Media

WAT SIT AGTER HIERDIE OPTREDE?

altJULIUS MALEMA PENS EN POOTJIES TERUG IN DIE POLITIEK

Nadat hy Saterdag sy opwagting op Marikana gemaak het waar die bloedbad plaasgevind het waarin meer as 30 Swartes omgekom het weens die raaiselagtige gebruik van skerppuntammunisie deur die onlustepolisie.

Malema se herrysenis as vooraanstaande politieke speler is met 'n skaars gedempte vrolikheid deur sy oënskynlike politieke teenstanders se koerante aangekondig. Hy is onder meer as 'n “messias” bestempel (sien die naweek se Rapport).

Dit verg egter geen diepgaande politieke en arbeidsontleding om tot die besef te kom dat die uitrol van die tapyt vir die geskorste ANC-jeugligaleier koelbloedige opportunisme is – selfs koelbloediger as die wyse waarop die stakende mynwerkers, meestal rotsbooroperateurs – verlede week in outomatiese geweervuur afgemaai is nie.

 

Dis lankal glashelder Malema is die enigste geloofwaardige uitdager wat opgetower kan word ten einde die bewind van die Zoeloe en Brics-magsblok-begunstigde Jacob Zuma einde vanjaar by die Mangaungse ANC-leierskapverkiesing kort te knip.

Malema het dan ook Saterdag vuur teen Zuma gespuug toe hy soos 'n wafferse vredemaker deur die mynwerkers op Marikana ontvang is.

Die grootste flater wat politieke dolosgooiers egter kan begaan is om te aanvaar dat Malema plotseling die Joodse geldmag, die oorhoofse speler in die Marikana-slagting, se uitverkorene geword en die Suid-Afrikaanse gesig van 'n post-Marikane-bedeling in die land sal word. Sy affiniteit vir geld en dit wat daarmee aangeskaf kan word soos Engelse Landrovers en groot huise, maak hom uiters geskik en soos hierbo gesê, die beste kandidaat.

Die Malema-lemoen sal vir 'n tweede keer, maar baie omsigtiger, deur die Geldmag uitgesuig word. Malema moet as 'n afspringplek dien van waar van Zuma, 'n voorstander van die nasionalisering van die Jode se myne, ontslae geraak kan word, en, die Joodse geldmag se gedienstige uitverkorene (Tokyo Sexwale, Ramphele Pamhlele, Cyril Ramaphosa, Jonathan Jansen, Joe Vavi?) dan in die leierskapwedloop na vore gestoot kan word.

Zuma en sy raadgewers (hoofsaaklik Moslem-ekstremiste en andere uit die Brics-lande) is uiteraard bewus van die betekenis van Malema se opwagting op Marikana en die feit dat die geskorste jeugligaleier weer tot vervelens toe die kollig in die Suid-Afrikaanse politiek sal steel tot...

Daarom kan verwag word dat daar 'n deeglike skadebestuursplan gereed gemaak is, die sogenaamde kommissie van ondersoek na die Wonderkop- op Marikana-slagting, vir daardie doel gelaai met Zuma-binnekamergetroues soos sy vrou Nkosazana Zuma. Wat hierdie ondersoek betref: verwag 'n deeglike en langsame uitpluisery, iets soos die kommissie van ondersoek na die wapenaankoopskandaal waarin Jacob Zuma geïmpliseer is. En dat die verslag la-a-a-a-nk na die Mangaung-leierskapverkiesing gereed sal wees.

Die Arbeidsfront:

Ontleders op die arbeidsfront gee 'n skynbaar deeglike prentjie oor die redes vir die Marikana-bloedbad:

#Die feit dat AMCO weens arbeidswetgewing gebore uit die Nedlac-beraadslaginge van die 1990's – waarvolgens net vakbonde wat sogenaamde meerderheidsverteenwoordiging geniet “wettig” onder mynwerkers mag organiseer - sedert AMCO se ontstaan in 1999 by die Douglas-steenkoolmyn in Suidoos-Transvaal nie “wettig” onder mynwerkers kon organiseer nie (Belangrike nota: AMCO het ontstaan weens 'n persoonlike stryd tussen sy stigter en Gwede Mantashe).

