1 2 3c

Totale besoekerstal

Artikels vertoon Trefslae
8122672

Besoekers aanlyn

Ons het 71 gaste en geen lede aanlyn

 

  Videos en Toesprake

St Helena projek 200

Teken aan

Afrikaner

DIE HEERSKAPPY VAN DIEWE

Klaas WaarseggerAfrika mentaliteit is gevorm deur wanopvoeding. Hierdie rowermentaliteit is ook die kenmerk van die nuwe Suid-Afrika onder swart bestuur. Demokrasie word verwar met kleptokrasie. BBBEE as wetgewing het ten doel om meerderheidsaandeelhouding onregmatig oor te dra na swart eienaarskap. Dié fokus is uitsluitlik ‘n oefening in magsmisbruik, rassisme en korrupsie, om nie eers te praat van tenderpreneurs, staatskaping, mafia bedrywighede en stakingsdwang nie.

‘n Beheptheid het ontstaan om alles wat deur die blankes opgebou is, af te breek en te plunder. Die euwels van nepotisme en korrupsie word verskans in Afika regering strukture deur lojale maar onbekwame aanstellings. Boonop is baie regerings in Afrika omvergewerp deur militȇre staatsgrepe, gewapende opstande en volksmoord soos in die geval met die Tutsies. Afrika is ook in voortdurende oorloë met roof as die oogmerk.

Afrikane moet herbesin oor hul regeringsetiek en vaardighede om te regeer wat lei tot staatsgrepe, terrorisme, mislukte state, rebellies, armoede, honger en endemiese siektes. Hul sogenaamde demokrasie word gemanipuleer deur verkiesingsbedrog, intimidasie van kiesers, dwang en omkopery. In Suid-Afrika het die DA en VF+ nou besluit om saam te konkel as gevolg van verslaendheid en ‘n mentaliteit van kultuurskaamte. Hulle klassifiseer hulself nou as Afrikane en nie-Europeërs. Hulle probeer om hulself te verlos van hul aandadigheid en aanspreeklikheid wat hulle help bewerkstellig het.

Hulle probeer om nuut en anders te wees van wat hulle is, en om hul menswaardigheid te vind in ‘n troebel Afrika-mentaliteit. Net omdat iets so is, beteken nie dat jy ook so moet wees nie. Oorheersing van een groep oor ‘n ander moet teengewerk word, en dit kan nie gedoen word om “joiners” te wees nie. Verlossing vind nie plaas deur oorgawe nie. Vanaf opgeskrewe tye word nasies of volke beskryf volgens hul kolletiewe persoonlikhede, gedragspsatrone, denkpatrone, kultuur en agtergeblewendheid.

Toekomsoptrede kan sodoene akkuraat bepaal word. Jou gene is in ‘n groot mate die bepalende faktor en so broei Suid-Afrika se krisis voort, terwyl “struggle liedjies” oral gesing word. Die Afrikaner se vryheidstrewe word nie gedien deur die knie te buig en gedienstig te wees nie. Moenie toelaat dat die DA en VF+ se swart transformatiewe meulsteun om jou nek gehang word nie. Verag hulle met die wrewel wat hulle verdien.

KLAAS WAARSEGGER

 s1

 d1

 sw1

 v1

Haat Spraak  

 

Volkstem Vorige Uitgawes Advertensie