DIE 'SEËNINGE' VAN DIE REËNBOOGNASIE (12)
We lazen een opmerkelijk bericht dat we u als lezer niet wilden onthouden. Oordeel zelf hoe een hoogstaande en gerespecteerde moslimleider over ons 'ongelovigen' denkt.
http://www.telegraaf.nl/binnenland/11884782/___Alle_moslims_weg_uit_Frankrijk____.html
Welnu we moeten deze 'prediker' honderd procent gelijk geven. Fijn dat eindelijk de ware bedoelingen van moslims haarfijn worden uitgelegd door dit heerschap. Nu begrijpen we ook waarom de gemiddelde moslim (volwassene hetzij kind) zijn/haar rommel gewoon op straat gooit in plaats van in de prullenbak. De ongelovige landen zijn immers gewoon een toilet waar je een rotzooi mag maken. Daarom gaat de buurt zo snel (vinnig) achteruit en zijn flatwoningen na een aantal jaren rijp voor de sloop.
DIT WAT JY SIEN AS JY NA 'N MAN KYK, IS NIE WAT JY SIEN NIE!
‘N OPE BRIEF AAN DE KLERK OOR SY BEDOELINGS!
ʼn Aanvanklike onskuldige gesprek met die joernalis Amanpour van CNN ter herdenking van die toekenning van die Nobelprys aan hom, het vir F.W. de Klerk ʼn klip in die skoen geword, tot die mate wat dit hom genoop het om nou weer ʼn beeld daaroor te probeer voorhou en dit die wêreld in te stuur asof hy bloot tot bekering gekom het oor die onreg van apartheid!
In die mate wat dit die waarheid oor die huidige toestand waarin dit die Afrikanervolk geland het, raak en beïnvloed, rig die AVP ʼn ope brief aan hom sodat die wêreld kan kennis neem van die waarheid wat hy verswyg.
Geagte mnr. De Klerk,
HOEVEEL MENSE HET JY NODIG OM EEN MAN SE WERK TE DOEN?
Die sigbare rede waarom daar nie genoeg geld is om infrastruktuur in Suid Afrika instand te hou nie!
Behalwe dat toesig en beheer uiters "deeglik" en baie goed beplan is, word daar in Suid Afrika nie ruimte gelaat vir foute wat moontlik kan insluip in die hantering van kontensieuse en uiters verantwoordelike operasies soos wat hier illustreer word nie.
In klandestine terme het dit waarskynlik iets te make met die delikate proses om van links na regs te verf sonder om die bedoeling van die streep te laat skade ly!

RIGLYN NA VRYHEIDJAAP AAN DIE WOORD TWEEDE AFLEWERING: JAAP MARAIS Willem de Klerk besmet Afrikaners Naas die berekende verarming van Afrikaners word hulle volksbewustheid aangeval. Geskiedenis as vak word uit die skoolleerplanne uitgefaseer, sodat nuwe geslagte Afrikaners en ander nie sal kennis dra van die groot rol wat Afrikaners in die ontwikkeling van die land gespeel het nie. En Afrikaners wat meegedoen het aan die verraderlike oorgawe aan die African National Congress (ANC) en die SA Kommunistiese Party (SAKP), soos prof Willem de Klerk, bevorder die veldtog. Op 'n ATKV-kongres se hy (Beeld, 28 Aug 1999): "Ras, godsdiens en geskiedenis...moet in geen opsig tel nie".
DIE STRUGGLE VAN ALLE STRUGGLES!
OFFISIELE BELEID VAN DIE ANC VIR SUID AFRIKA
|
'n PRYS VIR POST-MODERNE HELDE
Die Nobelprys vir Vrede is een van vyf Nobelpryse wat nagelaat is deur die Sweedse nyweraar en uitvinder Alfred Nobel. Die pryse vir Fisika, Chemie, Geneeskunde en Literatuur word jaarliks in Stockholm, Swede, toegeken, maar die toekenning vir Vrede vind plaas in die Noorweegse hoofstad, Oslo. Die Noorweegse Nobel-komitee word verkies deur die Noorweegse Parlement
RIGLYN NA VRYHEID
(EERSTE AFLEWERING: DEUR JAAP MARAIS) Beroof van Geboortereg In die land waar hulle volk gebore is, word Afrikaners nou behandel as 'n miskende en verstote "minderheid". Deur misleiding en bedrog is hulle geleidelik geestelik ontwapen, sodat hulle bloedloos van hul geboortereg beroof kon word. Dit is die sentrale feit van die huidige Suid-Afrikaanse toestand. Die Afrikaner-soldate en -polisie wat hul vaderland verdedig het teen Brits-geїnspireerde en Kommunisties-gedrewe terroristebendes, word gehoon en bespot en vervolg as misdadigers. En die Afrikanervolk word deur leuens en laster simbolies op die beskuldigdebank van die geskiedenis gestel om skuld te bely voor die vyande wat hom wil vernietig. Hy is die een gemeenskap wat ter wille van "vrede" op elke terrein moes toegee, prysgee, weggee en opgee totdat daar niks meer was om te behou nie en sy "leiers" eerloos kon oorgee aan die vyande
|







WAT KOOP JY MET DIE NOBELPRYS VIR VREDE?



