Sedert 1994 waar hoofsaaklik swart kiesers oor die lot van die oorblywende blankes, en hulle eie ondergang in verkiesings stem, is daar werklik na jare van liberale be-ywering deur die hoofsaaklik Engelse “establishment”, onder leiding van veral die Jode in Suid Afrika, Afrikaner mense wat vir die Jodin, Hellen Zille se DA gaan stem het!
Die mate waarin die media se propaganda en die verkiesingsretoriek daarin slaag om die beleidsrigtings van die onderskeie politieke stryders se ware kleur te bedek, is verbysterend!
Dit is egter met foto’s soos hierdie waar die naakte werklikheid ondubbelsinnig sigbaar is.
Mev. Dreyer van die DA wat in ’n onderhoud met Radio Pretoria die oogmerke wat agterop die plakaat verskyn prober voorhou as die werklike waardes waarvoor die DA jeug staan, word bespot deur die ongebonde openbare onsedelike en bandeloosheid wat deur die plakaat projekteer word.
Dit was Zille wat as joernalis en lid van die Black Sash, die “onreg” van Steve Biko gedryf en wêreldkundig gemaak en op die Afrikaner se brood gesmeer het.
Haar betrokkenheid by die politieke party wat vanuit sy oorsprong dit ten doel gehad het om die Afrikaner van sy Christelik-Nasionalistiese beginsels en waardes af te druk in ruil vir die huidige liberale, humanistiese en integrasiegemors wat ons op die rand van anargie het, saam met haar lidmaatskap van die Open Society van George Soros wat hom vir die Nuwe Wêreld Orde be-ywer, word deur hierdie plakaat en foto in perspektief geplaas en behoort deur elke gelowige Afrikaner vanuit ’n Christelik-Nasionale grondslag be-oordeel te word.
In ‘n berig in ‘n Engelse Sondagkoerant van 10 Augustus verskyn ‘n foto waar Helen Zille van die DA, ‘n swartvrou omhels met die opskrif, “Forgiveness and hope”.
Die by-eenkoms het plaasgevind op vrouedag in die Iziko museum Slave Lodge in Kaapstad. Om saam te val met vrouedag het die “Mosselbay House of Prayer for Nations” dit skynbaar goedgedink om ‘n geleentheid te skep vir die nasate van die “Afrikaner Settlers” om om vergifnis by die inheemse volke te kom vra vir die slawe en menseregte vergrype van hulle voorouers!
Die kwessie van vergifnis het duidelik die hefboom geword, wat alles en almal wat liberaal is gebruik om enersyds die Afrikaner in die beskuldigdebank te hou en andersyds die swart volke te laat glo dat die Afrikaner hulle veronreg het. As die dwaling van horisontale vergifnis enige waarde gehad het, sou die “inheemse” volke deurlopend en onophoudelik besig moet wees met die vra van vergifnis vir die barbaarse, onetiese en onverantwoordbare vergrype teen die Afrikaner in besonder en die blanke in die algemeen en nie andersom nie!
Alles wat deur ANC-wetgewing geformuleer is om die Afrikaner by te kom, is deur haar en haar party ondersteun en goedgekeur!
Steun aan die DA se immorele en ongebonde voorbeeld wat in hierdie foto’s vasgele is, is ’n voltrekking van die “doodvonnis” oor ons volk en trek ’n streep deur ons geloof! Die plakaat is in die gees van die voorbeeld van die leier van die DA deur die DA-jeug geontwerp met dieselfde onderlinge betekenis, ongeag wat ook al daaroor gesê word.
