Media

PROFETE EN PROFESIEË

altWare profesie stig en ware profesie troos en bemoedig.................

Die Afrikanervolk se gryp na profete en professieë, ook na vals en gefabriseerde profesieë en tot eie nadeel, is in 'n groot mate veroorsaak deur Afrikaners wat hul plig teenoor hul volk versaak het en steeds versaak ten opsigte van hul inligtingsinsamelingstaak. Soos deur vals politici te volg en op hul versekeringe staat te maak, het die Afrikanervolk enersyds staatgemaak op lede van sy volk, vertroud met die insameling en verwerking van veiligheids(selfbehouds-)inligting om die Afrikanervolk dan betyds te waarsku teen die aanslae van die vyand. Andersyds is daar sekerlik mense van die voormalige inligtings- en veiligheidsgemeenskap wat glad nie in die klere van verraaiers pas nie. Van hierdie mense tree dan ook van tyd tot tyd na vore en lewer bydraes tot die openbare gesprek en neem deel aan forums wat ten behoewe van die Afrikanervolk daargestel is in 'n poging om hul ervaring ten behoewe van Afrikanerselfbehoud terug te ploeg. Maar helaas, dis te min te laat.

 

 

Dit geskied te sporadies, is nie 'n doeltreffende en aaneenlopende poging nie. Stel u voor die krag van hul oorreding as hulle deel is van 'n inligtingsnet wat nie net die vyand se voornemens ken nie, maar ook daardie kort-van-draad en onomsigtige volksgenoot wat sy lyf in 'n onbesonne oomblik vryheidsvegter wil hou en hom wil wend tot swak beoordeelde wapengeweld, en hom dan konfronteer en vir hom sê, nee, Piet, wag tot die regte geleentheid vir wapenverset aanbreek, jy gaan 'n gemors van die ding maak.

 

Die vyand ken die Afrikanervolk se behoefte aan inligting wat selfbehoud dien. Hierdie vyand ken klaarblyklik ook die Afrikanervolk se haglike posisie wat hierdie inligting betref en dat die voortvarendes onder ons dan selfbehoudsinligting sal fabriseer. Deur uitsprake en vermeende uitsprake van profete in te span as 'n kortpad na militêre en veiligheidsinligting. Dit is een van die redes vir al die weergawes van “Die Nag van die Langmesse”.

SELFBEHOUD

 

Alle lewende wesens het ingeskape selfbehoudmeganismes en beoefen in mindere of meerdere mate selfbehoudmaatreëls, dis nou van die amoeba tot die mens, die kroon van die skepping.

 

Hierdie selfbehoudmeganismes is in die eerste plek voortplanting, gesetel in die ingeskape drang wat voorskryf dat sy spesie 'n plek op aarde het. Dan volg die res van hierdie meganismes met 'n verskeidenheid van “drywers”, vrees en angs ingesluit. Dat vrees en angs negatiewe én positiewe drywers is sal die sielkundiges beaam. Vrees en angs kan afbreek en dit kan opbou. Maar op die ou einde en vir sover dit die intelligente Westerse mens betref wat sy inligting wil verwerk en prosesseer, word al hierdie sake by sy eie persoonlike rekenaar, al by geboorte aan hom toevertrou deur die Skepper (hy moet dit weliswaar verfyn en ontwikkel), dit is sy gesonde verstand, gegee en dan moet daardie intelligente mens planne vir sy en sy soort se oorlewing, dis die nou en die hier en ook die ewigheid, beraam.

 

Soos reeds opgemerk, die verantwoordelike Christelik Westerse mens soos ook aangetref in die Afrikanervolk het 'n legio vyande wat deur sy grootste vyand, dit is die satan, ingestuur word om hierdie rekenaar van hom, sy gesonde verstand, se harde- en sagteware met virusse te besmet en onwerkbaar te maak.

 

Een van die mees diaboliese maniere in hierdie vyand se aanslag is een deur wat as die vermaaklikheidswêreld bekend staan, waar die mense se voortplantings (of seksuele) drang met sy vrese en angste opgeklits word en as rillers opgedis word. Daar is vele skeppers van sulke rillerfiksie, dit is in die rolprentwêreld, kinderlektuur en dan ook sogenaamde volwasse lektuur. Hierdie angs- en vreesaanjaende materiaal kan, geen verassing nie, ook gesien word as 'n onderdeel van die porno-nywerheid, die porno-nywerheid uiteraard in die eerste en die laaste plek bedoel vir die dadelike beoefening van selfvernietiging.

 

Kyk net hoe spog een van die vyande van nie slegs die Christelik-Westerse mens nie maar van alles wat eerbaar is wat deur die mensdom voortgebring is (op David Duke se webwerf gepubliseer):

 

Well-known Jewish Supremacist torture porn film director Eli Roth, who produced the sick “Cabin Fever” and “Hostel” horror movies, has said that he hopes his new internet-only horror mystery, Hemlock Grove, will “f— up an entire generation”.

 

The 13-part series is, judging by the two trailers released so far, is likely to be one of the most bloodthirsty shows seen this year.

 

One sequence shows a man mutating in eyeball-popping, sanguinary detail. “That howling visceral transformation… For this, we wanted something that would be beautiful and horrific, but which would f— up an entire generation,” said Roth, speaking at the MipTV conference to promote the show.

 

“I can think of endless horrible things to do to people!” he said.

 

Importantly, Roth – who directs the first episode and is an executive producer on the series – said that Hemlock Grove’s content is in sync with wider trends on cable TV networks and in cinemas.

 

“You can see that people want their horror horrific. With The Walking Dead getting 12.5 million viewers, Evil Dead just opened at number one in the box office … People want stories like this,” he said.

 

“They want their violence in Game of Thrones. What you’re seeing is a real shift … You wanna see the sex and you wanna see the killing and the violence. You want the murder to be scary and horrible!”

 

In other words, this wave of Jewish-created horror, violence, gore and sickness is becoming ever more mainstream.

 

This has to have an effect on society at large, and will unquestionably trigger lone lunatics who watch this evil depravity and then are encouraged to go out and commit vile deeds themselves.

 

Naskrif: Hoe dan enige aanspraak op die profetiese beoordeel, dit is voordat 'n profesie in vervulling gaan?

 

Ware profesie stig en ware profesie troos en bemoedig.

 

Stig: Jou op die weg van ordelike beplanning te plaas ten einde die dreigende aanslag af te slaan (uit 'n veilighheidsoogpunt).

 

Troos en bemoediging: In die eerste plek dat jy in lewe en sterwe aan Jesus Christus behoort. In die tweede plek dat hoe die vyand ook al raas en blaas en verwoes, daar Iemand is wat getrou is en dat sy liefde alles te bowe gaan.

 

1 Kor. 14: Maar hy wat profeteer, spreek tot die mens woorde van stigting en troos en bemoediging.