Media

NAVORSER VAN VOLKSMOORD BESOEK SA.

Besoek deur dr Gregory Stanton

TLU SA berig dat dr Gregory Stanton, 'n hoogleraar in navorsing van volksmoord en die voorkoming daarvan, verbonde aan die George Mason Universiteit in Arlington, Virginia, is op besoek aan Suid-Afrika (23 tot 26 Julie). Dr Stanton is ook die voorsitter van Genocide Watch.

“TLU SA sal trag om sy eie insigte ten opsigte van geweldsmisdade op plase en die onbenydenswaardige posisie waarin talle plaasbewoners hulle bevind, op te weeg teen die kennis en studies wat dr Stanton versamel het. Hy word as sulks internasionaal erken en sy kommer oor die situasie in die RSA verg bespreking en oorweging”, volgens mnr. Louis Meintjes van TLU SA.

Benewens persoonlike gesprekke met etlike leiersfigure, sal dr Stanton ook die geleentheid hê om met boere gesprek te voer tydens ‘n vergadering van ‘n distrikslandbou-unie terwyl hy ook die gas van die FW de Klerk Stigting gaan wees tydens ‘n eendag-konferensie met as onderwerp Nasionale Beleid op die Kruispad.

 

‘n Nuuskonferensie, waartydens dr Stanton sy indrukke en gevolgtrekkings sal opsom, vind Donderdag-oggend elfuur in TLU SA se hoofkantoor in Silverton, Pretoria plaas.

 

Die AVP se standpunt is dat wanneer TLU SA “trag” om hulle insig van die geweldsmisdade aan dr. Stanton oor te dra, dit hopelik die “president” van Suid Afrika se lied dat die kabinet die Boere met masjiengewere gaan skiet, sal insluit. Daarin lê die sleutel tot die motivering vir die plaasmoorde.  As die ondersteuners en medewerkers aan die nuwe orde in Suid Afrika dan in ag geneem word, sal die F.W.Stigting van wie hy die gas gaan wees, sowel as die Amerikaanse regering se betrokkenheid, baie prominent in sy navorsing figureer.

 

Die bloedige en onmenslike omvang van wat hulle tot stand gebring het, kan in die onlangse 596 moordverwante berigte in Nuus 24 se berigte hieronder duidelik gesien word.

 

  1. Zuma: 'Plaasaanvalle nie rasgedrewe'
  2. 2012-07-05 11:04
  3. Plaasaanvalle moet binne die konteks van die land se hoë misdaadstatistiek gesien word is nie rasgedrewe nie, sê pres. Zuma.

 

  1. Zuma raadpleeg opposisieleiers oor aanstelling van regters
  2. Zuma berispe Motshekga oor handboeke
  3. Drie van ANC-jeugliga 'jammer' wat Zuma-lesing ontwrig
  4. Boervrou dalk verlam ná aanval
  5. 2012-06-21 10:50
  6. ‘n Boervrou van Baltimore in Limpopo is moontlik verlam nadat sy in ‘n plaasaanval in haar bed, langs haar man, geskiet is.

 

  1. Motief vir bejaarde boer se moord 'onbekend'
  2. Boer in aanval op plaas vermoor
  3. 'Lamola het bloed op sy hande'
  4. Motief vir bejaarde boer se moord 'onbekend'
  5. 2012-06-20 11:45 83 menings
  6. ‘n Bejaarde boer is doodgeskiet en sy vrou het ernstige beserings opgedoen toe hulle op hul plaas aangeval is, het die polisie gesê.

 

  1. Boer in aanval op plaas vermoor
  2. Ma van 2 in plaasaanval doodgeskiet
  3. 25 jaar elk vir mans wat boer vermoor
  4. Plaasaanval: Regter sou doodstraf gee
  5. 2012-05-28 13:50
  6. As die doodstraf nie in SA afgeskaf was nie, sou ’n regter twee plaasaanvallers op Ermelo ’n galgdood opgelê het, het TLU SA gesê.

 

  1. Doornfontein-moord is wreed, sê CDP
  2. Polisie swyg oor Griekwastad-moorde
  3. Verdagte nog in hospitaal ná plaasmoord
  4. Doornfontein-moord: Geen inligting oor verdagtes
  5. 2012-05-02 14:45
  6. Dit is steeds onbekend hoeveel mense by die moord op ‘n boervrou van Doornfontein betrek word, het die polisie gesê.

 

  1. Ma van 2 in plaasaanval doodgeskiet
  2. Polisie swyg oor Griekwastad-moorde
  3. Verdagte nog in hospitaal ná plaasmoord
  4. Verdagte nog in hospitaal ná plaasmoord
  5. 2012-04-11 10:00
  6. ‘n Tiener wat daarvan aangekla word dat hy ‘n vrou op haar plaas in George vermoor het, sal onder polisiebewaking in ‘n hospitaal bly.

 

  1. Tiener in hof vir plaasmoord
  2. Boer se verminkte lyk in plaashuis gevind
  3. 25 jaar elk vir mans wat boer vermoor
  4. Griekwastad-moorde: Bespiegelings 'sny diep'
  5. 2012-04-10 09:01
  6. Bespiegelings oor wie drie lede van die Steenkamp-gesin van Griekwastad op Goeie Vrydag op hul plaas vermoor het, “sny diep”.

 

  1. ‘Dis g’n gewone moord’
  2. Seun gebroke ná moord op gesin
  3. Drie lede van gesin op plaas doodgeskiet
  4. Vrou op plaas doodgesteek
  5. 2012-04-08 22:01 77 menings
  6. ‘n Vier-en-sestig-jarige vrou is deur ‘n jong seun doodgesteek in ‘n rooftog op ‘n plaas buite George, het die polisie gesê.

