Afrikaner

DISKRIMINASIE IN VERBAND!

Die Bybel kan nie ignoreer word nie‘n atteïs in Florida Amerika het ‘n prokureur genader om ‘n saak van diskriminasie te bring teen Christene en Jode. Hulle het heilige vakansiedae vir Paasfees, Kersfees, Yom Kippur Hannukah, ens. het die atteïs se prokureur in die hof betoog. Vir my kliënt is daar egter geen sodanige vakansiedae nie. Die argument was dat dit onbillik is dat daar geen voorsiening vir soortgelyke dae vir atteïste is nie.

Die regter antwoord: “Maar daar is sulke dae vir jou kliënt waarvan julle beide skynbaar onbewus is!” Psalm 14:1 sê, “Die dwaas sê in sy hart: Daar is geen God nie.” Die kalender sê 1 April is “Fool’s (Dwaas)day”

As jou kliënt wat ‘n atteïs is dan sê dat daar geen God is nie, dan sê die Bybel hy is ‘n dwaas (Fool). Die hof se opinie is dus dat 1 April ‘n dag is wat vir jou kliënt voorsiening maak. Die hof is verdaag

‘n Regter van formaat!