Media

DIE VOLKSMOORD

Die Godsveragting deur ontrou aan jou volk.

Die Godgegewe wat in elke nasie se bloedstroom loop.

Die eie kleur, die eie siel, die eie taal en land.

Die tradisies en kultuur deur eiewaarde oorgeërf.

Die eenheidswil, die eie lied en strewe tot selfbehoud.

 

Die trots waarvoor ’n volk se helde sterf.

Die brandwag wees teen magte wat verniel en skeppingsdaad bevuil.

Die wat skanse breek is lafhards wat selfbehoud verloën.

Die wat nasies dwing tot eenders wees het in miskenning opgegaan.

Die bron van moord en haat, ontaarding en verval.

Die vloek oor Rome uitgespreek en ook so in Babilon se val gelees.

Die eie volk deur veelrassigheid onterf – sy “spraak” verban.

Die geïntigreerde staat wat onreg teen alle nasies pleeg.

Die wat eenheid preek maar nasies buig en breek.

Die swart grootheidswaan wat waarheid met haat en hebsug kom vervang.

Die vriendskap in witmanshart met “demokrasie” uitgebuit.

Die dwaasheid van ’n man genaamd De Klerk.

Die spot wat ons land besmet met wanbestuur en verval.

Die spoor van selfregering sal ons weer moet vind.

Die reg wat God Die Vader aan ons gun.