1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
8333514

Besoekers aanlyn

Ons het 52 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Media

FOTOVERHAAL - DIE LAASTE WATERGAT

TOT BESKAMING VAN ELKE AFRIKANER WAT ROEKELOOS EN TROUELOOS MET ONS AFKOMS HANDEL

Klik op die foto ( Neem 'n rukkie om te laai)

Kyk en sien!  Kyk en sien hoe lyk erkenning, trou en handhawing van ‘n gelowige Afrikaner wat hom nie net berus het in dit wat God hom gewil het om te wees nie, maar dit ook gehandhaaf, verwoord en geleef het!

Frik Hermann praat deur dit wat hy in sy lewe as Godgegewe beskou het, met elke Afrikaner wat na hierdie eenvoudige maar kragtig verteenwoordigende skrifbeelde van die Afrikaner se stryd om volk te wees kyk, en gryp jou in die hart om na jou eie verbleikte en verwaarloosde Afrikanerskap te kyk, en te besin! Quo Vadis Afrikaner?

  Waarheen is ons op pad met sogenaamde “geleerdes”  wat opregtheid en wysheid soos verteenwoordig deur Frik Hermann kom vervang het met onderhandeling, samewerking en eindelose gepraat  met die moordenaars en verkragters van ons volk? 

Laat ons nie die krag van hierdie boodskap uit die Bosveld geringskat en min-ag nie.   Dit roep ons op na die spreekwoordelike laer, die laer van God waarna Frik Hermann ons roep!  Spits u ore en hoor die magtige dreuning..... van ons volk se ontwaking.  Dít  is waartoe sy bloed ons oproep!

 

 

 

 

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie