Diegene wat Jung se tesis gelees het van die volkere argetipes sal die mensheid
sekerlik beter verstaan. Die psige van volke verskil van mekaar en by rasse is die
verskil in oortreffende trap geaksentueer.
Simplisties gestel, moet ‘n volk gesien word as ‘n tuisrekenaar wat bestaan uit
“hardeware en sagteware”. Die hardeware is die uiterlike gelaatstrekke en
liggaamsbou (Fisiologie). Dit is grootliks univormig in rasverband. Die sagteware is
die sellulȇre programmering (Genetika) deur oorerflikheid. Dit is vasgelȇ deur
duisende jare se oorerwing wat die liggaamselle preprogrammeer met ‘n geheue en
onderbewussyn.
As mens nou by tel, die effek van omgewingsfaktore, geloof en kultuur, vertel dit die
storie van lewenswyse en gedrag volledig. Soos met ‘n rekenaar, wat jy insit sal jy
uitkry. In ‘n neutedop, vestig dit ‘n verligtheid of agterlikheid by die mens.
Hierdie realiteit in die wȇreld word deur welvarendheid uitgewys tussen Westerse en
Afrika lande. Kolonialisme het juis ‘n welvarendheid en etiek na Afrika gebring wat
kennelik in duie gestort het na onttrekking. Die meeste Afrika lande is vandag ‘n
welsynstaat wat gekenmerk word deur korrupsie.
‘n Status quo is vasgelȇ deur die Skepper van nasies en volke. Dit is nie iets waarop
geroem moet word nie, maar dit moet juis ‘n selfaanvaarding, selfrealisasie en
verstandigheid vestig want dit is ‘n realm wat nie deur die mens vasgelȇ is nie. Die
gees van die mens is ongetwyfeld vasgelȇ in sy sellulȇre struktuur.
Die klug van ’n mens is ‘n mens, is wensdenkery. Ek weet van geen mens wat
rasloos gebore is nie. Detoksifikasie (Deprogramering) is dus gebiedend
noodsaaklik in wȇreld politiek.
NS: Geabereerde mense sȇ; “Ek sien nie kleur nie”
My voorstel is dat hul bestuurders lisensies moet afgeneem word want hulle is ’n
gevaar op die “PAD”.
KLAAS WAARSEGGER