1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
8563931

Besoekers aanlyn

Ons het 49 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Media

DIE DOODSE STILTE VAN DIE AFRIKAANSE KERKE

Dit is asof daar n doodsheid ingetree het by kerkgangers. Hulle is sienend blind en stok sinnig doof.

Dinsdag ,Woensdag en Donderdag word lidmate in rye begrawe wat een vir een uitgedelg word. Die retoriese refrein van Dominees van broers en susters ons broer is op n beter plek vind aanklank tussen die rye eike bome en nuut gegraafde donker 6 voet gate. Tussendeur kom die ritmiese polsende voorvader begrafnis klanke ook deur waar hulle gebêre word a.g.v. siektes en peste.

Maandae en Vrydae kom die refrein van die teregstellers op die eter van radio en beeldradio en woorde wat deur die lug vlieg kry betekenis in wet op wet wat in die wetboeke geskryf word om ons onderdrukte Volk verder te druk en om ons kinders n lusteloosheid te gee wat geen perke ken nie. Ons kinders wat nie meer kans sien vir dit nie en wat met n doodsveragtende laaste slag sy pols sny om die polsende rooi lewensaar te stort in die ondankbare geboorte grond van ons Voorouers.

En nog stééds swyg hulle in sewe tale van die dood. Die doodsengel wat met sy swaaiende staf elke dag onder my Volk maai. Wat elke dag sorg dat my Volk verarm en verhonger. En nog stééds swyg die herders van die Volk. Hulle stilswye is so hard dat selfs die klippe wat moet uitroep verwyder word want dit word gehoor maar word verswyg.

My God bo in die hemel wanneer gaan hierdie doods beker verby gaan. Wanneer gaan U hierdie mense se oe wat veronderstel is om ons herders te wees oopmaak.

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie