‘n Mens moet werklik eers met die boosheid wat hoogty vier in ons mooi land gekonfronteer word, voordat die werklike betekenis daarvan tot jou verstand deurdring. Dit gebeur toe iemand se werksbakkie gekaap word met meer as honderduisend rand se gesofistikeerde meetinstrumente en gereedskap en twee skootrekenaars agter in.
Nodeloos om te sê dat mense wat met sulke duur toerusting werk, polities kundig is en rekening hou met die eskalerende misdaadtoestand in Suid Afrika, bedag en voorbereid sal wees op die moontlikheid dat ook hulle voertuie gekaap kan word. Gevolglik is die bakkie binne ‘n halfuur nadat dit gekaap is, opgespoor waar dit toegesluit op ‘n sypaadjie binne ‘n woongebied geparkeer is. Dit was slegs moontlik omdat die voertuig se bewegings gemonitor kon word met van die modernste moniteringstelsels met satelietgeleiding. Die drie swart gewapende motorkapers was nêrens in sig nie.
Dit is op hierdie stadium wat die bewuswording van die ellende werklik begin het. Behalwe vir die radio wat verwyder is, was die bakkie leeggesteel. Met die dankbare gevoel oor ten minste die bakkie wat behalwe vir die radio, ongeskonde teruggevind is, moes daar nou ‘n saaknommer by die polisie verkry word ten einde aan die vereiste van die versekeraars te voldoen om ‘n eis in te stel. Ten spyte daarvan dat die polisie en die opsporingsmaatskappy gelyktydig van die kaping, die ligging en beweging van die voertuig in kennisgestel is, het dit die polisie 4ure geneem om daar uit te kom, terwyl die eienaar en opsporingsagente staan en wag.
Met die versoek vir ‘n saaknommer het die Nuwe Suid Afrika met krag in werking gekom. Die gekaapte bakkie moet dan geskut word totdat die ondersoek afgehandel is en dit kan maande neem. Die eienaar, met goeie kennis van wat hy van die bakkie gaan terugkry indien dit vir welke tydperk in polisie bewaring was, weier en betoog dat daar verslag van die opsporingsmaatskappy, die bestuurders van die bakkie en ooggetuies van die kaping is om die kaping te bevestig. Al wat hy nou benodig is ‘n saaknommer vir die versekering. Die wetsbepaling is egter duidelik, die voertuig moet skut toe en die versekering bepaal dat hulle geen verantwoordelikheid aanvaar vir skade aangerig in polisie bewaring nie.
In nabetragting, nadat goeie beplaning en voorsorg jou instaat stel om jou gekaapte voertuig binne ‘n halfuur na die kaping terug te vind en jy dan van vyf uur die middag toe die voertuig gekry is, eers halftwaalf die nag by die huis kom, wat slegs ‘n halfuur van die kapingstoneel af is, dat jou verstand na antwoorde soek. Wat het in Suid Afrika gebeur? Dit neem jou gedagtes ver terug na die tydperk kort na die moord op dr. H.F. Verwoerd.
Die aandrang van sportlui soos bv. Danie Craven en wêreld sportliggame dat Suid Afrika moet wegdoen met apartheid in sport, ten spyte van geskiedenis en politieke kundiges se dringende waarskuwings dat sulke toegewings sal lei tot meer eise, tot meer toegewings, met die finale eis van swart-meerderheidsregering, wat onmin, verval, anargie en chaos tot gevolg sou hê, is daar voortgegaan met die aandrang en het die waarskuwings werklikheid geword.
Die swart ras se onvermoë om homself op te hef sonder om ander te benadeel, sy eie mense ingesluit, veroorsaak verdere spanning, veral wanneer hy deur magsmisbruik wette aanneem wat die blanke al meer afdruk na standaarde waarby die swarte kan bykom en bevoordeel word. ‘n Sprekende voorbeeld is Jonathan Jansen se onlangse oplossing vir die opleidingstaal in skool en universiteit.
Die ingebore geneigdheid van die swart ras, om veral wanneer hy in ‘n gesagsposisie is dit te misbruik, en meer so as daar nie streng toepassing van wet en orde is waaraan hy onderworpe is nie, en hy na vrye wil homself kan bevoordeel ten koste van ander, het op sy beurt tot gevolg dat die versekeringsmaatskappye hulleself beskerm deur nie verantwoordelikheid te aanvaar vir voertuie in polisie bewaking nie. Tot wie se nadeel? Die slagoffer hiervan is die persoon wat deur die polisie beskerm moet word teen misdaad, waartoe hulle kennelik nie instaat is nie en ook terwyl hy homself verseker het teen kaping, diefstal en skade in die algemeen. As al die uitgawes wat aangegaan is om opsporingstelsels en opvolgermaatskappye wat tot R5000.00 per uur verhaal vir hulle opvolgwerk waartoe jyself hulle instaatstel, bymekaargetel word, word Suid Afrika ‘n nagmerrie om in te woon en te werk!
As die swart geregsdienaars wat meer as vier uur neem om by die misdaadtoneel op te daag, jou dan nog beskuldig dat jy inmeng met die werk van die polisie, word die meet van bloeddruk nie meer moontlik met gewone instrumente nie. Wat dus in Suid Afrika verkeerd gegaan het, is niks anders as swaksinnigheid van ‘n klomp ongelowige pionne van magte van buite ons landsgrense wat nie ‘n saak het met die wel en wee van die Afrikanervolk nie. Dít, “is too ghastly to contemplate!” Te meer omdat die gevolge van hulle optrede vooraf en by herhaling aan die oorgeers, napraters, saamwerkers en ander name wat nie hier gelys mag word nie, aan hulle uitgespel was!
