In die Britse Financial Times van 29 Junie 2012 skryf die Jood Simon Kuper dat die drie miljoen Afrikaners in Suid-Afrika meestal vergete en irrelevant is. Met akklamasie verwys hy na ‘n boek wat staan te verskyn van die Nederlander Fred de Vries en waarin die Afrikaner tans as “rigtingbedonnerd” beskou word. Op hierdie trant word voortgeborduur en kan die skrywer sy ekstase oor wat met die Afrikaner gebeur, kwalik in bedwang hou.
Die vraag is waarom hierdie Brits-Joodse haat teen ons volk, 18 jaar nadat ons volk van alle politieke mag gestroop is, steeds voortgesit word? Watter gevaar kan ‘n volk wat só verkneg is soos die Afrikanervolk, tog vir enigiemand inhou? Dit terwyl ‘n oorlog in die vorm van misdaad teen ons gevoer word, planne deurgaans gesmee en uitgevoer word om ons verder te onteien en te ontman en ‘n geestelike oorlog steeds woed om ons in ‘n skuldgevoel te laat versink?
Die antwoord lê daarin dat die Brit en die Jood nog lank nie met ons volk klaar is nie. Was dit dan nie Milner en Kitchener wat na afloop van die Anglo-Boereoorlog verklaar het dat die oorlog teen die Boervolk voortgesit sal word nie? Het Colenbrander dan nie geskryf dat te midde van die Vredesverdrag (van Vereeniging) daar nog nie met die Boere afgereken is nie? En was dit nie die kommunistiese Jode in die SAKP en die ANC wat aan die voorfront geveg het om die Afrikaner van sy politieke mag te stroop nie?
Die uitgesproke (en tog somtyds vir baie van ons volksgenote, versweë) doel van aanvalle soos hierdie is om die Afrikaner se laaste spore in hierdie land uit te wis. Die Swart ANC het die Brits-Joodse hand agter hulle wat die meesterbrein agter hierdie uitwissingsveldtog teen ons volk is. Die ANC se hoofkwartier was nie verniet in London nie. En dr Verwoerd is nie toevallig deur die Joodse Mossad vermoor nie. Dit was alles destyds haarfyn beplan. Soos ook nou. Daarom dat die Britte nie wou verskoning aanbied vir die oorlogsmisdade teen ons vroue en kinders 110 jaar gelede nie. Daarom dat hulle swart pionne in die ANC ook nie nou enige erns met die misdaad teen die Afrikaner wil maak nie.
Daardie uitwissing geskied nou in die naam van ‘n Grondwet wat deur Engelse en Jode uitgedink is. Die beste wat die Swartes tog kon voortbring was die stertriem en die wildstrik. Van grondwette moes hulle Engelse leermeesters hulle vertel. Van die omverwerping van ‘n regering moes die Jode van Rivonia hulle leer. Ja, hierdie Grondwet wat die liberalis vandag prys, is nie daar om ons volk te beskerm nie, maar juis die ideale middel om ons volk te verkneg en uit te wis. Geskied grondonteiening nie juis deur middel van hierdie Grondwet nie? Is dit nie die Grondwet wat bandeloosheid goedpraat, beskerm en bevorder nie? Erken hierdie Grondwet enigsins die oppergesag van God in hierdie land?
Daar was een mag in Afrika wat vierkantig in die pad van die Brits-Joodse imperialisme gaan staan het, en dit was Afrikaner-nasionalisme. Tans is daardie nasionalisme verlam deur ‘n skuldgevoel wat ons volk beetgepak het. Mense soos Cecile Cilliers, wat in Beeld te velde trek teen ‘n boek soos Boereoorlogstories, en nie die waarde daarvan kan insien vir die geheue van ons volk nie, is sprekende bewys daarvan. Politieke korrektheid word hierdie verlammende siekte ook genoem. En soos Jeanette Ferreira tereg antwoord op Cilliers se geswymel, is dit nogal sieklik. Dit is, indien ons volk nie van hierdie siekte genees word nie, ‘n siekte wat tot ons volk se dood sal lei.
