Afrikaner

ONDERDUIMSHEID IS TEKENEND VAN ONGELOOF EN 'N BEVESTIGING VAN VALSHEID.

Thulani Majola en MalemaIn die nagenoeg 27 jaar van Swart Kommunistiese Meerderheidsregime se beheer en bestuur van die Afrikanervolk se land Suid Afrika, daartoe onderwerp deur die kortsigtige en papbroekige onderdanigheid aan internasionale afpersing, het nog niks anders plaasgevind as diefstal, korrupsie, moord, verkragting en verwaarlosing nie. Alles ondergeskik aan selfverreiking, ook tenkoste van hulle eie rasgenote.

'n Mens staan na 27 jaar verwonderd dat jou eie Afrikanerleiers, verkies en vertrou met jou volk se nasionale waardes wat oor vierhonderd jaar opgebou, gelouter en ge-anker in 'n aanvanklike geestelike grondslag, tenspyte van waarskuwings en vermanings, nie alleen prysgegee is nie , maar ook veragtend verraai is. Alles verskuil agter vreesaanjaende, skuldbelaaiende en selektiewe Bybelbeskuldigende retoriek ter oorreding van ons volksgenote tot instemming vir selfvernietiging!

Nou is die waarskuwings en vermanings nie meer gevestig in die geskiedenis se ervaring, leiers se goedgefundeerde beredenering en selfs doodgewone logika nie, maar sigbaar, voelbaar, hoorbaar in feitelike gebeurde rondom ons ......... en tog, is daar steeds "Afrikaners", of moet ek liewer sê Afrikaanssprekendes wat dit goedpraat en allerhande verskonings aanbied oor waarom hulle wanstaltige politieke denke, omgesit in beleid en beginsels na 27 jaar steeds nie wil werk nie!

Moet 'n mens hieruit aflei dat die meerderheid van ons Afrikanervolksgenote só vêr van ons nasionale en Godswaardes vervreemd geraak het dat ons 'n vlugtende, abdikerende en swakkelingvolk geword het wat in ontkenning ons beginsels prysgee en in oorgawe dit wat ons onder die seënende Hand van God opgebou het wil afstaan aan 'n trop deurbringende, stelende en moordende magshonger wolwe in skaapsklere?

Dat ons kinders en kleinkinders so volledig in die skole en kerke van hulle volksankers verwyderd geraak het dat hulle hulle ouers begin teëgaan met die sekulêre en humanistiese argumente van die wêreld, is nou vry algemeen en 'n groter vyand as die werklik vyand self!

Die flou teenkanting teen die simptome wat as oorsprong die afwyking van ons beginsel en beleidsgrondslag het na die sluipmoord op dr. Verwoerd, word vir ons aangebied as oplossing en herstel van ons posisie in hierdie verwronge rasgemengde samelewing en van ons volksgenote word daardeur saamgesleep!

Daar is selfs diegene wat Ramaphosa sien as 'n waardige "president" wat beter is as wat Zuma was! Wat nog te sê van die wat in hulle beginselose radeloosheid, Malema as 'n moontlike oplossing sien? Korrupsie in Zuma se tyd was speletjies in vergelyking met die kort tyd wat Ramaphosa die stuurwiel het! Om onderduims te wees kom van satan af. Die Bybel beskryf hom as die vader van die leuen. Doen uself 'n guns en lees die verklarings van Micah Reddy and Stefaans Brümmer van amaBhungane op 2 Mei 2021.

EFF hou almal gelukkigDit handel oor die toekenning van tenders en die onderduimsheid wat daarmee gepaard gegaan het. Dit is duidelik dat die ANC en die EFF diep daarby betrokke is! Hoe kan jy die leier van 'n organisasie wees en dan nie bewus wees van geld wat in-en-uitvloei in die vorm van biljoene nie? Vraag is, hoe kan jy daarmee saamleef as jy jouself só verryk tenkoste van jou eie mense wat nie werk of inkomste het en moet steel en roof om aan die lewe te bly?

Ons haal 'n paar uitreksels uit daardie dokumente aan: "Santaclara Trading, the recipient of LTE donations, has figured in previous amaBhungane investigations. It was implicated in a questionable Johannesburg R1.2-billion fleet tender and a fuel tender worth hundreds of millions in Tshwane. In both metros, the EFF had political clout as de facto partners in unstable DA-led coalitions.

AmaBhungane’s prior reporting, along with further financial information which amaBhungane has seen and Sunday Times reports, have confirmed that Malema controls the account and that he personally – and to an extent the EFF – have benefitted from Santaclara.

LTE Payment Schedule 1 by Michael van Olst

On 15 July 2016, Ekurhuleni advertised a tender for the establishment of a panel of “technical resource teams” to provide built environment consulting for the city’s real estate department over a three-year period. 

Over the next five days, LTE paid R2-million to the ANC in Gauteng and a further R500,000 to the party’s Ekurhuleni region.

The LTE payments came just in time for the ANC. Hotly contested local government elections were only a couple of weeks away. 

In that same month, Santaclara, the Malema front company, also received money: that initial LTE payment of R500,000 mentioned in Part One. Just what this payment was tied to – Giyani, Ekurhuleni or perhaps solely a campaign donation – remains unclear.

LTE’s bid, in a joint venture with Setheo Engineering, was successful and it was appointed to one of the panels. However, LTE would find itself in a partnership that turned ugly.

Setheo Engineering was already a controversial company. At the centre of a R126-million Johannesburg project in 2015 to upgrade the Eldorado Park substation, it was accused of colluding with officials to be paid for work that was not carried out, and falsifying a bank guarantee.

In 2017, the year LTE got placed on the alternative building technology panel, Majola and LTE paid a total of R1,350,000 to the ANC and R650,000 to Santaclara.  

LTE continued to make money from contracts under this panel until at least the end of 2020. It raked in at least R160-million, the data disclosed by the city in response to our access-to-information request shows.