Media

HET JULLE HAAR HOOR ROGGEL??

altONS WORD VOORGELÊ, BEKRUIP EN VERMOOR!

In die Beeldkoerant van vanoggend 14 Augustus 2012 word die gereelde daaglikse statistiek van vermoorde blankes weer aangevul en die waarde en betekenis van lewe in Suid Afrika bevestig as minder werd as een of ander prestasie by die Olimpiese spele of die uitspraak van Eben Jordaan in die saak waar Afrikaners gevonnis word omdat hulle beplan het om die Afrikanervolk te beskerm teen n onwettige regime, wat elkeen met n bietjie verstand, geweet het tot volksmoord op die Afrikanervolk sou lei. Dat hulle beplanning in terme van die geskrewe “reg” verkeerd was sal ons toegee. Die feit is dat hulle nog niks gedoen het wat naastenby vergelyk kan word met die beplanning van en ondersteuning vir die diaboliese wyse waarop n Swart Kommunistiese meerderheids regime aan bewind geplaas is, waaruit die daaglikse moorde op ons mense voortspruit nie!

Beeld

Vrou vroegoggend voorgelê

 

2012-08-13 21:14

Susan Cilliers

Hartbeesfontein. – ’n Vrou is gister by haar plaashek naby dié Noordwesdorp doodgeskiet minute nadat sy haar seun by die skool afgelaai het.

Ronél van Eyk (46) het kort voordat sy aan haar wonde beswyk het, aan die polisie beduie daar was drie rowers. Haar beserings was so ernstig dat sy nie kon praat nie en net geroggel het.

Die rowers het haar omstreeks 8:00 gisteroggend oorval toe sy uit haar Toyota Condor klim om die plaashek oop te maak, kort nadat sy Freddie (9) by sy skool in die dorp afgelaai het.

Die rowers het vermoedelik agter ’n geboutjie by die plaashek geskuil en Van Eyk verskeie kere geskiet, onder meer in die gesig. Hulle het met haar Toyota Condor gevlug. Dis enkele ure later verlate naby Coligny gevind.

Jurie Fourie, eienaar van die buurplaas, het gister op die toneel vertel hy was besig om ontbyt in sy dorpshuis te eet toe sy selfoon net ná 08:00 lui.

“Dit was Ronél. Sy het net geroggel. Ek het teruggebel toe die selfoon afgaan. Ronél het opgetel en weer net geroggel.” Fourie en ’n vriend, Sarel van Biljon, het hulle na die plaas gehaas. Daar het hulle Van Eyk nog lewend by die plaashek aangetref. Hulle het ’n dokter, die polisie en ambulans ontbied.

Volgens Van Biljon is Van Eyk in die bors, linkerarm en kakebeen geskiet. Sy het op pad na die hospitaal gesterf.

Die AVP vra nou vir F.W. de Klerk en sy NP kabinet, het julle Ronél van Eyk van slegs 46 jaar, met twee jong seuns en bedroefde eggenoot wat moet agterbly se geroggel gehoor!! Ons vra aan Regters Eben Jordaan, Goldstone en Johan Kriegler, het julle haar geroggel gehoor?? Ons vra aan al die Afrikaner sportmanne en vroue wat die ‘Nuwe Suid Afrika’ so geniet en as ambassadeurs die nuwe vlag waai, het julle Ronél se geroggel gehoor?

Aan elke Afrikaner wat hulle be-ywer het om apartheid verwyder te kry en te vervang met “nie-rassigheid”, het julle Ronél se geroggel voor sy dood is, gehoor??

Aan die Engelse en Amerikaanse regerings vra die AVP, het julle wat agter die skerms en later in die openbaar die Afrikanerregering beswadder en beklad en beskuldig het sodat hy uit die weggeruim kon word vir die voordeel wat julle daaruit kon trek, het julle Ronél se geroggel gehoor???

Maar behalwe vir Ronél, het julle almal wat aandadig was in die stryd teen n opregte en edele beginsel van die handhawing van eiesoortigheid, wat vir die bewaring van elke volk se identiteit en veral vreedsame naasbestaan onontbeerlik is, het julle kennis geneem van die onuitspreeklike lyding van elkeen wat hier onder gelys word voordat hulle gesterf het en van die leed van die wat agterbly??

Mag dit u droom word in die nag wanneer u moet gaan slaap en u verontrus in die dag as u moet werk!