 

  1. Drie lede van gesin op plaas doodgeskiet
  2. Bende vermoor boer op plaas buite Potch
  3. Boer se verminkte lyk in plaashuis gevind
  4. Drie lede van gesin op plaas doodgeskiet
  5. 2012-04-07 11:30
  6. 'n Boer, sy vrou en hul 14-jarige dogter is op hul plaas buite Griekwastad in die Noord-Kaap-provinsie doodgeskiet.

 

  1. Gesin op kleinhoewe vermoor
  2. Boer by sy gesin vermoor
  3. Boer se verminkte lyk in plaashuis gevind
  4. Boer se verminkte lyk in plaashuis gevind
  5. 2012-04-03 13:40 115 menings
  6. 'n Boer is op die plaas Leeubos in Bloemhof doodgeslaan en sy motor gesteel, het die polisie in die Noordwes gesê.

 

  1. Lewenslank vir 'bose' man wat boer vermoor
  2. Bende vermoor boer op plaas buite Potch
  3. 'Plaasmoorde moet prioriteit word' – VF+
  4. Europa kap moorde in SA
  5. 2012-03-08 08:03
  6. Die Europese parlement het die plaasmoorde in Suid-Afrika veroordeel. Drie regse lede van die parlement het die voortou vir die verklaring geneem.

 

  1. Meer moorde as padsterftes in SA
  2. SA man sit lewenslank vir moord in Brittanje
  3. SA man vas in Israel nadat hy glo aanval
  4. Niemand vas ná moord op boer
  5. 2012-02-21 07:02
  6. Vyf rowers het ’n melkboer en sy vrou in die vroeë oggendure oorval toe hulle koeie gemelk het en die boer doodgeskiet.

 

  1. Bende vermoor boer op plaas in Potchefstroom
  2. Bejaarde boer doodgeskiet
  3. 'Plaasmoorde nie meer 'n prioriteit'
  4. 'Plaasmoorde nie meer 'n prioriteit'
  5. 2012-01-31 17:26
  6. Ses boere is tydens Januarie 2012 in verskillende dele van die land vermoor, het die landbou-organisasie TLU SA gesê.

 

  1. Bejaarde boer doodgeskiet
  2. Boer by sy gesin vermoor
  3. Vyfde man vas vir moord op boer
  4. Boer by sy gesin vermoor
  5. 2012-01-24 07:00 77 menings
  6. ’n Boer en bekende in landboukringe is in die vroeë oggendure koelbloedig op sy wildplaas buite Roossenekal in Limpopo doodgeskiet.

 

  1. Vyfde man vas vir moord op boer
  2. Namibië: Bejaarde boer grusaam vermoor
  3. Vermoorde boer word op plaas ter ruste gelê
  4. Verdagtes vas vir moord op Vrystaat-boer
  5. 2011-12-30 23:00
  6. Vier verdagtes is in hegtenis geneem in verband met die moord van die eienaar van die plaas Riversford, naby Tierpoort suid van Bloemfontein.

 

  1. Boer se arms met pangas gebreek
  2. Boere gemaan oor aanvalle in feestyd
  3. Vermoorde boer word op plaas ter ruste gelê
  4. Namibië: Bejaarde boer grusaam vermoor
  5. 2011-12-01 15:00
  6. Die vasgebinde lyk van ’n bejaarde boer in Namibië is sowat 150 m van sy plaashuis deur die polisie ontdek, het plaaslike media berig.

 

  1. SA boere vat pad na Kongo
  2. SA boer vermis in Botswana
  3. Groen Zim-kragaanleg ontwortel boere
  4. Bloemfontein-boer vermoor
  5. 2011-11-28 07:00
  6. Die eienaar van die vulstasie by die Tom's Place-oord en boer buite Bloemfontein is in 'n vermoedelike plaasaanval doodgeskiet.

 

  1. Bloedspoor lei na vrou se lyk in riooltenk
  2. Lyk van vermoorde Pta-vrou in drein gevind
  3. Sekuriteitswag vas oor moord op Pta-vrou
  4. Bejaarde egpaar op plaas vermoor
  5. 2011-11-03 22:56
  6. ‘n Twee-en-sewentig-jarige man en sy vrou is op ‘n plaas in Rustenburg in Noordwes vermoor, het die polisie in die provinsie gesê.

 

  1. Boer se aanvaller tronk toe gestuur
  2. Teistering van boere 'afgryslik'
  3. Plaasmoord-beskuldigdes vrygespreek
  4. Storie oor plaasmoorde wêreldwyd uitgestuur
  5. 2011-10-31 08:00
  6. War of the Flea, ’n dokumentêre rolprent oor plaasmoorde in Suid-Afrika, kan eersdaags oor die wêreld heen gesien word.

 

  1. Plaasmoorde 'is nie anders nie'
  2. Boere kan nie teen aanvalle gewaarsku word – Agri SA
  3. Teistering van boere 'afgryslik'
  4. Boer se aanvaller tronk toe gestuur
  5. 2011-08-30 08:07
  6. ’n Man wat op ’n fyn beplande wyse ’n boer uit sy plaashuis gelok en toe sinloos geskiet het, is 44 jaar tronkstraf opgelê.

 

  1. Plaasmoorde kwel TAU
  2. Vermoorde Reitz-boer roerend gegroet
  3. Teistering van boere 'afgryslik'
  4. Vermoorde Reitz-boer roerend gegroet
  5. 2011-08-11 08:02
  6. Terwyl die familie en vriende van 'n plaasmoord-slagoffer rou langs sy graf gestaan het, is die vermeende moordenaars borgtog geweier.

