Media

DIE DA AS DESTRUKTIEWE ORGANISASIE

Die grootste hindernis wat staan tussen die Afrikaner en sy vryheid is die Demokratiese Alliansie (DA). Dit is ’n party wat vandag steeds denke openbaar en propageer van sy voorgangers wat nog altyd die Afrikaner strewe ontwaardig was. Die filantropiese denke van die DA was alreeds in stryd met die Afrikaner denke so vroeg as die era van die kafferoorloë aan die oosgrens. Ten spyte van die diefstal, moord en doodslag deur die swartes (soos ons dit vandag ook ervaar) is daar altyd kant gekies teen die boere.

Die vernaamste rede waarom die grensboer ’n eie staat wou hê , was territoriale segregasie en differensiasie. Die beleid van gelykstelling en assimilasie (DA beleid) het lynreg met die Afrikaner-Boer se heiligste oortuigings gebots en sy bestaan op stoflike gebied onmoontlik gemaak. Die Britse anglisasie beleid was daarop bereken om swart mense te misbruik om Afrikaners tot aanvaarding van hul filantropiese beskouings te bring.

Met die uittog van die boere uit die Kaap om weer vry te wees is hulle steeds nie uitgelos nie. Agteraf is daar gekonkel met swart stamme om grens dispute te veroorsaak. Mosjhes was nie die makste een op die berg nie maar tog slim genoeg om ’n skelmstreek of twee by te leer in die anglisasie dampkring. Met die ontdekking van goud en diamante is onregmatige stemreg eise gestel om ’n oorlog te ontken. Na aandrang op ’n oop kieserslys vir  swart  en wit het voortgeduur na Unie-wording, verby Republiek-wording tot en met die sogenaamde nuwe S.A.

Na Republiek-wording is pogings verskerp om die Afrikaner in die buiteland te belaster en die beeld van apartheid kwaadwillig ’n ander betekenis te gee. Apartheid wat selfstandige naasbestaan  beteken is verwring asof dit onderdrukking of selfs slawerny beteken. Hoe was daar nie gejuig in die DA dampkring  met die instelling van boikotte en sanksies teen blank S.A. nie.

Vir baie jare was die DA gesindes  die voorpraters van die ANC. ANC terroriste is deur hulle bygestaan in hofsake  en finansiële hulp is verleen om die ANC in stand te hou. (Chris Balls)

 Agteraf is samesprekings gehou en dinge bekook tot waar almal vandag in ’n penarie sit. (DAKAR). Vir die DA gaan dit nie net om die regering oor te neem nie, maar slegs om die Afrikaner in eie regering te misgun. Die grondwet wat hulle saam met De Klerk gepropageer het verseker ’n swart meerderheid stem verkiesing na verkiesing. Heel gepas is Helen Zille met ha” Black Sash” agtergrond aangewys as DA leier. Patricia De Lill van die PAC faam voel ook baie tuis en is onderleier, Wat meer behoort ’n mens te sê?