Mag dit soos n kanker in u gemoed word totdat u erken en bely dat u dwaas was! Indien nie, mag dieselfde lot ook u en u geliefdes s’n word! U “demokraties” verkose “president” Zuma verklaar: 'Plaasaanvalle nie rasgedrewe' en meeste van u glo hom mos!

Boer vermoor, vrou kritiek ná plaasaanval

2012-08-13 11:00

Verwante skakels Huldeblyke stroom in vir plaasmoord-slagoffer

Boervrou dalk verlam ná aanval

Johannesburg – ‘n Bejaarde boer van Jansenville is vermoor en sy vrou is ernstig beseer in ‘n aanval op sy plaas naby die dorp, het Algoa FM Maandag berig.

Ao. Pierre Harmse sê die 70-jarige Owen Charles is op die toneel dood en sy vrou is na ‘n hospitaal in Port Elizabeth geneem.

Die aanval het Sondagaand tussen 19:00 en 22:00 op die plaas Armadale plaasgevind.

Vyf mans, wat met messe gewapen was, het Charles doodgesteek en sy vrou ernstig beseer voordat hulle ‘n onbekende hoeveelheid vuurwapens gesteel en in sy bakkie gevlug het.

– Algoa FM

Motief vir bejaarde boer se moord 'onbekend'

Boer in aanval op plaas vermoor

Kaapstad – ‘n Boervrou van Baltimore in Limpopo is moontlik verlam nadat sy in ‘n plaasaanval in haar bed, langs haar man, geskiet is. Landbou.com berig Gloudien van Rensburg (65) is drie keer in ‘n aanval op die Cosmopolite-wildsplaas buite Baltimore geskiet en sal moontlik verlam wees indien sy van haar beserings herstel. Sy veg tans om haar lewe in die Medi-Clinic Limpopo in Polokwane.

Hartbeesfontein-plaasmoord skok wyd

2012-08-13 22:02

Die moord op Ronel van Eyk in Hartbeesfontein het as ‘n groot skok gekom omdat plaasveiligheid ‘n groot prioriteit vir boere hier is.

Jong vrou op plaas doodgeskiet

Boer vermoor, vrou kritiek ná plaasaanval

Huldeblyke stroom in vir plaasmoord-slagoffer

Boer se seun blameer ANCYL vir moord

Die seun van ‘n vermoorde boer het die ANC-jeugliga se uitlatings dat grond sonder vergoeding geneem moet word, uitgedaag.

'Lamola het bloed op sy hande'

AfriForum meen Ronald Lamola, waarnemende leier van die ANCYL, het bloed op sy hande terwyl die ANC “toekyk hoe boere vermoor word.”

'Grond kan nie vreedsaam teruggekry word'

SA 'kort minister van nasionalisering'

Afrikaners 'oorreageer' oor grondhervorming

Boer in aanval op plaas vermoor

2012-06-20 10:45

'n Boer is dood en sy vrou is in 'n kritieke toestand nadat vier verdagtes by die plaashuis ingebreek en op die egpaar geskiet.

Plaasaanval: Regter sou doodstraf gee

Polisie swyg oor Griekwastad-moorde

Ma van 2 in plaasaanval doodgeskiet

Doornfontein-moord is wreed, sê CDP

2012-05-03 11:01

Die moord op ‘n ma van twee jong kinders op ‘n plaas buite Randfontein was baie wreed, het die Christelike Demokratiese Party gesê.

‘n Ma van twee klein kinders is vroeër vandeesweek in ‘n plaasaanval buite Randfontein in Gauteng doodgeskiet, het die polisie gesê.

Aanvalle op boere skok Namibië

Solidariteit loods veldtog oor plaasaanvalle

Aanvallers brand boer

Tiener in hof vir plaasmoord

2012-04-10 11:00

‘n Tiener sal in die hof verskyn nadat hy na bewering ‘n bejaarde vrou op ‘n plaas in die Suid-Kaap vermoor het, het die polisie gesê.

Seun gebroke ná moord op gesin

Vrou op plaas doodgesteek

25 jaar elk vir mans wat boer vermoor

Seun gebroke ná moord op gesin

'Plaasmoorde moet prioriteit word' – VF+

Boer se verminkte lyk in plaashuis gevind

Drie lede van gesin op plaas doodgeskiet

25 jaar elk vir mans wat boer vermoor

2012-04-03 18:58

Twee mans wat daaraan skuldig bevind is dat hulle ‘n boer in Butterworth vermoor het, is elk tot 25 jaar tronkstraf gevonnis.