 

  1. Teistering van boere 'afgryslik'
  2. Plaasmoorde: LUR spreek hom sterk uit
  3. Boer in vlak graf met klippe doodgegooi
  4. Boere kan nie teen aanvalle gewaarsku word – Agri SA
  5. 2011-08-07 06:44
  6. Die gebrek aan betroubare statistieke oor plaasmoorde maak dit onmoontlik vir boere om tendense en die omvang van die probleem te peil.

 

  1. Boer se lyk in vlak graf gevind
  2. Plase dán baie veiliger
  3. Lindley-moordenaars pleit om versagting
  4. Ondersoek plaasmoorde, vra VF+
  5. 2011-08-03 18:23
  6. Pres. Jacob Zuma moet ’n kommissie van ondersoek aanstel om plaasmoorde deur jeugdiges te ondersoek, sê die Vryheidsfront Plus.

 

  1. Boer se lyk in vlak graf gevind
  2. Verdagtes in plaasaanval almal vry
  3. Boer in vlak graf met klippe doodgegooi
  4. 2011-08-02 08:07
  5. ’n Boer is lewend, met sy hande en voete vasgebind, in ’n vlak graf buite die opstal gedwing en toe glo met groot klippe doodgegooi.

 

  1. Boer se lyk in vlak graf gevind
  2. Lindley-moordenaars pleit om versagting
  3. Verdagte wil bekentenis maak ná plaasmoord
  4. Lindley-moordenaars pleit om versagting
  5. 2011-07-25 16:07
  6. Twee plaaswerkers wat die Potgieter-gesin vermoor het het voor hul vonnisoplegging in die Hooggeregshof om versagting getuig.

 

  1. 5 Skuldig aan Lindley-plaasmoord
  2. Uitspraak in Lindley-moordverhoor verwag
  3. Regter: Lindley-moorde 'wreed, barbaars'
  4. Plase dán baie veiliger
  5. 2011-07-16 07:35
  6. Genl. Bheki Cele, nasionale polisiehoof, het aan boere gesê die polisie gaan alles moontlik doen om oorgrensmisdaad uit Lesotho en veediefstal te bekamp.

 

  1. Verdagte wil bekentenis maak ná plaasmoord
  2. Bejaarde paartjie op hul plaas vermoor
  3. Twee ná moorde op plaas gevang
  4. Plaasmoord-verdagtes in hof
  5. 2011-07-05 21:00
  6. Twee mans het in die landdroshof verskyn in verband met die moord op ‘n bejaarde paartjie op hul plaas, het die polisie gesê.
  7. Twee ná moorde op plaas gevang
  8. 2011-07-04 08:09
  9. Ná vinnige optrede deur die polisie was twee mans, wat verdink word van die moord op ’n egpaar, teen Sondagoggend reeds agter tralies.

 

  1. Bejaarde paartjie op hul plaas vermoor
  2. Kunshandelaar se lyk op wildplaas gevind
  3. Seun ken lyk van boer in gat uit
  4. Sigaretstompie kelder plaasmoordenaar
  5. 2011-06-20 20:53
  6. Spoeg op ‘n sigaretstompie wat gevind is op die toneel waar ‘n vrou vermoor is, het verseker dat haar moordenaar skuldig bevind is.

 

  1. DNS verbind Lindley-verdagtes met moord
  2. DNS-databasis as wapen teen stropers gebruik
  3. Plaasmoordenaar sit lewenslank
  4. Regter: Lindley-moorde 'wreed, barbaars'
  5. 2011-06-15 12:07
  6. Regter George Wright het gesê die Potgieter-moordverhoor is een van die wreedste en mees barbaarse sake wat die hof nóg hanteer het.

 

  1. Lindley-moord: 'Al ses het saamgesweer'
  2. Lindley-meisie 'moes sterf'
  3. Verdagte in Lindley-moord glo met wapen gedreig
  4. Ottosdal-moordverhoor uitgestel
  5. 2011-06-07 19:56
  6. Die borgtogaansoek van drie mense wat daarvan verdink word dat hulle ‘n boer in Noordwes vermoor het, is in die landdroshof uitgestel.

 

  1. Ottosdal-moordsaak uitgestel
  2. Boer vermoor, aan bakkie vasgebind
  3. Ottosdal-moordverdagtes soek borgtog
  4. Kunshandelaar se lyk op wildplaas gevind
  5. 2011-06-06 09:26
  6. ’n Boer se lyk is op sy wildplaas buite Randfontein gekry sowat twee en ’n half jaar nadat sy vrou op dieselfde plaas vermoor is.

 

  1. Rowers skiet vroulike karwag dood
  2. Seuns gooi jong man met klippe dood
  3. Moordenaar in tronk klets op MXit, Facebook
  4. Staat sluit saak af teen Lindley-beskuldigdes
  5. 2011-06-02 12:51
  6. Die staat het sy saak teen ses mans wat daarvan beskuldig word dat hulle die Potgieter-gesin op hul plaas naby Lindley vermoor het, afgesluit.

 

  1. Lindley-moord: Verdagte SMS met dooie se foon
  2. Lindley-moord: Plaaswerkers het glo getwyfel
  3. DNS verbind Lindley-verdagtes met moord
  4. Lindley-moord: Slagoffer 'goed vir werkers'
  5. 2011-05-28 10:32
  6. Attie Potgieter van Lindley, wat saam met sy gesin vermoor is, was goed vir sy werkers, het die hof gehoor.

 

  1. Geld was motief van Lindley-moord
  2. Skokkende feite oor Lindley-moord
  3. Lindley-moord: Biddende ma doodgeskiet
  4. Skokkende feite oor Lindley-moord
  5. 2011-05-25 14:42
  6. Die Vrystaatse boer Attie Potgieter is doodgemartel voordat sy vrou, Wilna, en dogter, Willemientjie, doodgeskiet is, het die hof gehoor.

