Gedig deur 'n Afrikaner
Uit die Bose,
‘n Swart verskrikking,
Slagveld Azanië,
Wilde Barbarisme,
Grondgryp terrorisme,
Mandela die verlosser,
Voorvaderlike ateïsme.
Twee Jurisdiksies,
ANC Vrywaring,
Afrikaner Kruisiging,
‘n Reenboog Nasie,
Afrikaans Gebore,
Engels Geforseer.
Waansinnige Heersers,
‘n Staat geplunder,
Jou verlede vervloek,
Jou toekoms gesteel,
‘n DA gekonkel,
‘n Manjefike gemors,
Die swartes se genade,
‘n Politieke Ramp.
Naskrif:
Illusies is Illusies,
Feite is Feite,
MENG DIT NOOIT,
SO HELP MY GOD!