‘n Man van Soshanguve wat ‘n boer van Brits twee jaar gelede vermoor het, is in die Hooggeregshof tot lewenslange tronkstraf gevonnis.

Bende vermoor boer op plaas buite Potch

Niemand vas ná moord op boer

2012-02-22 13:30

Die VF+ het in ‘n verklaring gesê dié party is “baie bekommerd oor die toename van plaasmoorde” vanaf die begin van hierdie jaar.

'Plaasmoorde is regering se skuld' – DA

2012-02-20 13:10 150 menings

'n Boer en sy vrou is in die vroeë oggendure aangeval terwyl hulle hul koeie op ‘n plaas naby Potchefstroom gemelk het.

Boer by sy gesin vermoor

'Plaasmoorde nie meer 'n prioriteit'

Bejaarde boer doodgeskiet

2012-01-30 22:56

‘n Sewe-en-sewentig-jarige boer is vasgebind en doodgeskiet by sy huis buite Stella naby Vryburg, het die polisie in Noordwes gesê.

Vermoorde boer word op plaas ter ruste gelê

Vyfde man vas vir moord op boer

2012-01-06 08:33

'n Vyfde man het weens die koelbloedige moord op Thomas Ferreira, ’n Vrystaatse boer en sakeman, in die landdroshof verskyn.

Verdagtes vas vir moord op Vrystaat-boer

Namibië: Bejaarde boer grusaam vermoor

2011-12-16 10:30

Fritz Snyders (33), die boer wat op sy plaas in die Merweville-distrik vermoor is, word Sondagoggend begrawe, is bekend gemaak.

Boere gemaan oor aanvalle in feestyd

Boer in hof wat van moord verdink word

Vermeende plaasaanvaller in koma

Boer vir selfoon vermoor

2011-11-29 07:00

'n Vrystaatse gesin is gebroke gelaat nadat hul man en pa herhaaldelik deur hul plaashuis se kombuisdeur vir sy selfoon doodgeskiet is.

Bloemfontein-boer vermoor

Nederland swyg oor aanvalle op plase

Bejaarde egpaar op plaas vermoor

2011-11-22 07:05

Die Nederlandse regering is nie bereid om met sy Suid-Afrikaanse eweknie oor die epidemie van plaasmoorde in gesprek te tree nie.

Vier vas vir plaasmoord

2011-11-02 18:01

Vier mans wat daarvan beskuldig word dat hulle ‘n man op sy plaas in Dwaalboom vermoor het, is in hegtenis geneem, het die polisie gesê.

Storie oor plaasmoorde wêreldwyd uitgestuur

Boer se aanvaller tronk toe gestuur

Plaasmoord-beskuldigdes vrygespreek

Plaasmoorde 'is nie anders nie'

2011-09-09 07:05

Moord is moord en plaasmoorde verskil nie van enige ander moorde nie, het Nathi Mthethwa, minister van polisie, gesê.

Plaasmoorde kwel TAU

Plaasmoorde: LUR spreek hom sterk uit

Boere kan nie teen aanvalle gewaarsku word – Agri SA

2011-08-11 17:19

Die Transvaalse Landbou-unie Suid-Afrika (TLU SA) het gesê meer as 26 plaasmoorde is sedert die begin van 2011 aangemeld.

Vermoorde Reitz-boer roerend gegroet

Teistering van boere 'afgryslik'

2011-08-10 18:00

Dit is onaanvaarbaar dat boere deur plaasmoorde getreiter word, sê Japie Grobler, voorsitter van die Agri Securitas-trustfonds.

Ondersoek plaasmoorde, vra VF+

2011-08-05 09:10

Wanneer ’n boer vermoor word, steier ’n provinsie ’n hele paar treë agteruit, het Mosebenzi Zwane, Vrystaatse LUR vir landbou, gesê.

Boer se lyk in vlak graf gevind

Lindley-moordenaars pleit om versagting

Twee ná moorde op plaas gevang

Jeugdiges wat boer vermoor nie in hof

2011-08-03 11:53 77 menings

Die nuwe kinderwet verhoed dat twee jeugdiges in 'n landdroshof op Reitz sal verskyn vir die moord op 'n boer van die distrik.