#Dat die Kamer van Mynwese, die Joodse Geldmag se hoofkwartier in Suid-Afrika al sedert Sir Lionel Phillips, skielik toeskietlik begin praat het wat hierdie voorheen onverbiddelike eis van meerderheidsverteenwoordiging betref ('n dr. Strydom van die Kamer het verlede week op Moneyweb se RSG-Geldsake heel inskiklik geklink oor die skrap van hierdie meerderheidsverteenwoordiging, hoewel die wind skielik weer kan draai).

#Die gevestigde belange wat voormalige en heersende bestuurslede van die COSATU-verbonde National Union of Mineworkers (NUM) as mede-eienaars en direksielede van myngroepe bekom het (byvoorbeeld Cyril Ramaphosa, nou een van Lonmin se groot aandeelhouers);

#Dat daar 'n “klasseverskil “ in georganiseerde Swart arbeid ontstaan het, gesien aan byvoorbeeld die voertale van onderskeidelik NUM (Engels) en AMCO (Fanagalô), die soort huisvesting wat hulle geniet en hul wisselende onderhewigheid aan trekarbeid.

#Wat die kwessie van huisvesting betref is dit duidelik dat weens die bestuur van die saak deur die mynbase dit 'n teelaarde geskep het vir maatskaplike misstande. Werkers het skynbaar 'n keuse of hulle van mynverblyf soos hostelle gebruik wil maak. Hulle sou dan verkies om hul verblyftoelae in hul eie sak te druk en dan “informele huisvesting” te soek waar ook hul gesinne welkom is. Dit het gelei tot die ontstaan van meer as 50 Swart plakkerskampe in die Rustenburg-omgewing.

#Die netelige Basoeto-mynwerker-kwessie loer ook tussen al die oorsake uit. Groot getalle van die rotsboorwerkers is Basoeto’s, maar ook Xhosas. Die Basoeto's is 'n ewe seer vinger wat betref die onwettige mynwerkers wat op myne van die Vrystaatse goudveld toegesak en krisisse daar geskep het.

#Daar word beweer dat AMCO bande met die PAC het. Die waarheid daarvan sal eers getoets moet word. Indien bevestig, moet hierdie “nywerheidsonrus” se moontlike oorsprong ook by die Amerikaanse CIA gesoek word want veiligheidsontleders van die ou Suid-Afrika voer aan dat die PAC destyds onder aanvoering van hierdie Amerikaanse inligtingsdiens verwek is.

#Dat die besetting van Wonderkop 'n “Amerikaanse metode” is. Dit geskied volgens die metodes wat die “Occupy Wall Street”-beweging aanwend. Of dit wel 'n “Amerikaanse metode” is, is dalk 'n debatspunt. Daar is aangevoer dat die Wallstraatse besetting deur die Rothschild-verbonde George Soros geïnisieer is.

#Saam met hierdie Joodse Geldmag-onderrok wat dalk uitsteek moet ook die verbintenisse wat die land se oornag Swart miljardêrs soos Ramaphosa en Sexwale met Geldmag-persoonlikhede soos Rockeffeller het oorweeg word. Sexwale is toevallig een van die Geldmag-inskrywings vir die Mangaung-leierskapverkiesing.

#Die Lonmin-groep is niks anders as die voormalige Lonrho nie. Lonhro se grootbaas is/was 'n Jood wat in die Weste bekend gestaan het as “Tiny Rowlands”. Hierdie “Rowlands” is 'n ou Geldmag-operateur in Afrika wat nie geskroom het dat sy naam aan Afrika-marxiste gekoppel word nie. In die laat 1960's, voordat die Rooi Chinese hul regstreekse Afrika-betrokkenheid laat vaar het ten gunste van 'n omvattender plan wat die Joodse Geldmag onder aanvoering van Henry Kissinger ontwerp het, is Rowlands se naam genoem in verband met die bou van die Tanzam-spoorlyn (tussen Tanzanië en Zambië).

#Daar is na talle vergelykings gesoek wat die Marikana-bloedbad betref waarvan die belangrikste 'n verbintenis met Sharpeville van 1960 toe polisiemanne op oproerige Swartes geskiet het en dit ook tot opslae in die buiteland gelei het.

Daar is intussen verder deur ontleders na voorbeelde in die geskiedenis gesoek, 'n ontleder op RSG wat dit met die 1922- en die 1946-stakings vergelyk het toe die Smuts-regering se bloedige hardhandigheid teenoor die mynwerkers hom in albei gevalle die bewind gekos het. Na aanleiding daarvan is gesê dat die Marikana-bloedbad op soortgelyke wyse tot gevolg kan hê dat Zuma die spit in Mangaung kan afbyt.