 

  1. Lindley-verhoor uitgestel ná regsman onttrek
  2. Lindley-plaasmoordverhoor uitgestel
  3. Wending kom in Lindley-moordverhoor
  4. Werker tronk toe wat boer moor
  5. 2011-05-17 20:04
  6. ‘n Plaaswerker wat sy werkgewer doodgeskiet het, is vir effektief 20 jaar tronk toe gestuur deur die Hooggeregshof in Pietermaritzburg.

 

  1. Plaasmoord was 'naakte rassisme'
  2. Plaasmoord: Vrou se hart uitgesny
  3. Partye kap regering ná soveelste plaasmoord
  4. Ottosdal-moordsaak uitgestel
  5. 2011-05-10 18:59
  6. Die saak teen drie mans wat aangekla word van die moord op ‘n boer van Ottosdal is in die plaaslike landdroshof uitgestel.

 

  1. Boer vermoor, aan bakkie vasgebind
  2. Derde verdagte vas ná plaasmoord
  3. Plaasmoord was 'naakte rassisme'
  4. Boer vermoor, aan bakkie vasgebind
  5. 2011-05-01 14:50
  6. Die liggaam van 'n 49-jarige boer is buite Ottosdal in Noordwes, vasgebind aan sy bakkie gevind, het die polisie gesê.

 

  1. 'ANC moet nou vat wat kom'
  2. Steve praat oor plaasmoorde
  3. VL en boere vergader ná plaasmoord
  4. Steve praat oor plaasmoorde
  5. 2011-03-18 23:00
  6. Hoeveel boere moet nog sterf om mense soos pres. Jacob Zuma en die sanger Bono, sover te kry om hulle teen plaasmoorde uit te spreek?

 

  1. VF+: Bono skuld SAners 'n verskoning
  2. AfriForum stem saam oor Bono en 'Boer'
  3. Steve gooi U2-kaartjies in rivier
  4. Spoorlyn buite Heilbron lok diewe
  5. 2011-03-15 09:08
  6. ’n Spoorlyn buite Heilbron is ’n teelaarde vir misdaad en boere in dié gemeenskap wag in vrees op die volgende plaasaanval.

 

  1. Plaasmoord: Vrou se hart uitgesny
  2. Geskokte boere jag moordenaars
  3. Plaaswag-vrou patrolleer snags
  4. Geskokte boere jag moordenaars
  5. 2011-03-05 09:48
  6. Woedende boere van die Randfontein-omgewing het help soek na die twee moordenaars van ’n boer van die gebied.

 

  1. Boere vang verkragter
  2. Boere: G'n belasting as geweld nie stop
  3. 'Geweld teister wit én swart boere'
  4. Plaaswag-vrou patrolleer snags
  5. 2011-02-27 11:45
  6. Die voorsitter van 'n plaaswag gaan snags saam met die manne op patrollie eerder as om agter geslote deure in haar opstal te skuil.

 

  1. Solidariteit-hoof se oom sterf in plaasaanval
  2. Bejaarde in loopraam op plaas aangeval
  3. Regering kan nie nog één boer verloor
  4. Vrou verloor lus om te leef ná plaasmoord
  5. 2011-02-27 07:05
  6. 'n Vrou moes kyk hoe haar man met ’n byl op sy kop, in sy gesig en oor sy bene gekap word voordat hy vir dood agter gelaat is.

 

  1. Boer hartroerend begrawe
  2. Boere: G'n belasting as geweld nie stop
  3. AgriSA kap regering voor boer se begrafnis
  4. Boere: G'n belasting as geweld nie stop
  5. 2011-02-24 12:00
  6. Die gemeenskap van Stellenbosch wil belastinggeld terughou as die regering nie `n plan maak met misdaad nie.

 

  1. AgriSA kap regering voor boer se begrafnis
  2. Partye kap regering ná soveelste plaasmoord
  3. Bloedbad op SA plase
  4. Bloedbad op SA plase
  5. 2011-02-22 08:51
  6. Meer as 60 moorde is van begin Desember 2010 tot middel Januarie op plase en kleiner boerdery-eenhede in Suid-Afrika gepleeg.

 

  1. Partye kap regering ná soveelste plaasmoord
  2. Nog 'n VS-plaasmoord skok
  3. Plaasmoord 'is regering se skuld'
  4. Seun tref gewonde pa lewend aan
  5. 2011-02-21 09:20
  6. Die vermoorde Vrystaatse boer Helgard Muller het nog asemgehaal toe sy jongste seun ná die aanval op hom afgekom het.

 

  1. Nog 'n VS-plaasmoord skok
  2. Moord op boere: ‘Dit moet nóú end kry!’
  3. Boer op Stellenbosch-plaas doodgeskiet
  4. Nog 'n VS-plaasmoord skok
  5. 2011-02-21 07:02
  6. ’n Oorlog word teen boere gevoer en hulle moet hulself voorberei, sê die Vrystaatse DA-leier ná die soveelste plaasmoord in die provinsie.

 

  1. Moord op boere: ‘Dit moet nóú end kry!’
  2. Boer op Stellenbosch-plaas doodgeskiet
  3. ANC veroordeel gru-plaasmoord
  4. Nóg 'n plaasmoord terwyl Steve ryloop
  5. 2011-02-19 10:00
  6. Steve Hofmeyr was té laat vir U2 se Kaap-konsert, maar terwyl hy met sy Stop Plaasmoorde-veldtog op pad was, is nóg 'n boer vermoor.