‘n Vrystaatse boer is in ‘n vlak graf begrawe nadat hy op sy plaas by Reitz aangeval is, het die polisie in die Vrystaat gesê.

Verdagte wil bekentenis maak ná plaasmoord

Twee ná moorde op plaas gevang

Bejaarde paartjie op hul plaas vermoor

Lindley-moordenaars gevonnis

2011-07-25 09:08

Die vyf mans wat skuldig bevind is van die moord op die Potgieter-gesin van Lindley word in die Bloemfonteinse hooggeregshof gevonnis.

Uitspraak in Lindley-moordverhoor verwag

Regter: Lindley-moorde 'wreed, barbaars'

5 Skuldig aan Lindley-plaasmoord

Boer (64) op sy plaas doodgeslaan

2011-07-08 21:05

Drie mans het in die Tzaneen landroshof verskyn in verband met die moord van ‘n boer in Letsitele, het die Limpopo polisie gesê.

Kunshandelaar se lyk op wildplaas gevind

Seun ken lyk van boer in gat uit

2011-07-02 11:21

'n Bejaarde paar se seun moes 'n wrede toneel aanskou toe hy op hul lyke, wat vol steekwonde was, op hul plaas afgekom het.

Julius-uitsprake 'kan lei tot nog plaasmoorde'

Ottosdal-moordverdagtes soek borgtog

Skokkende feite oor Lindley-moord

5 Skuldig aan Lindley-plaasmoord

2011-06-15 19:14

Twee plaaswerkers en drie van hul vriende is skuldig bevind aan die moord op Attie Potgieter op sy plaas in die Vrystaat.

Uitspraak in Lindley-moordverhoor verwag

Lindley-moord: 'Al ses het saamgesweer'

Regter: Lindley-moorde 'wreed, barbaars'

Seun ken lyk van boer in gat uit

2011-06-09 09:12

"’n Mens moet vergewe, al voel jy nie so nie,” het die seun van die vermoorde Frank Gaudin, ’n boer van buite Randfontein, wie se lyk in ’n gat gevind is, gesê.

Man se lyk op vullishoop gevind

Twee verminkte lyke op strand gevind

Vrou 50 keer gesteek, lyk in bed gevind

Lindley: 'Vrou moes kluis oopmaak'

2011-06-07 18:58

‘n Beskuldigde in die moordverhoor van die Potgieter-gesin het getuig die plan was om die vrou sover te kry om die kluis oop te maak.

Lindley-plaaswerker erken hy was deel van komplot

Lindley-moord: Verdagte SMS met dooie se foon

Ses swyg oor wie Lindley-meisie geskiet het

2011-05-25 16:56

Drie mans wat daarvan beskuldig word dat hulle 'n boer van die Noordwes vermoor het, het aansoek gedoen om borgtog in die Ottosdal-landdroshof.

Boer vermoor, aan bakkie vasgebind

Plaasmoord was 'naakte rassisme'

Ottosdal-moordsaak uitgestel

Wending kom in Lindley-moordverhoor

2011-05-20 07:42

Die vermeende moordenaar van die Potgieter-gesin wat skuld op die aanklagte teen hom sou beken, het van plan verander.

Die moord op ‘n boer, wat aan sy bakkie vasgemaak en sowat ‘n kilometer ver gesleep is, was “niks meer as rassisme nie”, het die VF+ gesê.

'AfriForum bedreig demokrasie in SA'

Skiet die Boer-saak dalk buite hof geskik

VL en boere vergader ná plaasmoord

2011-03-18 07:46

Plaasmoord: Vrou se hart uitgesny

Vrou verloor lus om te leef ná plaasmoord

Partye kap regering ná soveelste plaasmoord

Plaasmoord: Vrou se hart uitgesny

2011-03-14 14:32

Drie mans sal na verwagting in die Vryheid-landdroshof verskyn op aanklag van die moord op ‘n vrou wie se hart uitgesny is.

Geskokte boere jag moordenaars

Plaaswag-vrou patrolleer snags

2011-02-27 12:45

Boere: G'n belasting as geweld nie stop

Boer hartroerend begrawe

2011-02-25 09:15

Die vrou van een van die slagoffers van plaasmoorde in Suid-Afrika het kopskuddend toegekyk hoe haar man se kis stadig in die grond afsak.

AgriSA kap regering voor boer se begrafnis

2011-02-24 08:16

AgriSA is teleurgesteld dat die ANC te midde van die vlaag plaasmoorde hom steeds by Julius Malema oor die lied “Skiet die Boer” skaar.