Dat die Shellhuis-skietery, toe daar uit dié ANC-kantoorgebou in Johannesburg se middestad met outomatiese gewere op IVP-ondersteuners, soos op Marikana toevallig ook met “tradisionele wapens bewapen, losgebrand en dood onder die Zoeloes onder in die biblioteektuin gesaai is, word gerieflik vergeet. Dis heel waarskynlik so deurdat die gerug sterk geloop het dat dit Nelson Mandela was wat die bevel om te vuur gegee het.

Dat die polisie reeds lank voor die noodlottige skietery op die Marikana-myners gereed was vir die ergste scenario was klaarblyklik uit baie stellige standpunte deur NUM-segslui. Hierdie segslui het reeds vroeër in die week met uitlatings soos dat AMCO “kriminele” is die atmosfeer vir die ergste moontlike scenario, 'n bloedbad, geskep. Vir hierdie evokatiewe uitsprake kan onderhoude wat NUM-woordvoerders op RSG-Geldsake en e-News gemaak het, gerus deur die kommissie wat Zuma aangestel het, nagegaan word.

Voeg daarby die raaiselagtige verontagsaam van SAP-voorskrifte oor die polisie se teen-onluste-optrede wat in verhouding tot die onluste moet staan en dit word duidelik dat diegene met bedenkinge oor 'n sameswering met die Geldmag aan die spits, dié slag gelyk gegee moet word. Daar is ook op die dag van die slagting aangekondig dat die SAP se skakeloffisier Francois Beukman bedank het. Daarmee saam is dit onverklaarbaar dat nie n enkele polisieman gewond of gedood is deur skuts onder die protesgangers wat soos beklemtoon, met vuurwapens gewapen was nie.

Dit is dus onwaarskynlik dat Zuma se kommissie in die afsienbare toekoms met dramatiese bevindinge sal kom, wat die moontlikheid skep dat hoewel die Marikana-bloedbad dalk een van die vernaamste aksente op die Suid-Afrikaanse en internasionale nuusfronte sal wees, maar dat sy oorsake en gevolge eerder na ander nuusaksente herlei sal word.

Dis onwaarskynlik dat dit op die lang duur soos 'n 9/11-voorval deur die manipuleerders van die internasionale nuus hanteer sal word.

“INVESTERING”:

Dat die oorsake en die gevolge van die bloedbad gewigtig is, moet egter vir geen oomblik oor getwyfel word nie.

Daar is eenvoudig te veel geïnvesteer in konflik in die land. In die Marikana-bloedbad was dit 'n “investering” in die toekomstige leierskap van die ANC in besonder.

Hierdie “investering” betrek menslike kapitaal en organisasies. Maar harde kapitaal, dis omkoopgeld, maar ook versoeters en aanstellings in direksies van maatskappye, speel 'n toenemend deurslaggewende rol in die tot die murg toe verrotte Suid-Afrikaanse samelewing.

Vroeër vanjaar is daar gesien hoe die Demokratiese Alliansie (DA) 'n openlik gewelddadige postuur aanneem met die bestorming van COSATU se hoofkantoor in Johannesburg, die DA-leier Helen Zille vooraan. Agterna is aangevoer dat Zille se bakkie gelaai was van die klippe, sekerlik nie om as kussings te dien nie.

In 'n ondersoek van die Universiteit van die Witwatersrand se Sentrum vir die Studie van Konflik en Versoening, wat vyf munisipale gebiede in die ou Transvaal betrek het, is daar gesien hoe die DA aan hierdie gewelddadiger postuur voortbou deur self by boikotaksies betrokke te raak.

Die vraag is, as al hierdie beplanning en aksies, maar ook die oproerskade wat gely word, in rand en sent bereken word, wat dit die land kos.

By die “positiewe insette” vir sulke aksies moet nog al die maatreëls wat die wetsgehoorsame burger, meestal Afrikaners en ander Blankes, moet tref om nie aan die ontvangkant van die aksies te beland nie, bereken word. Dink maar net wat dit die Blanke kos aan doodgewone beveiliging teen misdaad.

Die prys wat ons alreeds daarvoor betaal het, ook aan menselewens,is onberekenbaar.