 

  1. Steve: U2-kaartjies in rivier ‘wás publisiteitsfoefie’
  2. Steve ryloop teen plaasmoorde
  3. Boer op Stellenbosch-plaas doodgeskiet
  4. ANC veroordeel gru-plaasmoord
  5. 2011-02-10 09:03
  6. Die ANC het in ’n “simboliese gebaar van uitreiking” na die boeregemeenskap die moord op ’n bejaarde boer van Limpopo skerp veroordeel.

 

  1. Vrou sterf ná wrede aanval
  2. Limpopo-boer en vrou se lyke verkool in kar gekry
  3. Boer met sy broek verwurg
  4. Vrou sterf ná wrede aanval
  5. 2010-12-27 14:38
  6. Die bejaarde vrou wat in haar plaashuis deur voormalige plaaswerkers met 'n pyp oor die kop geslaan is, het aan haar beserings beswyk.

 

  1. Limpopo-boer en vrou se lyke verkool in kar gekry
  2. Boer met sy broek verwurg
  3. Man lewenslank tronk toe ná plaasmoord
  4. Boer se seun blameer ANCYL vir moord
  5. 2012-06-22 09:45 125 menings
  6. Die seun van ‘n vermoorde boer het die ANC-jeugliga se uitlatings dat grond sonder vergoeding geneem moet word, uitgedaag.

 

  1. 'Lamola het bloed op sy hande'
  2. Motief vir bejaarde boer se moord 'onbekend'
  3. Boervrou dalk verlam ná aanval
  4. 'Lamola het bloed op sy hande'
  5. 2012-06-20 14:45 153 menings
  6. AfriForum meen Ronald Lamola, waarnemende leier van die ANCYL, het bloed op sy hande terwyl die ANC “toekyk hoe boere vermoor word.”

 

  1. 'Grond kan nie vreedsaam teruggekry word'
  2. SA 'kort minister van nasionalisering'
  3. Afrikaners 'oorreageer' oor grondhervorming
  4. Boer in aanval op plaas vermoor
  5. 2012-06-20 10:45
  6. 'n Boer is dood en sy vrou is in 'n kritieke toestand nadat vier verdagtes by die plaashuis ingebreek en op die egpaar geskiet.

 

  1. Plaasaanval: Regter sou doodstraf gee
  2. Polisie swyg oor Griekwastad-moorde
  3. Ma van 2 in plaasaanval doodgeskiet
  4. Doornfontein-moord is wreed, sê CDP
  5. 2012-05-03 11:01
  6. Die moord op ‘n ma van twee jong kinders op ‘n plaas buite Randfontein was baie wreed, het die Christelike Demokratiese Party gesê.

 

  1. Doornfontein-moord: Geen inligting oor verdagtes
  2. Ma van 2 in plaasaanval doodgeskiet
  3. Verdagte nog in hospitaal ná plaasmoord
  4. Ma van 2 in plaasaanval doodgeskiet
  5. 2012-05-02 11:30
  6. ‘n Ma van twee klein kinders is vroeër vandeesweek in ‘n plaasaanval buite Randfontein in Gauteng doodgeskiet, het die polisie gesê.

 

  1. Aanvalle op boere skok Namibië
  2. Solidariteit loods veldtog oor plaasaanvalle
  3. Aanvallers brand boer
  4. Tiener in hof vir plaasmoord
  5. 2012-04-10 11:00
  6. ‘n Tiener sal in die hof verskyn nadat hy na bewering ‘n bejaarde vrou op ‘n plaas in die Suid-Kaap vermoor het, het die polisie gesê.

 

  1. Seun gebroke ná moord op gesin
  2. Vrou op plaas doodgesteek
  3. 25 jaar elk vir mans wat boer vermoor
  4. Seun gebroke ná moord op gesin
  5. 2012-04-10 07:00
  6. Die gruwelike moord op ‘n tienerseun se ouers en sy suster op Goeie Vrydag in hul plaashuis het mense oor die land heen geruk.

 

  1. ‘Dis g’n gewone moord’
  2. Seun op sy knieë: 'Hul is almal dood'
  3. Drie lede van gesin op plaas doodgeskiet
  4. Seun op sy knieë: 'Hul is almal dood'
  5. 2012-04-08 07:00
  6. ’n 15-jarige seun was bedek met sy suster se bloed toe hy by die polisiekantoor ingestorm het nadat die res van sy gesin aangeval en vermoor is.

 

  1. 'Plaasmoorde moet prioriteit word' – VF+
  2. Boer se verminkte lyk in plaashuis gevind
  3. Drie lede van gesin op plaas doodgeskiet
  4. 25 jaar elk vir mans wat boer vermoor
  5. 2012-04-03 18:58
  6. Twee mans wat daaraan skuldig bevind is dat hulle ‘n boer in Butterworth vermoor het, is elk tot 25 jaar tronkstraf gevonnis.

 

  1. Boer se verminkte lyk in plaashuis gevind
  2. 'Plaasmoorde moet prioriteit word' – VF+
  3. Lewenslank vir 'bose' man wat boer vermoor
  4. Lewenslank vir 'bose' man wat boer vermoor
  5. 2012-04-02 20:04
  6. ‘n Man van Soshanguve wat ‘n boer van Brits twee jaar gelede vermoor het, is in die Hooggeregshof tot lewenslange tronkstraf gevonnis.

 

  1. 'Plaasmoorde moet prioriteit word' – VF+
  2. Bende vermoor boer op plaas buite Potch
  3. Niemand vas ná moord op boer
  4. 'Plaasmoorde moet prioriteit word' – VF+
  5. 2012-02-22 13:30
  6. Die VF+ het in ‘n verklaring gesê dié party is “baie bekommerd oor die toename van plaasmoorde” vanaf die begin van hierdie jaar.

