Wat maak hierdie prestasie so wonderlik volgens die pers? Die feit dat hy SWART is.
Indien hy nie swart was nie, sou dit geen noemenswaardige prestasie gewees het nie, want honderde mense het dit al gedoen en die jongste een was waarskynlik wit. Die klem lê op sy ras en dit is wat die prestasie uniek maak. Indien sy vel wit was, sou die opskrif waarskynlik lui; JONGSTE MAN BEREIK DIE SUID-POOL. Ras blindheid bestaan nie, veral waar ander rasse presteer.
Ander voorbeelde in die geskiedenis;
Bv. Barak Obama first BLACK president
Nelson Mandela first BLACK president
Daar was al baie presidente voor hulle, wat hom onderskei is sy ras!
Hierdie prestasie volg skaars ’n week nadat die DA hulle naakte multi-ras (“top deck”) plakkaat ten toon gestel het om kwansuis te illustreer dat ras nie
saak maak nie.
Ons lewe in ’n siek wêreld want ons lieg openlik vir mekaar deur te sê ons is ras blind. Jy ontneem hierdie swart man sy prestasie. Hoewel ons nie ’n probleem daarmee het dat sy ras uitgesonder word nie en dit eintlik wil aanmoedig, moet die reël na al die kante toe geld.
Waarom word daar nie gesê;
bv. Wit leerlinge presteer goed in matriek of
Wit man wen die Argus of
Wit vrou eerste vegvlieënier nie
Daar is ’n doelbewuste poging deur die media en die regering om die wit man te diskrediteer.
Daarom sê die AVP, ons is ’n party wat staan vir die regte van die wit man, die Afrikaner en ons sal nie ophou tot ons dit verkry het en oor onsself regeer nie.
Uittreksel uit die berig volg…
YOUNGEST BLACK MAN AT SOUTH POLE - Katharine Child - www.dispatch.co.za
“On Sunday morning, 19-year-old Nzuzo Mnikathi became the youngest black person to reach the South Pole, despite suffering severe frostbite and almost withdrawing from the expedition.
Mnikathi, who wrote matric last year, travelled the 111km on skis in six-and-a- half days as part of the Unlimited Child South Pole expedition to raise awareness of the need for early childhood education in South Africa.”….
