Media

ZUMA EN DIE KABINET SIT AGTER MOORDE OP BLANKES

PERSVERKLARING 27-03-2012

 jacob zuma dans

Klik op foto

ZUMA EN DIE KABINET SIT AGTER MOORDE OP BLANKES IN SUID AFRIKA!

 In ‘n videogreep wat onder die AVP se aandag gebring is, sing die ANC Staatspresident dat hulle en die kabinet die blankes wat die Boere is, met masjiengewere gaan skiet en dat ons sal hardloop!

U moet op die FOTO klik en self sien en hoor, maar meer nog, intens luister na die Afrika Etiek waarna in die vorige artikel verwys is.  Dit wat die swartes voorgee om te wees, strook nie met wat hulle huidig doen en predik nie!

 As die ANC president en die kabinet hulle feeste toesing dat die blankes geskiet gaan word, spreek die toenemende aantal aanvalle en moorde op blankes sedert Januarie vanself! Hierdie benadering verskil in betekenis nie ‘n duit van Malema se “Skiet die Boerliedjie” waaroor hy skuldig bevind is nie.

As ‘n senior politikus sal Zuma weet watter snaar onder die swart kiesers geroer moet word om die meeste steun te kry. Dit spreek egter ook boekdele van wat vlak in die gemoed van die swarte jeens die blankes lê en wat sodoende gestimuleer word.

 

Die AVP beskou dit as ons verantwoordelikheid om ons volksgenote dringend te waarsku om honderdvoudig meer paraat en veiligheidsbewus te wees.  Ongeag van die Malema argument dat die feit dat hulle só sing, dit nie beteken dat hulle die blankes wil doodmaak nie, sal dit niks afdoen aan die emosie van haat en moordlus wat daardeur in die swart ras losgemaak word nie.

 

Met die Staatspresident en kabinet wat hulle in sang hiertoe begelei, is dit die lisensie vir moord op blankes en is ons as’t ware voëlvry verklaar!

 

In die lig van hierdie videogreep en die regime se onvermoë en/of onwilligheid om dit te stop,  is dit onteenseglik duidelik dat die ANC van meet af aan agter die moorde op ons blankes sit!