 

  1. Aanvalle op plase: Roof die motief
  2. 'Plaasmoorde is regering se skuld' – DA
  3. Bende vermoor boer op plaas buite Potch
  4. Bende vermoor boer op plaas buite Potch
  5. 2012-02-20 13:10 150 menings
  6. 'n Boer en sy vrou is in die vroeë oggendure aangeval terwyl hulle hul koeie op ‘n plaas naby Potchefstroom gemelk het.

 

  1. Boer by sy gesin vermoor
  2. 'Plaasmoorde nie meer 'n prioriteit'
  3. Bejaarde boer doodgeskiet
  4. Bejaarde boer doodgeskiet
  5. 2012-01-30 22:56
  6. ‘n Sewe-en-sewentig-jarige boer is vasgebind en doodgeskiet by sy huis buite Stella naby Vryburg, het die polisie in Noordwes gesê.

 

  1. Boer by sy gesin vermoor
  2. Boer vir selfoon vermoor
  3. Vermoorde boer word op plaas ter ruste gelê
  4. Vyfde man vas vir moord op boer
  5. 2012-01-06 08:33
  6. 'n Vyfde man het weens die koelbloedige moord op Thomas Ferreira, ’n Vrystaatse boer en sakeman, in die landdroshof verskyn.

 

  1. Verdagtes vas vir moord op Vrystaat-boer
  2. Namibië: Bejaarde boer grusaam vermoor
  3. Vermoorde boer word op plaas ter ruste gelê
  4. Vermoorde boer word op plaas ter ruste gelê
  5. 2011-12-16 10:30
  6. Fritz Snyders (33), die boer wat op sy plaas in die Merweville-distrik vermoor is, word Sondagoggend begrawe, is bekend gemaak.

 

  1. Boere gemaan oor aanvalle in feestyd
  2. Boer in hof wat van moord verdink word
  3. Vermeende plaasaanvaller in koma
  4. Boer vir selfoon vermoor
  5. 2011-11-29 07:00
  6. 'n Vrystaatse gesin is gebroke gelaat nadat hul man en pa herhaaldelik deur hul plaashuis se kombuisdeur vir sy selfoon doodgeskiet is.

 

  1. Bloemfontein-boer vermoor
  2. Nederland swyg oor aanvalle op plase
  3. Bejaarde egpaar op plaas vermoor
  4. Nederland swyg oor aanvalle op plase
  5. 2011-11-22 07:05
  6. Die Nederlandse regering is nie bereid om met sy Suid-Afrikaanse eweknie oor die epidemie van plaasmoorde in gesprek te tree nie.

 

  1. Kerke in Nederland raak ál minder
  2. Nederland moet opdok vir 1947-massamoord
  3. Nederland vrees ook onluste
  4. Vier vas vir plaasmoord
  5. 2011-11-02 18:01
  6. Vier mans wat daarvan beskuldig word dat hulle ‘n man op sy plaas in Dwaalboom vermoor het, is in hegtenis geneem, het die polisie gesê.

 

  1. Storie oor plaasmoorde wêreldwyd uitgestuur
  2. Boer se aanvaller tronk toe gestuur
  3. Plaasmoord-beskuldigdes vrygespreek
  4. Plaasmoorde 'is nie anders nie'
  5. 2011-09-09 07:05
  6. Moord is moord en plaasmoorde verskil nie van enige ander moorde nie, het Nathi Mthethwa, minister van polisie, gesê.

 

  1. Plaasmoorde kwel TAU
  2. Plaasmoorde: LUR spreek hom sterk uit
  3. Boere kan nie teen aanvalle gewaarsku word – Agri SA
  4. Plaasmoorde kwel TAU
  5. 2011-08-11 17:19
  6. Die Transvaalse Landbou-unie Suid-Afrika (TLU SA) het gesê meer as 26 plaasmoorde is sedert die begin van 2011 aangemeld.

 

  1. Plaasmoorde: LUR spreek hom sterk uit
  2. Plase dán baie veiliger
  3. Vermoorde Reitz-boer roerend gegroet
  4. Teistering van boere 'afgryslik'
  5. 2011-08-10 18:00
  6. Dit is onaanvaarbaar dat boere deur plaasmoorde getreiter word, sê Japie Grobler, voorsitter van die Agri Securitas-trustfonds.

 

  1. Boere kan nie teen aanvalle gewaarsku word – Agri SA
  2. Ondersoek plaasmoorde, vra VF+
  3. Plaasmoorde: LUR spreek hom sterk uit
  4. Plaasmoorde: LUR spreek hom sterk uit
  5. 2011-08-05 09:10
  6. Wanneer ’n boer vermoor word, steier ’n provinsie ’n hele paar treë agteruit, het Mosebenzi Zwane, Vrystaatse LUR vir landbou, gesê.

 

  1. Boer se lyk in vlak graf gevind
  2. Lindley-moordenaars pleit om versagting
  3. Twee ná moorde op plaas gevang
  4. Jeugdiges wat boer vermoor nie in hof
  5. 2011-08-03 11:53 77 menings
  6. Die nuwe kinderwet verhoed dat twee jeugdiges in 'n landdroshof op Reitz sal verskyn vir die moord op 'n boer van die distrik.

 

  1. Boer se lyk in vlak graf gevind
  2. Lindley-moordenaars pleit om versagting
  3. Plase dán baie veiliger
  4. Boer se lyk in vlak graf gevind
  5. 2011-08-01 14:23
  6. ‘n Vrystaatse boer is in ‘n vlak graf begrawe nadat hy op sy plaas by Reitz aangeval is, het die polisie in die Vrystaat gesê.

