Afrikaner

DIE TOPPUNT VAN IMMORALITEIT

‘n Onderhandelde skikking na selfmoord?  Nie nou nie, nie môre nie, nooit ooit nie! Sommige “Afrikaners” het geen geheue nie, ander, van die jongeres, het weer géén ore wat kan hoor nie omdat hulle “geleerdheid”  bo hulle begripsvermoë uitgegaan het. Dit was die wyse Jaap Marais wat eendag teenoor my die opmerking gemaak het: “ Jong, die Engelse het ‘n spreekwoord wat sê, this man was educated beyond his intelligence.” Die AVP plaas graag hierdie brief van hom aan FW.

Jaap Marais se brief aan FW 1

Jaap Marais se brief aan FW 2

 

Jaap Marais se brief aan FW 3

 

Jaap Marais se brief aan FW 4