Media

HOE WAARDEVOL IS JOU KULTUUR VIR JOU?

KULTUUR IS ONAFWENDBAAR, RAS EN VOLKSGEBONDE

Daar is al baie gesê oor die betekenis van kultuur.  In kort beteken dit egter ʼn beskawingstoestand. Om beskaafd te kan wees is die verfyning van jou geestelike en sedelike lewe, ʼn voorvereiste. Dit verg deurlopende verbetering deur geestelike en fisiese oefening wat veredeling meebring.

So het elke ras en elke volk ʼn bepaalde beskawingspeil wat hom grootliks onderskei van ander rasse en volke. Die beskawingstoestand van ʼn ras of volk wat dan bepaal word deur die mate waarin so ʼn ras of volk ʼn innerlike behoefte het vir die verfyning van die geestelike en sedelike, kan op sy beurt weer teruggevoer word na sy geloofsoortuiging.

 

Daar is bv.  ʼn duidelike verskil in die beskawingstoestand van Christengelowiges en Heidene en veral tussen die Blanke ras en die Swart ras in Suid Afrika. Terwyl albei rasse ʼn taal het waarin hy hom kan uitdruk en kennis kan ontvang en oordra, het albei ook ʼn geskiedenis van afkoms en prestasie, van sukses en mislukkings van oorlog en van vrede, van voorkoms, gewoontes en tradisie, alles wat eie aan hom is, wat deel van sy kultuurvorming is en hom van die ander onderskei.

Die  beskawingstoestand van ʼn ras en/of volk, word in die eerste plek bepaal deur sy sigbare openbare optrede. Die mate waarin hy ʼn ordestelsel nastreef wat veiligheid, vrede, harmonie en vooruitgang moontlik maak. Sy behoefte om verstandelik verryk te word sigbaar is deur die vestiging van skole, universiteite en navorsingsinstellings.  Om dit wat skadelik en beperkend in die verryking van sy lede is, teë te werk en veral die afwysing van die primitiewe neiging om met mag en geweld te beheers en te beheer deur dit te vervang met oorreding en positiewe leiding.

As Afrika wat grootliks deur die swart ras bewoon word as aanskouingsles geneem word, is die verskil in beskawingstoestand wanneer dit vergelyk word met die blanke ras van Europa en die Weste, onmiddellik sigbaar.  Sonder om in akademiese ontleding vir die oorsake van hierdie verskille in te gaan, behoort dit genoegsaam te wees om die feit dat daar verskil bly voortbestaan, ten spyte van wedersydse blootstelling aan mekaar se kulture, as rede aan te voer vir die noodsaaklikheid vir die handhawing van eiesoortigheid.

Die katastrofale eksperiment van magsdeling in Suid Afrika wat sommer uit die staanspoor rede met mag vervang het, het sigbaar neerslag gevind in die meer primitiewe en gevolglike nadelige invloed wat dit vir Suid Afrika se beskawingstoestand ingehou het. Die bewys daarvan setel in die deurlopende strewe na selfverryking, korrupsie, wanaanwending van fondse, stygende misdaad, moord en verkragtings, alles faktore wat teenstrydig is met die beskawingspeil wat deur die blankes in Suid Afrika gevestig was. Die Afrikakultuur word nou in Suid Afrika oorgeplant deur die swart ras, ten spyte van hulle blootstelling aan die beskawingspeil van die blanke waaraan hulle vir vierhonderd jaar lank, blootgestel was, bloot omdat hulle deur getalle in staat gestel is om die blanke kultuur met hulle s’n te vervang, omdat hulle ʼn voorkeur vir hulle eie kultuur, (gelees beskawingstoestand) het!

Om te behou wat joue is, veral ook jou identiteit en kultuurgoedere, is afsonderlike ontwikkeling ʼn noodsaaklikheid. Rasvermenging, magsdeling, integrasie of multikulturalisme, wat jy dit ookal wil noem, impliseer ʼn prysgawe van ʼn bepaalde beskawingstoestand waarvan die gevolg deur John Vorster, sou hy nog gelewe het, in ontnugtering, weer beskryf  kon word as: “Too ghastly to contemplate!”