Freedom Under Law, Corruption Watch, die pro-Grondwet mense van Casac, sekere vakbonde, die kerke, opposisiepartye, die slapgat sakesektor, elke NRO – eintlik die ganse burgerlike gemeenskap – sal in die tye vorentoe hul taak uitgeknip hê om dié onheilsplanne te verydel. Maar doen sal dit gedoen moet word. Anders is ons onderdeur.
Hoekom, Tim? Hoekom wil jy dit wat jy oor jare help vestig het, nou as “onheilsplanne” bestempel en ons onderdeur gaan laat indien dit nie verydel gaan word nie? Begin jy uiteindelik ook sien dat jou pos, en derhalwe jou inkomste en selfs die koerant, ten spyte van alles wat julle gedoen het om hulle aan bewind te kry en daar te hou, in die visier gaan kom?
Hoe verskil Jacob Zuma, Gwede Mantashe, Ngoako Ramatlhodi en enige ander swart amptenaar binne die ANC en/ of in die regime, van Yomo Kenyatta, Bokassa, Tolbert of Samuel Doe van Afrika? Hoe verskil die ANC van die Mau Mau wat die dood van 1800 burgerlikes, 1,167 soldate en 10,000 Mau Mau terroriste veroorsaak het? Wat het jou oortuig om in die oorvloed van beskikbare getuienis, tog dit wat jy nou noodgedwonge moet erken, te steun en te propageer ten koste van jou eie volk en vaderland?
Regter R.S.Thacher wat Kenyatta verhoor het, het onder andere verklaar: “Jy het oor die land ʼn vloed van armoede, swaarkry en tragedie gebring wat die daaglikse lewe van alle rasse aantas, insluitende dié van jou eie mense. Jy het die horlosie vir baie jare teruggedraai deur jou dade en die respek vir jou stam is daarmee heen”.
Die volgende dag het ʼn Kenyatta ondersteuner, Oginga Odinga in die wetgewende raad in Nairobi verklaar: “ Dit is vir die Swartes self om te besluit watter tipe van lewe hulle in hulle eie land wil voer. As hulle besluit op Barbaarsheid (savagery) as die mees geskikste vorm dan sal hulle dit so besluit”.
Tim, besef jy dat Patrice Lumumba en Idi Amin, Malema of Phosa of Ramaphosa of Sexwale, in kultuur en genetika niks verskil van Selebi, Cele of Mdluli nie? As jy my nie wil glo nie, gaan vra maar vir Mugabe!
Jou suggestie vir die verydeling van die onheil wat oppad is, is egter net so pateties as wat jou oordeel was toe jy besluit het dat afsonderlike ontwikkeling, in Willie Jonker se woorde, ʼn euwele beleid was en gevolglik gehelp het om dit uit die weg te ruim in ruil vir die onheil wat nou op ons wag!
Dat julle stelsel besig is om by sy nate los te kom en dat dit onvermydelik in geweld gaan eindig, kan jy in ʼn klip gaan kap! Nie die Freedom Under Law, Corruption Watch, die pro-Grondwetmense van Casac, sekere vakbonde, die kerke, opposisiepartye, die slapgat sakesektor, elke NRO of watter ander veelrassige konkoksie jy kan bedink sal dit kan keer nie. Dit sal weer die behoudende Afrikaners in elke regse verguisde organisasie wees, omdat dit deur ons ganse geskiedenis nog altyd húlle was wat onder leiding van ons Hemelse Vader, ons vryheid telkens herstel het! Intussen het jy van Roelfie vergeet wat nou weer sy kop uitsteek om te onderhandel tussen die linkse Boere en Oginga Odingas! Jy sal net eers moet vasstel in wie se belang hy “onder”handel
Mantashe se onheilsplanne (berig Tim in Beeld)
2012/06/07 11:07:54 PM
Iemand vertel nou die dag ná die Tweede Wêreldoorlog het hulle Winston Churchill gevra hoe dit gekom het dat hy ál Westerse staatsman was wat die Nazi’s en die kommuniste reg beoordeel het.
Maklik, het Churchill gesê. “Ek het alles gelees wat hulle geskryf het en hulle geglo.”
So iets sal lol met die ANC. Sowat van bontpratery as wat tans in die regerende party heers, is laas by die Toring van Babel gesien. Wie moet jy glo?
Pres. Jacob Zuma is ’n volle nul op ’n kontrak. Al wat daar eintlik maar is, is hoofsekretaris Gwede Mantashe, die ANC se tweede-in-bevel.
Selfs hy is ’n moeilike kalant met vele gesigte en monderings. Daarby is hy geen “leier” ingevolge selfs die vry-sinnigste vertolking van die konsep nie.
’n Gesiene rubriekskrywer het mos verlede jaar geskryf Mantashe is so “crooked” dat as hy ’n spyker insluk, ’n kurktrekker anderkant sal uitkom.