Wat het ons dan nodig om die aanslag van mense soos Simon Kuper en Cecile Cilliers die hoof te bied? Dat ons volk vir ‘n oomblik sal gaan stilstaan en met erns nadink oor die pad wat ons onnadenkend besig is om te bewandel. Dit is ‘n pad van selfmoord! Dit is ‘n pad van aandadig wees aan die moord op ons volk. Dat ons sal herbesin oor ons doel en ons bestaan in hierdie offerland. Is ons dan gedoem om slawe te wees? Is daar dan geen hoop meer vir ‘n unieke Afrikanervolk nie? Tog sekerlik nie!
In tye soos hierdie is dit ook nie goed genoeg om telkens by ‘n begrafnis van ‘n volksgenoot te hoop dat die wêreld sal kennis neem nie. Hulle sal nie want hulle wil nie! Hierdie wêreld, met die Anglo-Amerikaanse magte (ja die Jode) aan die spits, begeer juis ons ondergang. Dit is skreiend naïef om te dink dat hulle enigsins tot ons volk se redding sal kom. Mense soos Simon Kuper is segsmanne van hierdie internasionale orde wat ons ondergang bewerk. Indien ons op kragte buite ons volk vertrou, ja, vir ‘n ingryp van buite af, is ons besig om toeskouers van ons volk se begrafnis te word.
Wanneer ons die toekoms behoorlik oordink sal ons besef dat ons krag in ons nasionalisme lê, ‘n nasionalisme wat deur God self in hierdie volk bewerk is. Daardie nasionalisme het ons leiers van weleer vreesloos gemaak teen hierdie bose magte en ons volksgenote gestaal teen elke aanval. Ja, ons het leiers nodig wat ons volk eerste stel en téén die vyand, eerder as met die vyand, praat. Mense wat insig het soos wat Jeanette Ferreira toon as sy die links-liberale aanslag teen ons volk aan die kaak stel vir wat dit is. Dit mag vir baie na ‘n geringe woord klink wat sy gespreek het, maar die waarde van sulke dade kan nooit gering geskat word nie. Leiers met die hartstog vir ons saak sal volksgenote inspireer om hulle selfrespek te herwin – iets wat ons volk nou so broodnodig het. Want eers as ons volk hierdie sieklike skuldgevoel met minagting afgewerp het, sal ons volk besef dat hy ‘n afspraak met die toekoms het, ja, kan optree om sy vryheid te herstel.
Die Afrikanervolk wag vir sy leiers om weer die moed en die oortuiging aan die dag te lê om in die bresse te tree vir ons volk en ons te bevry van die verslawing aan die Nuwe Orde. As hierdie volk eers besef dat die waarheid agter die woorde van mense soos Kuper en Cilliers lê, sal die mag van Afrikaner-nasionalisme sy vyande laat steier.
Hier volg Kuper se artikel:
Lost tribe of the Rainbow Nation
By Simon Kuper
Afrikaners can flourish as individuals but may dissolve into white English-speaking

©Luis Grañena
My parents come from
In those days of apartheid, Afrikaners were rulers of
- Under apartheid, there was only one accepted way to be an Afrikaner. You belonged to the Dutch Reformed church, you liked rugby, and you voted for apartheid. Renegades were treated as traitors to the tribe. Suddenly, in 1994, everything dissolved. “The once so united Afrikaner people are like a box of night moths after the lid is lifted,” writes de Vries. “They blink their eyes against the bright sun, and flit confusedly in different directions.”
Many of the moths flitted away from
It was largely the better-educated who emigrated. Meanwhile, many Afrikaners who stayed in
However, most Afrikaners still in
What he doesn’t seem to have found is many Afrikaners merging into
. . .
Even thriving Afrikaners feel an overwhelming sense of loss, writes de Vries. “The Afrikaner rural idyll with its village square and little church” has gone forever. Although the feared apocalypse by vengeful blacks never came, the tribe’s institutions are dissolving. The National Party is gone. The Dutch Reformed church is giving way to American-style evangelical churches.
Many Afrikaners are struggling to find a new identity untarnished by apartheid. Most fundamentally, their language is probably dying. Scarcely used in administration, Afrikaans just isn’t much use anymore. Even at
“That’s where the debate is,” explains writer Antjie Krog. Afrikaans, which became an official language distinct from Dutch only in 1925, may not survive another 87 years. Afrikaners can flourish as individuals in
The half-Afrikaner writer Rian Malan (who inevitably writes in English) prophesies that one day Afrikaners will be remembered as “that mythical race that once lived here”. Those families on the bus 30 years ago couldn’t have imagined that.
