Defence lawyers said they intended calling two more witnesses to back up Loots' evidence.
The State, for its part, said it would call at least 10 witnesses to refute Loots' claims.
Die Boeremagsaak is steeds aan die gang met kapt. Deon Loots wat getuig. Twee berigte oor kapt. Loots se getuienis, een in ʼn Engelse en een in ʼn Afrikaanse koerant. In verband met die aantekening van Loots se verklaring op die oorkonde (hofrekord): In 'n vorige berig het ons gelees dit (kan slegs?) dien tot strafversagting. Bid jou aan!
Dit is interessant dat in meeste van die “regse sameswerings” se onthullings, die naam van Jacques Pauw as verslaggewer telkens uitslaan. Pauw wat as linkse onder die hande van 'n sekere Odendaal deurgeloop het, was glo op sterwe na dood na 'n vreemde motorongeluk naby Van der Bylpark, Vereeniging.
Dit was ook Odendaal wat Gustav Muller se beweerde sekseskapades aan Pauw onthul het. Hierdie selfde Odendaal is ook deur die Zuma-bewind as lid van 'n kontingent huursoldate wat Ghaddafi moes beskerm ingespan. As mens nou ingedagte hou dat Pauw en Max du Preez albei by die vergane Vrye Weekblad werksaam was en dat dit hulle twee was wat op loop gegaan het met Dirk Coetzee van Vlakplaasfaam se onthullings en dan onthou dat adv. Piet Pretorius in Volksverraad geskryf het dat Max du Preez vir Militêre Intelligensie gewerk het, raak die interne verraadnetwerk so inmekaargevleg dat ʼn regter en/of landdros ʼn bykans onmoontlike taak het om waarheid en leuen te onderskei. Die kans dat die “Boeremaglede” ʼn regverdige verhoor sal kry lyk in die lig van alles wat nou openbaar raak, onhaalbaar. As daar dan nog regters, advokate, aanklaers en prokureurs praktiseer wat met hierdie politieke aangeleenthede te make het en dieselfde ingesteldheid het as Chaskalson en Gauntlet bv., is hul kanse ʼn ronde nul!
Alles dui egter al hoe meer daarop dat daar 'n seksie in die Broederbond en van hulle “agente” is wat koue voete vir die NSA ontwikkel het en selfs vir die volk se wraak vrees en met reg so! Na gelang die waarheid begin seëvier, sal hierdie regslui se uitsprake teen hulle getuig.
Boeremag cells bugged, says ex-spy.
2013-02-25
Pretoria - A former crime intelligence officer on Monday told the North Gauteng High Court in Pretoria he had seen police video footage of the Boeremag members found guilty of treason, consulting their lawyers in jail. Retired Captain Deon Loots testified that his estranged wife, crime intelligence officer Colonel Miranda Loots, had kept him informed of developments in the Boeremag trial after he left the police in 2000. "Just after the first arrests she already told me they were listening in on the cells at C-Max [prison in Pretoria]. "In about 2007, she told me how advanced crime intelligence was, how they knew everything that was going on in the court cells, what the legal representatives discussed with the accused, and how they could hear and see everything that went on around the court case," he said.
Loots was testifying in an application for a special entry on the court record, which could eventually be used on appeal in an application to set aside the treason convictions of the 20 Boeremag members.
Loots said his wife showed him footage of the accused, displayed on screens at crime intelligence's "war room", and also of the accused talking to their lawyers. Loots testified he had refused to make a statement in the trial because he was upset about the way in which the coup plot was orchestrated.
Handler.
He used to be the police handler assigned to police spy JC Smit, one of the chief witnesses for the State in the Boeremag treason trial. He testified that he had kept in contact with Smit even after deciding to leave the police in 2000. He introduced Smit to another handler when both of them were asked to make statements just before the first arrests in the case. Loots said he had repeatedly refused to make a statement, despite pleas by his estranged wife. This was because he did not agree with "the way in which the whole thing was being orchestrated and driven". He was of the opinion that the whole thing was a "power struggle" between two of his superiors. He and Smit at one stage went to see an attorney and an advocate for advice. Loots was told he would not be in trouble if he refused to testify, but that Smit was in a more difficult position.
Oath of secrecy.
At some stage, said Loots, he went to see the prosecutors in the case, who told him not to come near the court or any of the accused. Loots said he had decided "the truth must come out" after working in India in 2011. When he returned, he attended the Boeremag trial for the first time, but claimed the investigators warned him to stay away. He claimed some of his former colleagues threatened him and told him he was under oath not to reveal any information about the Boeremag case. The matter will continue on 11 March. Defence lawyers said they intended calling two more witnesses to back up Loots' evidence. The State, for its part, said it would call at least 10 witnesses to refute Loots' claims.
BEELDBERIG
’n Senior polisie-offisier het glo ’n beriggewer in die gebruik van springstof laat oplei sodat dié aan regses springstofopleiding by Bela-Bela (Warmbad) kon gee. Dit blyk uit die getuienis van Deon Loots, ’n oudkaptein in die polisie se misdaadintelligensie-eenheid (MIE), gister in die Boeremag-verhoor in die hooggeregshof in Pretoria. Loots het die polisie in 2001 verlaat. Hy getuig in die verdediging se aansoek dat ’n aantekening in die hof se oorkonde gemaak word dat die polisie die beskuldigdes se regte geskend het. Volgens Loots was hy die beriggewer J.C. Smit se hanteerder.
Sy (Loots se) bevelvoerder in die MIE se eenheid vir geheime optrede was supt. Riaan van Schalkwyk.
Volgens Loots het “ ’n nuwe regse groepering” se Dokument 12 “te voorskyn gekom”. Van Schalkwyk het dit op kantoor aan hulle voorgehou. Die MIE het beplan dat die beriggewers die dokument geleidelik moet “verdraai” en “meer offensief” moet maak sodat die mense op die regse vergaderings nie “agterdogtig” raak dat iets op hulle “geplant” word nie.
Die dokument moes omstreeks 1998-’99 “herskryf” word. Kol. Louis Pretorius het later Smit se hanteerder geword. Pretorius het ’n kenner van ’n springstoffabriek naby Klerksdorp laat kom om Smit in die gebruik van springstof op te lei. Die hofsaak is uitgestel.