Hy’s bloot ’n outydse kommunistiese kwaadstoker. Weinig meer as ’n straatboelie. (Ek sien reeds ek gaan sukkel om die woord “skollie” te vermy).
Dis die veiligste om Mantashe te takseer in sy gedaante as voorsitter van die onverkose SAKP. Dit ent jou in teen onaangename verrassings.
Voorverlede week het Mantashe hom openbaar as ’n sluwe rasse-opstoker toe hy gesê het die kunstenaar Brett Murray se (nou gebreekte) The Spear is rassisties; ’n aanval van wit mense op swart mense.
En die temperatuur verder opgejaag toe hy ná die ANC-optog na die Goodman-galery in Johannesburg triomfantelik uitroep: “Sending voltooi!”
“Die protesoptog is ’n herinnering dat enigiets in die strate gewen kan word,” het hy verklaar. Pure kommunis.
“Enigiets”, meneer Mantashe? Insluitend vashou aan die politieke mag daardie onvermydelike dag as die ANC fair en square by die stembus verslaan word?
Ek het geen twyfel dat Mantashe en sy kohorte sal probeer nie. Mense soos hy en ’n paar ander is toe nooit die demokrate wat ons geglo het hulle is nie.
Mantashe is nie al ANC-kokkedoor wat voortaan nie geglo kan word nie. Verlede jaar in September het Ngoako Ramatlhodi, ’n adjunkminister en lid van die ANC se NUK, gesê die Grondwet is die beliggaming van die “noodlottige toegewings” wat die ANC in die onderhandelings gemaak het.
Dié toegewings moet in die “tweede oorgang”, wat by die Mangaung-kongres beslag sal kry, tersyde gestel word, aldus dié mini-Bob Mugabe.
Verlede week het Ramatlhodi, ewe dronk van die “sukses” van die magtige ANC se optog teen ’n kunsgalery en twee vroue, verklaar die optog “is die begin van die tweede oorgang”.
Eergister het hy weer in dié rigting gepraat toe hy in Upington gesê het ’n “tirannieke minderheid” gebruik die howe om die ANC te frustreer. Die “tweede oorgang” moet dit neutraliseer. Glo vir Ramatlhodi, dis wat hy wil hê.
En glo ook presies niks van die mooi broodjies wat Mantashe dié week gebak het by die kamtige “dialoog” tussen 30 van die land se voorste boere en 30 opkomende boere nie.
Mantashe en sy kohorte sal onderhandel ingevolge hul ou benadering van “wees redelik, sien dit soos ons dit sien”.
Maar geen boer by sy volle verstand kan instem dat grondhervorming by wyse van protesoptog geskied nie.
Dis veilig om te aanvaar Mantashe en sy geesgenote sal die een of ander tyd strate toe uitwyk om grond te gryp, want “enigiets” kan mos daar gewen word.
Freedom Under Law, Corruption Watch, die pro-Grondwetmense van Ca¬sac, sekere vakbonde, die kerke, opposisiepartye, die slapgat sakesektor, elke NRO – eintlik die ganse burgerlike gemeenskap – sal in die tye vorentoe hul taak uitgeknip hê om dié onheilsplanne te verydel. Maar doen sal dit gedoen moet word. Anders is ons onderdeur.
Tim, luister na goeie raad!
Dr. D.F. Malan het by geleentheid gesê : Oor die pad van SA sal u ook moet trek, oor bergreeks en deur dorsland heen. Koers hoef u nie te vra nie. Dis daar. Sal u dit hou? Lig hoef u nie te ontbeer nie. Die fakkel met vaste voet oor honderd jaar gedra, word vir u in u hand geplaas. Sal u hom brandend hou?
Nasionalisme is die lewende, ontwikkelende, onsterflike gees van die volk. Die party wat die gees van die volk reg begryp, en wat vertolk dit wat die volk help om sy eie bestaan en sy eie bestemming te besef en wat sy kragte inspan om die volk op te bou en groot te maak, so ‘n party groei met die volk en is so blywend as die volk.
Afrikaners, kom toets uself aan hierdie beginsels en kom terug na u wortels saam met ons in verset teen die onreg wat ons aangedoen word!!
My oproep is, gaan almal teë wat ons aanhoudend as volk verdeel en kom verenig in beginsel. As dit nie die angel in ons volk is wat die vyand die meeste vrees nie, waarom was en is dit dan sy vernaamste fokus?
Laat ons opnuut vir mekaar en vir die vyand sê:
Ons deins nie vir julle moorde, grondroof, diefstalle of kapings nie!
Ons sal nie swig voor julle tronke, aanrandings en verkragtings nie!
Julle het ons nie oorwin in oorlog of in beheer gekom omdat julle so sterk of baie of slim was nie!
Julle louter ons en sterk ons geloof deur die teistering wat julle op ons aanlê.
Ons maan julle! Moet nie die geskiedenis vergeet nie!
