelvoerder uitgeskel. Hy wil nou hê brig.genl. ¬Nontobeka Mpaxa, destydse bevelvoerder van die Lohatlha-basis in die Noord-Kaap, moet militêr vervolg word. “Sy het die aand wat die militêre polisie my in hegtenis geneem het vier keer kliphard vir my geskree sy haat wit mense en op die grond gespoeg. “By die offisiersmenasie op Lohatlha het sy vir my gesê ek is ’n kind van die duiwel,” het Malan in die hof aangevoer. Regter Bulelwa Pakati het in haar uitspraak gesê Mpaxa het haar telkens tydens die hofverrigtinge weerspreek. Malan het R520 000 geëis en die weermag moet sy regskoste ook betaal. Regter Bulelwa ¬Pakati het in sy guns beslis.“Die hele ding begin nou weer van voor af: Al die getuies moet weer geroep word en moet weer getuig. Dis nog ’n lang proses, maar ek sal aanhou baklei tot geregtigheid geskied,” sê Malan, ’n arbeidsverhou¬dinge-offisier in die weermag.
“Sy is geoormerk vir die hoogste pos in die weermag – bevelvoerder van die weermag.
“Ek kan nie toelaat dat sy die hoof van die weermag word nie. Ek wil sien dat sy ontslaan word uit die mag,” sê Malan, wat nou in Bloemfontein woon. Malan beweer van sy kollegas het ook oor haar gedrag gekla. “Almal was altyd te bang om amptelike verklarings af te lê uit vrees vir viktimisasie. Sy het mý herhaaldelik daarvan beskuldig dat ek inligting vir Erika Gibson (weermagverslaggewer) gee. Tot in daardie stadium het ek nie eens geweet wie Erika is nie. Ek weet van ’n hele paar mense wat uit die mag bedank het as gevolg van Mpaxa se optrede.” Malan sê kort nadat hy die klag by die polisie ingedien het, het hy doodsdreigemente gekry. Van sy klagtes daaroor by die militêre polisie het dadels gekom. Mpaxa is intussen bevorder tot die hoof van die weermag se inligtingsformasie.
“Ek gaan haar nie los nie. Ek sal aanhou baklei.”