Partye kap regering ná soveelste plaasmoord

Plaasmoord 'is regering se skuld'

2011-02-21 09:20

“Die regering is self moordenaars,” sê die ACDP se sekretaris-generaal in die Vrystaat, nadat 'n boer in die Frankfort-distrik vermoor is.

Nog 'n VS-plaasmoord skok

Moord op boere: ‘Dit moet nóú end kry!’

Boer op Stellenbosch-plaas doodgeskiet

Plaasmoord 'is regering se skuld'

2011-02-21 08:37

“Ek lê my man se dood voor die deur van die regering," het Zelda Costa, vrou van die vermoorde plaasboer, Alberto Costa, gesê.

Moord op boere: ‘Dit moet nóú end kry!’

2011-02-20 06:59 Woede oor geweldmisdaad het opnuut in landboukringe oorgekook ná die moorde op Helgard Muller in die Vrystaat en Alberto Costa van Stellenbosch.

Boer met sy broek verwurg

Limpopo-boer en vrou se lyke verkool in kar gekry

2011-02-18 09:26

'n 44 jaar oue boer van Cloetesville, Stellenbosch, is tydens 'n gewapende rooftog by sy huis doodgeskiet, het die polisie gesê.

Vrou sterf ná wrede aanval

Ses vas vir moord op gesin

Jong vrou op plaas doodgeskiet

2012-08-13 14:30

‘n Vrou is dood nadat sy op haar plaas in Witklip naby Hartbeesfontein geskiet is, het die polisie in die Noordwes gesê.

Boer vermoor, vrou kritiek ná plaasaanval

As die doodstraf nie in SA afgeskaf was nie, sou ’n regter twee plaasaanvallers op Ermelo ’n galgdood opgelê het, het TLU SA gesê.

Doornfontein-moord is wreed, sê CDP

Polisie swyg oor Griekwastad-moorde

Verdagte nog in hospitaal ná plaasmoord

Doornfontein-moord: Geen inligting oor verdagtes

2012-05-02 14:45

Dit is steeds onbekend hoeveel mense by die moord op ‘n boervrou van Doornfontein betrek word, het die polisie gesê.

Ma van 2 in plaasaanval doodgeskiet

2012-04-11 10:00

‘n Tiener wat daarvan aangekla word dat hy ‘n vrou op haar plaas in George vermoor het, sal onder polisiebewaking in ‘n hospitaal bly.

Boer se verminkte lyk in plaashuis gevind

25 jaar elk vir mans wat boer vermoor

Griekwastad-moorde: Bespiegelings 'sny diep'

2012-04-10 09:01

Bespiegelings oor wie drie lede van die Steenkamp-gesin van Griekwastad op Goeie Vrydag op hul plaas vermoor het, “sny diep”.

‘Dis g’n gewone moord’

Seun gebroke ná moord op gesin

Drie lede van gesin op plaas doodgeskiet

Vrou op plaas doodgesteek

2012-04-08 22:01

‘n Vier-en-sestig-jarige vrou is deur ‘n jong seun doodgesteek in ‘n rooftog op ‘n plaas buite George, het die polisie gesê.

Bende vermoor boer op plaas buite Potch

Drie lede van gesin op plaas doodgeskiet

'n Boer, sy vrou en hul 14-jarige dogter is op hul plaas buite Griekwastad in die Noord-Kaap-provinsie doodgeskiet.

Gesin op kleinhoewe vermoor

Boer by sy gesin vermoor

'n Boer is op die plaas Leeubos in Bloemhof doodgeslaan en sy motor gesteel, het die polisie in die Noordwes gesê.

Lewenslank vir 'bose' man wat boer vermoor

Bende vermoor boer op plaas buite Potch

Europa kap moorde in SA

2012-03-08 08:03

Die Europese parlement het die plaasmoorde in Suid-Afrika veroordeel. Drie regse lede van die parlement het die voortou vir die verklaring geneem.

Meer moorde as padsterftes in SA

Niemand vas ná moord op boer

2012-02-21 07:02

Ses boere is tydens Januarie 2012 in verskillende dele van die land vermoor, het die landbou-organisasie TLU SA gesê.