 

  1. Verdagte wil bekentenis maak ná plaasmoord
  2. Twee ná moorde op plaas gevang
  3. Bejaarde paartjie op hul plaas vermoor
  4. Lindley-moordenaars gevonnis
  5. 2011-07-25 09:08
  6. Die vyf mans wat skuldig bevind is van die moord op die Potgieter-gesin van Lindley word in die Bloemfonteinse hooggeregshof gevonnis.

 

  1. Uitspraak in Lindley-moordverhoor verwag
  2. Regter: Lindley-moorde 'wreed, barbaars'
  3. 5 Skuldig aan Lindley-plaasmoord
  4. Boer (64) op sy plaas doodgeslaan
  5. 2011-07-08 21:05
  6. Drie mans het in die Tzaneen landroshof verskyn in verband met die moord van ‘n boer in Letsitele, het die Limpopo polisie gesê.

 

  1. Verdagte wil bekentenis maak ná plaasmoord
  2. Bejaarde paartjie op hul plaas vermoor
  3. Twee ná moorde op plaas gevang
  4. Verdagte wil bekentenis maak ná plaasmoord
  5. 2011-07-04 10:18
  6. Een van die mans wat in hegtenis geneem is in verband met die moord op 'n egpaar op 'n plaas, sal na verwagting 'n bekentenis maak.

 

  1. Bejaarde paartjie op hul plaas vermoor
  2. Kunshandelaar se lyk op wildplaas gevind
  3. Seun ken lyk van boer in gat uit
  4. Bejaarde paartjie op hul plaas vermoor
  5. 2011-07-02 11:21
  6. 'n Bejaarde paartjie se seun moes 'n wrede toneel aanskou toe hy op hul lyke, wat vol steekwonde was, op hul plaas afgekom het.

 

  1. Julius-uitsprake 'kan lei tot nog plaasmoorde'
  2. Ottosdal-moordverdagtes soek borgtog
  3. Skokkende feite oor Lindley-moord
  4. 5 Skuldig aan Lindley-plaasmoord
  5. 2011-06-15 19:14
  6. Twee plaaswerkers en drie van hul vriende is skuldig bevind aan die moord op Attie Potgieter op sy plaas in die Vrystaat.

 

  1. Uitspraak in Lindley-moordverhoor verwag
  2. Lindley-moord: 'Al ses het saamgesweer'
  3. Regter: Lindley-moorde 'wreed, barbaars'
  4. Seun ken lyk van boer in gat uit
  5. 2011-06-09 09:12
  6. "’n Mens moet vergewe, al voel jy nie so nie,” het die seun van die vermoorde Frank Gaudin, ’n boer van buite Randfontein, wie se lyk in ’n gat gevind is, gesê.

 

  1. Man se lyk op vullishoop gevind
  2. Twee verminkte lyke op strand gevind
  3. Vrou 50 keer gesteek, lyk in bed gevind
  4. Lindley: 'Vrou moes kluis oopmaak'
  5. 2011-06-07 18:58
  6. ‘n Beskuldigde in die moordverhoor van die Potgieter-gesin het getuig die plan was om die vrou sover te kry om die kluis oop te maak.

 

  1. Lindley-plaaswerker erken hy was deel van komplot
  2. Lindley-moord: Verdagte SMS met dooie se foon
  3. Ses swyg oor wie Lindley-meisie geskiet het
  4. Plaaswerker kon nie Attie waarsku, hoor hof
  5. 2011-06-02 18:01
  6. 'n Plaaswerker was te ver van Attie Potgieter om hom te waarsku oor die aanval op sy gesin, het die Hooggeregshof in Bloemfontein gehoor.

 

  1. Lindley-moord: Verdagte SMS met dooie se foon
  2. Staat sluit saak af teen Lindley-beskuldigdes
  3. DNS verbind Lindley-verdagtes met moord
  4. Lindley-moord: Verdagte SMS met dooie se foon
  5. 2011-06-02 08:17
  6. Enkele ure nadat die Potgieter-gesin vermoor is, het een van hul vermeende moordenaars die vrou se selfoon gebruik om ’n SMS mee te stuur.

 

  1. DNS verbind Lindley-verdagtes met moord
  2. Lindley-moord: Plaaswerkers het glo getwyfel
  3. Lindley-moord: Rewolwer in tuin uitgegrawe
  4. Ottosdal-moordverdagtes soek borgtog
  5. 2011-05-25 16:56
  6. Drie mans wat daarvan beskuldig word dat hulle 'n boer van die Noordwes vermoor het, het aansoek gedoen om borgtog in die Ottosdal-landdroshof.

 

  1. Boer vermoor, aan bakkie vasgebind
  2. Plaasmoord was 'naakte rassisme'
  3. Ottosdal-moordsaak uitgestel
  4. Wending kom in Lindley-moordverhoor
  5. 2011-05-20 07:42
  6. Die vermeende moordenaar van die Potgieter-gesin wat skuld op die aanklagte teen hom sou beken, het van plan verander.

 

  1. Lindley-plaasmoordverhoor uitgestel
  2. Lindley-moordverdagte wil skuldig pleit
  3. Lindley-moorde só beplan
  4. Lindley-moordverdagte wil skuldig pleit
  5. 2011-05-16 18:57
  6. Die verhoor van ses mans wat daarvan beskuldig word dat hulle die Potgieter-gesin op hul plaas in Lindley vermoor het, is uitgestel.

 

  1. Lindley-moorde só beplan
  2. Gesin van Lindley vandag in een graf ter ruste gelê
  3. Lindley-plaasmoord: Saak weer uitgestel
  4. Plaasmoord was 'naakte rassisme'
  5. 2011-05-01 16:52 121 menings
  6. Die moord op ‘n boer, wat aan sy bakkie vasgemaak en sowat ‘n kilometer ver gesleep is, was “niks meer as rassisme nie”, het die VF+ gesê.

