Daniël 1:1
EN in dié tyd sal Mígael, die groot vors wat oor die kinders van jou volk staan, optree; en dit sal ’n tyd van benoudheid wees soos daar nie gewees het vandat ’n volk bestaan het tot op dié tyd nie; maar in dié tyd sal jou volk gered word, elkeen wat in die boek opgeskrywe staan.
Dankie O Vader, vir hierdie versekering uit U Woord. Ons dank U deur Jesus Christus wat as Middelaar vir ons by U intree, amen.
