AMERIKAANSE VERKIESING
Die Amerikaanse verkiesing waarin Barack Obama Vir ʼn tweede termyn van vier jaar verkies is as President van Amerika is ʼn belangrike gebeurtenis in meer as een opsig. Die invloed van die Council on Foreign Relations (CFR) in die presidensiële verkiesings in Amerika, is wel bekend. In die mate waarin die CFR internasionale en buitelandse aangeleenthede van Amerika en selfs die wêreld beïnvloed, bepaal dat dit nie werklik saak maak of dit Mitt Romney of Barack Obama is wat die leisels vat nie, omdat besluite op daardie terreine reeds geneem is en die president net sy stempel daarop moet sit. Natuurlik ook in sy eie belang! ʼn Sterk individuele inslag in daardie hoë pos kan lewensgevaarlik wees, selfs ver buite die Amerikaanse landsgrense soos oa. dr. Verwoerd.
Op die oog af mag die indruk bestaan dat verwikkelinge daar in Amerika, Suid Afrika nie werklik raak nie. Wanneer die belange van die CFR van nader bekyk word, sou dit egter dwaas wees om te dink dat ʼn moondheid van Amerikaanse omvang wat vir nagenoeg 100 strategiese minerale van Suid Afrika afhanklik is, ongeërg sal wees oor wat in Suid Afrika gebeur wat hulle belang kan raak. Ook en veral die oorname van regering deur oorwegend swartes wat ʼn aanklank sou kon vind by ʼn swart Amerikaanse President in ʼn tyd wat die Chinese tentakels besig is om ʼn stewige greep op Afrika te verkry.
Council on Foreign Relations
The Council on Foreign Relations, a sister organization to the Royal Institute of International Affairs in London (commonly known as Chatham House), was formed in 1922 as a noncommercial, nonpolitical organization supporting American foreign relations. From its inception the Council was bipartisan, welcoming members of both Democratic and Republican parties. It also welcomed Jews and African Americans, although women were initially barred from membership. Its proceedings were almost universally private and confidential. A critical study found that of 502 government officials surveyed from 1945 to 1972, more than half were members of the Council.
Today it has about 5,000 members (including five-year term members between the ages of 30-41), which over its history have included senior serving politicians, more than a dozen Secretaries of State, former national security officers, bankers, lawyers, professors, former CIA members and senior media figures. In 1962 the group began a program of bringing select Air Force officers to the Harold Pratt House to study alongside its scholars. The Army, Navy and Marine Corps requested they start similar programs for their own officers
Vietnam created a rift within the organization. When Hamilton Fish Armstrong announced in 1970 that he would be leaving the helm of Foreign Affairs after 45 years, new chairman David Rockefeller approached a family friend, William Bundy, to take over the position. Anti-war advocates within the Council rose in protest against this appointment, claiming that Bundy's hawkish record in the State and Defense Departments and the CIA precluded him from taking over an independent journal. Some considered Bundy a war criminal for his prior actions.
Seven American presidents have addressed the Council, two while still in office – Bill Clinton and George W. Bush.
The Council says that it has never sought to serve as a receptacle for government policy papers that cannot be shared with the public and does not encourage its members serving in government to do so. The Council says that discussions at its headquarters remain confidential, not because they share or discuss secret information, but because the system allows members to test new ideas with other members.
TRAGIESE GEVOLG
Wat absoluut tragies van die uitslag in die Amerikaanse verkiesing is, is die feit dat die blankes in Amerika nou bevestig het dat hulle téén hulle eie bloed, hulle eie ras, kies om hulle die toekoms in te lei! Dat die skoonheid van hulle eie ras, die intellek en vermoë, en die geskiedkundige verbondenheid aan hulle eie ras, nou ondergeskik is aan die wêreldaandrang van gelykstelling. ʼn Keuse wat hulle uiteindelik ook sal laat buig voor die demografie wanneer die vinnige tempo van voortplanting van die swart ras, hulle gaan onderwerp aan ʼn onverdraagsaamheid en onbevoegdheid wat hulle sal afsleep na ʼn derde wêreldstandaard voordat hulle hulle oë uitgevee het! 'n Tragiese vergissing!
WÊRELD TENDENS
Hierdie neiging om alles en almal gelyk te maak, wat in Engeland begin is in Tanganjika, Noord en Suid Rhodesië, die vrystelling van die slawe wat die Groot Trek tot gevolg gehad het en dienooreenkomstig, hele blanke beskawings ten gronde gerig het, het nou ʼn wêreldtendens geword waarvan die gevolge in die geheim bereken is, maar vir die stemvee verborge gebly het!