Bejaarde boer doodgeskiet

Boer by sy gesin vermoor

Vyfde man vas vir moord op boer

’n Boer en bekende in landboukringe is in die vroeë oggendure koelbloedig op sy wildplaas buite Roossenekal in Limpopo doodgeskiet.

2011-12-30 23:00

Vier verdagtes is in hegtenis geneem in verband met die moord van die eienaar van die plaas Riversford, naby Tierpoort suid van Bloemfontein.

Boer se arms met pangas gebreek

Die vasgebinde lyk van ’n bejaarde boer in Namibië is sowat 150 m van sy plaashuis deur die polisie ontdek, het plaaslike media berig.

Bloemfontein-boer vermoor

2011-11-28 07:00

Die eienaar van die vulstasie by die Tom's Place-oord en boer buite Bloemfontein is in 'n vermoedelike plaasaanval doodgeskiet.

Bloedspoor lei na vrou se lyk in riooltenk

Lyk van vermoorde Pta-vrou in drein gevind

Sekuriteitswag vas oor moord op Pta-vrou

Bejaarde egpaar op plaas vermoor

2011-11-03 22:56

‘n Twee-en-sewentig-jarige man en sy vrou is op ‘n plaas in Rustenburg in Noordwes vermoor, het die polisie in die provinsie gesê.

Boer se aanvaller tronk toe gestuur

Teistering van boere 'afgryslik'

2011-10-31 08:00

War of the Flea, ’n dokumentêre rolprent oor plaasmoorde in Suid-Afrika, kan eersdaags oor die wêreld heen gesien word.

2011-08-30 08:07

’n Man wat op ’n fyn beplande wyse ’n boer uit sy plaashuis gelok en toe sinloos geskiet het, is 44 jaar tronkstraf opgelê.

Vermoorde Reitz-boer roerend gegroet

2011-08-11 08:02

Terwyl die familie en vriende van 'n plaasmoord-slagoffer rou langs sy graf gestaan het, is die vermeende moordenaars borgtog geweier.

Boer in vlak graf met klippe doodgegooi

Die gebrek aan betroubare statistieke oor plaasmoorde maak dit onmoontlik vir boere om tendense en die omvang van die probleem te peil.

2011-08-02 08:07

’n Boer is lewend, met sy hande en voete vasgebind, in ’n vlak graf buite die opstal gedwing en toe glo met groot klippe doodgegooi.

2011-07-05 21:00

Regter George Wright het gesê die Potgieter-moordverhoor is een van die wreedste en mees barbaarse sake wat die hof nóg hanteer het.

Lindley-meisie 'moes sterf'

2011-06-06 09:26

’n Boer se lyk is op sy wildplaas buite Randfontein gekry sowat twee en ’n half jaar nadat sy vrou op dieselfde plaas vermoor is.

Rowers skiet vroulike karwag dood

Seuns gooi jong man met klippe dood

Moordenaar in tronk klets op MXit, Facebook

Lindley-moord: Biddende ma doodgeskiet

2011-05-25 14:42

Die Vrystaatse boer Attie Potgieter is doodgemartel voordat sy vrou, Wilna, en dogter, Willemientjie, doodgeskiet is, het die hof gehoor.

‘n Plaaswerker wat sy werkgewer doodgeskiet het, is vir effektief 20 jaar tronk toe gestuur deur die Hooggeregshof in Pietermaritzburg.

2011-03-18 23:00

Hoeveel boere moet nog sterf om mense soos pres. Jacob Zuma en die sanger Bono, sover te kry om hulle teen plaasmoorde uit te spreek?

Woedende boere van die Randfontein-omgewing het help soek na die twee moordenaars van ’n boer van die gebied.

Boere vang verkragter

Solidariteit-hoof se oom sterf in plaasaanval

Bejaarde in loopraam op plaas aangeval

Regering kan nie nog één boer verloor

'n Vrou moes kyk hoe haar man met ’n byl op sy kop, in sy gesig en oor sy bene gekap word voordat hy vir dood agter gelaat is.

Seun tref gewonde pa lewend aan

2011-02-21 09:20

Die vermoorde Vrystaatse boer Helgard Muller het nog asemgehaal toe sy jongste seun ná die aanval op hom afgekom het.

’n Oorlog word teen boere gevoer en hulle moet hulself voorberei, sê die Vrystaatse DA-leier ná die soveelste plaasmoord in die provinsie.

Vrou sterf ná wrede aanval

Bo-gemelde berigte kom almal uit die Beeldkoerant uit.