Om te parasiteer beteken om te teer op iets of iemand ten koste van so iets of iemand. Om dus te leef ten koste van die gasheer aan wie die parasiet homself vasgehaak het, hoofsaaklik omdat die parasiet nie op sy eie kan oorleef nie. Dít is die bestuurstyl van die ANC wat verteenwoordigend is van Afrika. As daar nie meer ‘n gasheer is nie, verteer hulle mekaar en krepeer hulle nageslag soos wat
A.T. Culwick DIT BESKRYF: ”This was a land without a wheel.a lamp, a match to light a fire, without a book, a pencil or a pen, without a blanket. None could make a button,or a buttonhole to fasten his skins about him in the wind. Superstition,pestilence and famine stalked the land and ruled men`s
lives. War raiding were unending. Life was very cheap.
Who changed it? Who brought peace and progress,education and the modern arts of healing,the written word and computation, commerce, coinage, banking, credit, transport,towns and cities, ships and harbours, power, intensive agriculture, enough to eat? Who brought law and order, security of life and property, respect for other tribes and races? Those who brought a thousand benefits must themselves maintain and guard them. NONE OTHER CAN!!!!!!!!”
Dat ons onderwys gebruik moet word waaraan die swartes hulleself probeer optrek is niks nuuts nie, maar spel ook niks goeds vir ons kinders as ons nie ons hakke in die grond slaan nie. Lees die berig van die Beeld koerant van gister en kom in verset!
GAUTENG-SKOLE SMELT DALK AL IN 2015 SAAM
Carryn-Ann Nel Maandag 08 September 2014
Panyaza Lesufi, LUR vir onderwys in Gauteng. Foto: Lucky Maibi
Die bal is aan die rol vir Panyaza Lesufi, LUR vir onderwys, se plan om ryk en arm skole saam te smelt. As hy sy sin kry, kom die saamgestelde ryk en arm skool wat ’n beheerliggaam sal deel reeds in Januarie 2015 tot stand. Lesufi het Sondag op ’n konferensie aan lede van skoolbeheerliggame in Gauteng gesê dat raadpleging reeds met tien stedelike en tien townshipskole in Gauteng gehou is. Beeld het in Junie vanjaar oor Lesufi se planne berig wat “beter integrasie tussen skole” wil hê om gevolglik ’n nie-rassige omgewing te skep. Hy wil ook hê ’n kind van ’n arm skool moet dieselfde geleenthede kry as ’n kind van ’n ryker skool, soos om byvoorbeeld hulpbronne te deel, het hy Sondag op die konferensie herhaal.
Hy het gesê hy wil nie in hierdie stadium die name van die 20 skole bekend maak nie, maar het gesê dat twee skole in Pretoria, twee in Johannesburg, twee aan die Wes-Rand, twee aan die Oos-Rand en twee in Sedibeng geïdentifiseer is. “Ons hoop om teen November klaar met die skole geraadpleeg te hê en hoop om in Januarie met ’n skool te begin.” Volgens Lesufi is daar ’n “algemene” aanvaarding van die beleid, maar ook vrese.Van die vrese is die kwessie dat daar ’n skool gaan wees wat skoolgeld betaal en ’n ander wat dit nie betaal nie. “Ek gaan meer geld as ouers instort – R15 miljoen – vir hierdie om te werk. Geen skoolgeld sal dus drasties verander nie.”