 

  1. Boer vermoor, aan bakkie vasgebind
  2. 'AfriForum bedreig demokrasie in SA'
  3. Skiet die Boer-saak dalk buite hof geskik
  4. 'ANC moet nou vat wat kom'
  5. 2011-03-31 05:54
  6. Kort nadat hy in 'n hof verskyn het, het ’n regse leier gesê weens die toename in plaasmoorde moet “die ANC nou vat wat kom”.

 

  1. Oud-AWB-leier kry borgtog
  2. Visagie kom belofte na met bedanking
  3. Visagie verruil AWB vir sy eie Geloftevolk
  4. VL en boere vergader ná plaasmoord
  5. 2011-03-18 07:46
  6. Pro-aktiewe optrede is die oplossing vir plaasmoorde en die groot sukses van Vrystaat Landbou se intelligensiediens is die bewys daarvan.

 

  1. Plaasmoord: Vrou se hart uitgesny
  2. Vrou verloor lus om te leef ná plaasmoord
  3. Partye kap regering ná soveelste plaasmoord
  4. Plaasmoord: Vrou se hart uitgesny
  5. 2011-03-14 14:32
  6. Drie mans sal na verwagting in die Vryheid-landdroshof verskyn op aanklag van die moord op ‘n vrou wie se hart uitgesny is.

 

  1. Geskokte boere jag moordenaars
  2. Plaaswag-vrou patrolleer snags
  3. 'Haat is selde die rede vir geweld'
  4. 'Haat is selde die rede vir geweld'
  5. 2011-02-27 12:45
  6. Plaasaanvalle waar haat die motief is, kom wel voor, maar dit is in die minderheid, meen die voorsitter van die Ficksburg-boerevereniging.

 

  1. 'Geweld teister wit én swart boere'
  2. Vrou verloor lus om te leef ná plaasmoord
  3. Bloedbad op SA plase
  4. 'Geweld teister wit én swart boere'
  5. 2011-02-27 08:44
  6. In die Swartruggens-distrik in Noordwes is wit én swart boere keelvol vir geweldsmisdaad. Maar hulle verskil oor die redes vir die geweld.

 

  1. Vrou verloor lus om te leef ná plaasmoord
  2. Boere: G'n belasting as geweld nie stop
  3. Bloedbad op SA plase
  4. Boer hartroerend begrawe
  5. 2011-02-25 09:15
  6. Die vrou van een van die slagoffers van plaasmoorde in Suid-Afrika het kopskuddend toegekyk hoe haar man se kis stadig in die grond afsak.

 

  1. Boere: G'n belasting as geweld nie stop
  2. AgriSA kap regering voor boer se begrafnis
  3. Bloedbad op SA plase
  4. AgriSA kap regering voor boer se begrafnis
  5. 2011-02-24 08:16
  6. AgriSA is teleurgesteld dat die ANC te midde van die vlaag plaasmoorde hom steeds by Julius Malema oor die lied “Skiet die Boer” skaar.

 

  1. Bloedbad op SA plase
  2. Partye kap regering ná soveelste plaasmoord
  3. Plaasmoord 'is regering se skuld'
  4. Partye kap regering ná soveelste plaasmoord
  5. 2011-02-21 09:20
  6. “Die regering is self moordenaars,” sê die ACDP se sekretaris-generaal in die Vrystaat, nadat 'n boer in die Frankfort-distrik vermoor is.

 

  1. Nog 'n VS-plaasmoord skok
  2. Moord op boere: ‘Dit moet nóú end kry!’
  3. Boer op Stellenbosch-plaas doodgeskiet
  4. Plaasmoord 'is regering se skuld'
  5. 2011-02-21 08:37
  6. “Ek lê my man se dood voor die deur van die regering," het Zelda Costa, vrou van die vermoorde plaasboer, Alberto Costa, gesê.

 

  1. Nog 'n VS-plaasmoord skok
  2. Boer op Stellenbosch-plaas doodgeskiet
  3. Moord op boere: ‘Dit moet nóú end kry!’
  4. Moord op boere: ‘Dit moet nóú end kry!’
  5. 2011-02-20 06:59
  6. Woede oor geweldmisdaad het opnuut in landboukringe oorgekook ná die moorde op Helgard Muller in die Vrystaat en Alberto Costa van Stellenbosch.

 

  1. Boer op Stellenbosch-plaas doodgeskiet
  2. Boer met sy broek verwurg
  3. Limpopo-boer en vrou se lyke verkool in kar gekry
  4. Boer op Stellenbosch-plaas doodgeskiet
  5. 2011-02-18 09:26
  6. 'n 44 jaar oue boer van Cloetesville, Stellenbosch, is tydens 'n gewapende rooftog by sy huis doodgeskiet, het die polisie gesê.

 

  1. Vrou sterf ná wrede aanval
  2. Ses vas vir moord op gesin
  3. Boer met sy broek verwurg
  4. Vier mans op kleinhoewe vermoor
  5. 2010-12-28 14:19
  6. Vier mans in Italië is op aanklag van moord in hegtenis geneem ná ‘n man en sy vier seuns die vorige dag op hul kleinhoewe vermoor is.

 

  1. Dooie man in hegtenis geneem vir moord
  2. Dogter in hegtenis vir moord op ma
  3. Broers en suster vas vir dubbele moord
  4. Limpopo-boer en vrou se lyke verkool in kar gekry
  5. 2010-12-19 06:57
  6. ’n Egpaar van ’n wilds­plaas buite Thabazimbi in Limpopo se lyke in die bagasiebak van hul uitgebrande Land Cruiser-stasiewa gevind.

 

  1. Boer met sy broek verwurg
  2. Twee vas vir moord op familie
  3. Twee mense in Cradock vermoor